Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21195 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5602 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4784 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |

FOOTJIES VIR KELNERS
Ek het al gehoor en het dit nou n paar keer bevestig gekry, dat fooitjies wat saammet die kostekening betaal word, nie noodwendig by die betrokke kelner uitkom nie. Van die kelnerinne wat ons gevra het, sê bestuur steek eenvoudig die fooitjie in die ondeenèming se sak. Ander sê dit word saamgevoeg en gelykop tussen al die personeel, insluitende die kokke, verdeel. In n klein aatal gevalle kry die regte kelner dit. As jy tevrede is daarmee veral dat jy die restauranteinaar n ekstra 10% betaal, gaan dan voort deur dit by jou betaling in te sluit. As jy egter die kelner wil vergoed vir goeie diens, gee eerder die fooitjie kontant vir die persoon. Hulle kry gewoonlik maar n baie klein salaris omdat hulle glo hulle inkomste met fooitjies opmaak, maar nou steel bestuur in baie, lyk vir my soos meeste gevalle, die fooitjies. Die kokke en ander personeel word wel markverwante salarisse betaal so ek wil nie vir hulle fooitjies gee nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Baie restaurante gee glad nie salaris aan kelners nie....werk net op fooitjies. Ons het onlangs by n restaurant ge-eet waar hulle automaties 10% fooi byvoeg op rekening....sommer nog een of ander bemarkings fooi ook.
Ek dink werkers sal egter baie gou ongelukkig wees as hul goeie diens lewer, goeie tip kry, en restaurant eienaar vat dit...dis tog duidelik jy tip die kelner vir tevrede diens gelewer, nie die eienaar of restaurant nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit is hoekom ek altyd die kelner probeer tip in kontant.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Na ek met kaart betaal gee ek ook 10% fooi maar in kontant dan weet ek hy , sy kry n fooi hulle word soms uitgebuit
Haak daai wa kamp bly koning
Albei ons kinders het gedurende hulle studentedae as kelners 'n ekstra geldjie verdien by meer as een eetplek. Daar was nooit enige sprake van onregverdige behandeling nie.
Daar is egter een voorbehoud - die kelner moet tydens elke skof rekord hou van rekening bedrae en fooitjies. Dit hou bestuur op hulle tone wat onregverdige arbeidspraktyke betref, en nie deur die owerheid geduld word nie.
Die onveilige dae van om hope kontant met jou saam te dra is in elk geval verby. Dit is in jou eie veiligheidsbelang om eerder elektronies te betaal.
Die probleem wat ek voorsien met elektroniese betaling en mense wat nie kan nee sê nie is dat toerusting om kredietkaarte te kan fasiliteer nou baie goedkoop geword het en vir Jan en Alleman toeganklik is. Kyk maar net by flooi markte. Die kaart masjiene is by amper elke stalletjie. Nou die probleem - as jy nie kan nee sê nie gaan jy gereeld die verkeer by verkeersligte vertraag terwyl jy die bedelaar se kaart masjientjie voer! ð¤¥
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
En die 'swipe' vermoë van kredietkaarte bekommer my. Dalk is dit veilig maar ek wil nie die kans waag nie. Ek het dit op my kaart laat kanselleer en toe kom ek onlangs agter dit is nou weer aktief. Dit kan glo net by n tak gekanselleer word, wat ek wel gaan doen sodra ons ons bestemming bereik het.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

En die 'swipe' vermoë van kredietkaarte bekommer my. Dalk is dit veilig maar ek wil nie die kans waag nie. Ek het dit op my kaart laat kanselleer en toe kom ek onlangs agter dit is nou weer aktief. Dit kan glo net by n tak gekanselleer word, wat ek wel gaan doen sodra ons ons bestemming bereik het.

Fred, en hoe beoog jy om met jou kredietkaart te betaal indien die diensverskaffer se apparatuur nie "Tap" of "Snapscan" fasiliteite hanteer nie? Ek meen nou maar, hoe gemaak op Tweerivieren of Nossob in die Kgalagadi waar jy sê maar R 1500 se brandstof wil ingooi? Gaan jy baie kontant saam neem?
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
As hy kaartmasjien het, kan ek mos my PIN gebruik. Dit bly aktief al kan jou kaart ook tap. Ek het nog nooit sonder die tap funksie vasgebrand nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek weet nie hoe waar dit is nie maar laat in verlede jaar was ek en my vrou by n oord in die Underberg KZN area en ons het met die kelnerin n gesels aan geknoop oor fooitjies waarop sy gesê het dat as die diens fooitjie duer die kaart majien gaan vat die oord tot 3 maande om dit aan die betrokke persoon oor te betaal.

Baie restaurante gee glad nie salaris aan kelners nie....werk net op fooitjies. Ons het onlangs by n restaurant ge-eet waar hulle automaties 10% fooi byvoeg op rekening....sommer nog een of ander bemarkings fooi ook.
Ek dink werkers sal egter baie gou ongelukkig wees as hul goeie diens lewer, goeie tip kry, en restaurant eienaar vat dit...dis tog duidelik jy tip die kelner vir tevrede diens gelewer, nie die eienaar of restaurant nie

Fooie wat automaties bygevoeg is

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Wat sommer twak is! n Fooitjie is n vrywillige bedrag nie n verpligting nie! Daar is maar oral kansvatters.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Surely the restaurant has to inform you that the service charge of x% is automatically added to the bill. I have been to a few restaurants where they have stated this, at least then it's up you the individual to either eat there or not.
What is the Tourism Ubuntu charge ?? - I would reject that for sure. I suppose the whole Tourism industry is up in arms about the proposed Totenham Spurs saga.ð¤¯

Wat sommer twak is! n Fooitjie is n vrywillige bedrag nie n verpligting nie! Daar is maar oral kansvatters.

Ek voel ook so....met hierdie verpligting is daar ook nie aansporing vir kelner om goeie diens te lewer nie....hy kry mos tog ten minste 10% tip
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek sou voorstel dat 'n restaurant vooraf die klient in kennis stel dat daar 'n vasgestelde bedrag is as 'n "fooitjie"......... wat gebeur as die rekening kom en ek weier om die ekstra bedrag te betaal??
Let wel, ek beloon ook goeie diens met 'n fooitjie by restaurante, garages, karwas plekke, karavaan parke ens. maar die hele opset verander as ek daartoe gedwing word.
Ek sal na die bestuur stap en vra dat dit verwyder word tensy daar 'n kennis gewing is dat dit automaties gehef word.
Ek sal betaal wat ek wil as 'n footjie. Nie die plek vir my sê wat om te betaal nie.
Ons moet maar bedag wees op die ding as jy werk soos wat ek werk met 'n footjie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !