Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22522 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18208 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6543 |
| BrianB | 5722 |
| Bostoe | 5562 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3202 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2162 |
| Chris Boucher | 2063 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1895 |
| Nico | 1801 |
| Hennie Botha | 1709 |
| steamer | 1705 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1601 |
| Butts | 1497 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1374 |
| RichardJ | 1318 |
| Louvan | 1295 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 897 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 671 |
| Benkie | 602 |
| 1Pierre2 | 519 |
| Willie54 | 478 |
Platinum Member | 250 + |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 405 |
| Oumens | 397 |
| survivalist | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 337 |
| Izak | 332 |
| nyiko81 | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 276 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 240 |
| Trev1 | 225 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Maurits | 177 |
| Saalocin | 171 |
| Pontius | 168 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 155 |
Exclusive Maintenance 12V Adendorfs Jacks
Hi Almal.
Ek het twee van die bogenoemde Jacks wat ek altyd gebruik om die karavaan mee op te lig en te stoor. Die Sensation se onderstel was hoër as die Exclusive sin en ek het vir amper ses jaar geen pyne gehad om die wa op te lig en selfs te stoor nie. Die Jack kan eers sy maksimum gewig lig nadat dit eers 2 derdes van sy oplig vermoë gelig het.
Nodeloos te sê ek het die een jack se rat gestrip omdat ek nie gehou het by dit wat die jack maar eintlik kan doen nie.
Het iemand daar buite dalk iewers 'n stukkende 12V Adendorf Jack waarvan die ratte nog eintlik okay is.
Ek sal die stukkende jack by jou will oor koop net vir die ratte.
Hoop julle kan my help.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek het ook die ratte van my Adendorf jack ge-strip en ‘n nuwe rat by Adendorf gekoop, dit was ‘n paar jaar gelede.
Dis wat ek hou van Adendorffs: Hulle hou nie net gereedskap teen billike pryse aan nie, hulle kan ook onderdele vir meeste van hulle produkte verskaf. Dit gee gemoedsrus.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het ook die ratte van my Adendorf jack ge-strip en ‘n nuwe rat by Adendorf gekoop, dit was ‘n paar jaar gelede.
Great ek het dit nie geweet nie. Ek sal by hulle gaan hoor vir parte.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek hoop die motorhandelaar van my voertuig hou onderdele aan!
Neewat Chris (Shorty). Ek het al oor die jare heelwat gereedskap by hulle gekoop, die duurste 'n houtdraaibank van sowat agt duisend rand en nog geen probleme ondervind nie. Mercedes se produkte is seker netso swak as Adendorffs s'n want hulle hou ook onderdele aan!
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Duidelik is ek by verkeerde mercedes werkswinkel. hulle moet altyd parte bestel. Jammer Adendorf kon my nie help met parte vir die kompressor wat ek by hulle gekoop het nie. Seker het hulle nou opgegradeer. Fantasties.
Hou van jou sin vir humor.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek gaan vanmiddag oppad huis toe gou by Adendorfs stop en kyk of hulle my kan help.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Het met Adendorf gepraat. Ek moet die jack net vir hulle in vat dan stuur hulle hom weg vir herstel. Die jacks wat ek het is reeds in 2016 gekoop. So hulle is al reeds 8 jaar oud. Hulle gaan kyk of hlle vir my jacks spares het. So ek hou duim vas vir die een.
Anders sal ek maar moet spaar en weer een moet koop. Hulle maak die lewe vir my met die karavaan net baie gemaklik.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Adendorf het eers gekyk of die plaaslike tegnise oud die jack kan fix. Soos ons gedink het daar is nie spares nie so hulle het hom weggestuur vir herstel.
Nou wag ons maar vir verdere tugvoer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Adendorf do not have spares for my jack. So a replacement jack is R1600.
This one will have to wait until the lottery comes my way.
I have asked that they return the broken jack to me. Some how some where I will find a way to fix it.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Bad news indeed, it is a pity that the gears are made of plastic and not strong enough.
Not to say the least but I must mention that it was the steel like peuter small gear that broke. The plastic Nylon gears did not even show wear and tear.
I asked them to send the jack back because some where i will get a small gear like that.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Not sure if these repairs would be strong enough?
Living the dream
I added a bracket to the chassis of my Regal in order for the Adendorf jack to be close to optimum torque and still lift the wheel off the ground. I had to use it when I had to change a wheel next to the road and it worked well.
To use the Adendorf jack from under the chassis puts too much strain on the gears.
I added a bracket to the chassis of my Regal in order for the Adendorf jack to be close to optimum torque and still lift the wheel off the ground. I had to use it when I had to change a wheel next to the road and it worked well.
To use the Adendorf jack from under the chassis puts too much strain on the gears.
I already have two brackets that I must modify to be able to do this. First must fix that jack, then I will carry on with the modify job.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sterkte Leon.



