Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22066 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17812 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6268 |
Bostoe | 5480 |
BrianB | 5351 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2714 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2152 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1869 |
Nico | 1773 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1689 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1268 |
Louvan | 1255 |
Gerden | 1239 |
RichardJ | 1178 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 856 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 444 |
1Pierre2 | 435 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 367 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 187 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
mplester | 157 |





Exclusive maintenance General things done.
Here follow some small little jobs that I also did.
Plastic covers for grease nipples
Screw covers replaced all over the caravan some where white on a cream surface.
Installed a drain tap on the lowest point of the water tank.
Cleaned the Top Vent Covers and the insect nets. Think this was never cleaned since the caravan was bought.
Toilet is now basically a brand new one inside and out. Portapack chemicals and it works fine even tested the Black Tank Full warning light.
I also removed all the fatty stains on all the seams outside the caravan The dust usually collects on them over time.
Still more to show this was just the small things that needed maintenance
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Here follow some small little jobs that I also did.
Plastic covers for grease nipples
Screw covers replaced all over the caravan some where white on a cream surface.
Installed a drain tap on the lowest point of the water tank.
Cleaned the Top Vent Covers and the insect nets. Think this was never cleaned since the caravan was bought.
Toilet is now basically a brand new one inside and out. Portapack chemicals and it works fine even tested the Black Tank Full warning light.
I also removed all the fatty stains on all the seams outside the caravan The dust usually collects on them over time.
Still more to show this was just the small things that needed maintenance

Leon, the plastic covers for the grease nipples is a good idea, where can I purchase them please?
Leon, if I may help Johan with his question.
Johan, in what area do you stay in Krugersdorp?
I stay in Rant en Dal.

Leon, the plastic covers for the grease nipples is a good idea, where can I purchase them please?

I have no idea where you can buy them. A friend gave me a few some years back en I have been using them since then.

Leon, if I may help Johan with his question.
Johan, in what area do you stay in Krugersdorp?

Ronny please provide more details as I would like to get more of them as well. Any colour should be okay with me.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Flipppen netjies gedoen
Haak daai wa kamp bly koning
Leon and Johan, apologies for only replying now, was a bit sick but getting better!
We use those grease nipple caps on the aircraft undercarraige system. The ones we use are red in colour. I found out from our store regarding those items but they have none in stock. I however do have two for both of you.
Johan, so far I'm going back to work next Wednesday. I'll check in with you next Monday night to make arrangements for Wednesday to discuss a meeting place.
Leon, I'll check in with you on WhattsApp.
Thank you Ronald, much appreciated.
Pleasure Johan.
Thanx Ronny. Will chat with you when I am back in SA. Wonder where this can be bought. Who sell them?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Thanx Ronny. Will chat with you when I am back in SA. Wonder where this can be bought. Who sell them?

Leon try Skiffy products - look under protection and then caps.
Johan. As a suggestion, how far are you from Valleyview Shopping Centre? I can meet you at the cirle by Valleyview at about 17H30 on Wednesday evening.
Johan, or if you would prefer to rather meet at the Sasol opposite Valleyview at the same date and time. Let me know.
Much appreciated Ronald.
Wednesday at 17:30 at the Sasol garage is 100%. I will be there in my white Pajero.
Johan, see you at the Sasol garage. I'm driving a white old shape Figo.
Ek het nou nie fotos van die geneem nie, maar nog iets wat ek gedoen het is om al die 220V plugs asook die twee lig skakelaars te vervang in die karavaan. Die plugs het gelyk asof jy dit uitmekaar uit trek as jy 'n prop daaruit wil verwyder. Die een lig skakelaar was baie "los" gewees. Dink dis 'n kwessie van tyd dan het hy heeltemal gebreek.
Dit is nou nie meer wit nie en die nuwe kleur pas baie beter by die hout afwerking in die karavaan.
Ek het terselfde tyd ook twee plugs wat 1x RSA plug en twee Nuwe RSA plugs met skakelaar bevat weerskante onder die bed geinstalleer. Dis vir die selfoon laaier en dan ook die ou elektriese kombersie vir die winter kampe. Ek slaap nie sommer met die kebersie aan nie maar dis lekker om in 'n warm kooi in te kruip.
So nog ietsie "general" in die wa afgehandel. Sal 'n foto of twee plaas as ek dit afgeneem het.
Volgende klein joppie is 'n liggie in die neuskas.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Wees groete almal, ek wil graag uitvind iets te doen met die hoeveelheid van 15 "amp" 220 "volt" propped in 'n karavaan.
Huidiglik het ek 5 van die in my "Fleetline" waarvan een van die is wat jy daai nuwe "USB" punte bevat vir cell foon laai.
Ek gebruik 'n kort verlengings draad om my warm kombers te kan gebruik in die karavaan
Propped is soos volg: een voor langs die kas by die gas stoof, een onder die yskas, een vir die verlengings draad onder en een onderlangs yskas en een bo langs vir die lampie op die yskas en cell foon laai punt, een by wasbak langs die bed vir die "air conditioner".
Dit trek van die hoof "trip" kas onder die bank aan die regterkant van die karavaan en dan is daar nog 'n 12 "volt" krag toevoer ook van die boksie af ook vir die liggies binne die karavaan.
Leon, hoeveel krag kan gebruik word in die karavaan met meer as die krag propped. Ek weet die punt wat ons inkoppel by staan plek het 'n "trip switch" selfde as 'n huis met vier proppe in vir gebruik een per karavaan.
Laat weet asseblief of daar meer proppe aan gebring kan word in 'n karavaan.
Ek het gedink om twee dubbelprop in te sit op twee plekke in die karavaan om die enkel proppe te vervang. Een by die kas by die stoof en dan by die wasbak langs die bed en hier le die probleem die prop is naby water area wat bietjie gevaarlik is vir kort sluiting. Ons gebruik nie die krane nie. Ek besig met die plastiek pyp te vervang onder die karavaan, die pyp is swart van ou water wat vrot geraak het. Die pyp het ek vervang tot by die eerste "T" aansluiting onder die karavaan. Ek moet nog die res vervang en moet nog pyp aanskaf om die pyp volledig te vervang tot by die krane vir die wasbakke.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Izak ek dink jy kan so veel plugs in jou wa sit soos jy wil. Dit gaan oor die hoeveelheid krag wat jy op 'n gegewe tyd van die klomp proppe af trek.
Die krag gaan verseker trip as jy 'n ketel kook en op dieselfde tyd 'n haardroer gebruik en die warm kombers is aan.
Die chargemaster in my Exclusive het 4x plugs aan die onder kant wat verbind is met 'n trip skakelaar aan die bokant.
- Een plug word gebruik vir die Geyser wat net langs hom is.
- Twee plugs bedien die 6 x plugs versprei in die wa.
- Die laaste een het ek die twee plugs onder die bed mee verbind.
Mens moet maar onthou ligte (veral LED) trek nie baie krag nie. Maar enige iets wat warm soos ketels, warm kombers, haardroer, trek baie krag en mens moet die gebruik daarvan beheer.
Friende van ons skakel gedurende die dag hul Exclusive se geyser af want hulle gebruik 'n twee plaat stoof met oondjie asook die water verwarmer om skottelgoed te was. As hulle als saam gebruik trip die krag.
Beplan en bestuur is maar "The way to Go" .
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

‘n Maklike manier om die krag gebruik rofweg te bereken is om te kyk hoeveel ‘watt’ elkeen van die apparate wat jy gelyktydig wil aanskakel gebruik. Deel hierdie deur die volts van die park (gewoonlikin die omgewing van 230). Die trip switch in die karavaan is gewoonlik (in my Gypsey) 15 Amps.
Indien jou Watt gedeel deur Volt meer is as omtrent 15 Amp, gaan jou krag trip.
Jou ketel van sê 2000 watt en jou vrou se haardroeër van sê 1800 watt gesamentlik is 3800 watt, gedeel deur 230 volt is meer as 16 amps, wat die krag gaan laat trip, dalk nie net jou karavaan s’n nie, maar ook die kragboks van die park.
Sterkte met die somme.

‘n Maklike manier om die krag gebruik rofweg te bereken is om te kyk hoeveel ‘watt’ elkeen van die apparate wat jy gelyktydig wil aanskakel gebruik. Deel hierdie deur die volts van die park (gewoonlikin die omgewing van 230). Die trip switch in die karavaan is gewoonlik (in my Gypsey) 15 Amps.
Indien jou Watt gedeel deur Volt meer is as omtrent 15 Amp, gaan jou krag trip.
Jou ketel van sê 2000 watt en jou vrou se haardroeër van sê 1800 watt gesamentlik is 3800 watt, gedeel deur 230 volt is meer as 16 amps, wat die krag gaan laat trip, dalk nie net jou karavaan s’n nie, maar ook die kragboks van die park.
Sterkte met die somme.

Dankie vir die herinder aan die een. Dis seker hoekom die wereld om wiskunde draai.
Het geweet van die som, maar het dit net nooit toegepas nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek wil graag vra of julle sal help om uit te kyk vir die groot rooi trukaatsers sonder die wit randtjie wat agter op die karavaan kom.
Die tru kaatsers is grooter as die normale een maar die jaar wat my wa aanmekaar gesit is het hulle die gebruik wat nie 'n wit rand om het nie.
Een op die Exclusive is stukkend en as ek nou die trukaatser opsit met 'n wit randjie gaan dit regtig tros lyk.
Dis of wag om die regte een te kry of vervang almal met die wit rand.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

