Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22147 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17887 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6350 |
Bostoe | 5513 |
BrianB | 5441 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2761 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2156 |
Chris Boucher | 2025 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1878 |
Nico | 1777 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1694 |
Dansan | 1533 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1352 |
George | 1281 |
Louvan | 1261 |
RichardJ | 1199 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 867 |
JohanMarais | 825 |
Piet Ford | 738 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 667 |
Benkie | 595 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
1Pierre2 | 450 |
Platinum Member | 250 + |
Harv | 424 |
Rare Breed | 423 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 280 |
Meerkat | 272 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 233 |
Bushbaby | 208 |
Trev1 | 201 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 187 |
elkerlyc | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |





Finger recognition phone
Nou sit ek met n nuwe-rige foon. Die ding gaan net aan as as ek my regter-wysvinger op n gegewe plekkie sit. MAAR. Wat maak jy as jy, soos ek, jou vinger lelik gesny het en nou sit met n pleister op die vinger?
You'll never never know if you never never go
Hallo Danie Ek het ook so foon wat met die finger werk maar het ook n pin nommer wat ek kan insit ingeval die finger nie werk nie vir een of ander rede
You can add an additional finger in settings to access the phone.
Gebruik beslis ook die PIN. my foon begin nou sukkel om my vingerafdruk te erken en sonder die PIN sou ek dit nie kon gebruik nie. Ek moet nou weer my vingerafdruk in programmeer.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
As vinger afdruk paar keer nie werk, vra foon vir PIN
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Gebruik beslis ook die PIN. my foon begin nou sukkel om my vingerafdruk te erken en sonder die PIN sou ek dit nie kon gebruik nie. Ek moet nou weer my vingerafdruk in programmeer.

Can your phone do facial recognition? - I don't have problems with that, it works easier for me than finger print.
I think so but I havent considered doing this.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Don't know what phone you have but on the iPhone it works very well

Can your phone do facial recognition? - I don't have problems with that, it works easier for me than finger print.

Brian, the only problem with facial recognition is that when the thieves grab your phone, they just hold it towards your face and there they go.
Moeg geploeg.

Can your phone do facial recognition? - I don't have problems with that, it works easier for me than finger print.

ek kry nou so baie plooie ek erken my amper nie meer self nie. hoop daai foon hou tred met die
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world

Brian, the only problem with facial recognition is that when the thieves grab your phone, they just hold it towards your face and there they go.

Not if you are pulling a tongue :)
Die huidige foon wat ek gebruik het ook daai funksie. Ek het dit in totaal afgesit selfs die pin kode as ek die foon aan en af sit.
Ek het minimale privaat goed op die foon so as foon verlore raak is daar nie 'n issue nie. Dit is pay as you go so die data en lugtyd is nie 'n great loss nie.
My foon is in elkgeval so oud dat niemand hom eers sal wil he nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Diewe kan jou ook aanhou vir PIN nommer of sê jy moet jou vinger op foon sit. Dit keer definitief die meer algemene smash and grab en normale huis inbrake en diefstal
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

My bank, ABSA, beskou die foon as die hoogste krediet kaart bedrog risiko. As ek meer as R2000 betaal met my foon bell hulle my. Met my kaart glad nie.
Groete,
Paul
Ek dink dis waar rekenaar-intelligensie inkom. Mense kan nie die miljoene daaglikse transaksies monitor nie. n Rekenaar kan wel vir elke klieënt n verbruikersprofiel waarneem. As daar dan n transaksie voorkom wat buite die profiel val, wys die rekenaar dit uit en n toegewyde amptenaar tree met die klieënt in verbinding. Ek dink dit dui nie noodwendig aan dat die selfoontoepassing as n groter risiko geag word nie. Ek het nie kennis van banke se binnewerking nie so dis maar my persoonlike logika.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Fred. Ek het hulle gevra toe hulle een keer my bel. Die foon is nommer 1, dan die tap met jou kaart en dan die insert in die POS. Dit werk volgens die bedrog statestieke.
Groete,
Paul
Dan is dit so Paul. Wat die 'tap' funksie betref, ek vertrou dit gladnie en het dit op my kaart laat verwyder. As iemand my kaart in die hande kry, kan hulle n hele klomp klein transaksies doen voor dit gestop kan word.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
