Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21195 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5602 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4784 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Exclusive & Clasique Geyser Exhaust
I am new with my Exclusive and just wondering should the plastic cover of the geyser exhaust be removed when working from electricity? I can not see anything about this in the Hansen manual. On the cover is written "Remove before use".
Groete,
Paul
I always removed it since I had the Classique and now with the Maia. Whether I use it on gas or Elektric.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Thanks Leon. Even on electric it gets quite hot. On gas the cover will melt.
Groete,
Paul
I just did it this way basically because of the inscription on the cover.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Removing it during use can not do any harm.
Groete,
Paul
It is true, but you don't have to remove it when using 220v. My Exclusive 2011 and have never removed it and we use the shower all the time.
Oppad na die volgende kamp.

Het my Classque sin nooit afgehaal nie.
How great is our GOD

As die cover aff is is ek bang vir gogas (veral miere en spinekopies) wat die jets en die lugwee sal verstop. Dit is n' groot job om dit te strip om daai goed weer skoon te maak. En glo my as hulle eers daar nes gemaak het (en vir een of ander rede like hulle om daar ness te maak) moet jy strip om skoon te maak anders werk die stelsel nie op gas nie. Die boekie se ook dat die travel cover se doel is om die gas brander skoon te hou, fry van insekte, vuiged en vogtigheid uit te hou en moet terug geplaas word waneer water verwaremer nie gebruik word nie.
Ek het tot dusver op 220V dit nie afgehaal nie en alles werk perfek. Maar wat is die beste vir die stelsel?
Willem, nie eens as jy geyser op gas sit nie? Dit word baia warm daar op gas.
Groete,
Paul
Ek haal hom af. Want dit staan daarop. "When in use" 220V of gas is mos "In Use"
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Selfde op die explorer haal hom af gas of elektrisiteit.
Al weer oppad iewers heen.

Dankie aan al die terugvoer. Ek het hom eergister afgehaal op electrisiteit. Hy is redelik warm op electrisiteit ook so, ek glo nie gogatjies gaan daar kan/will ness maak nie.
Die deksel op die wiel gebere?
Groete,
Paul

Dankie aan al die terugvoer. Ek het hom eergister afgehaal op electrisiteit. Hy is redelik warm op electrisiteit ook so, ek glo nie gogatjies gaan daar kan/will ness maak nie.
Die deksel op die wiel gebere?

Deksel op die wiel....................... ek sal nie dit doen nie. Het myne met die Classique daar vergeet en die wa se wiel is bo oor hom.
Ek het toe die volgende een so geplaas dat ek tydens oppak op hom afkom as ek iets moes weg bêre en hom so dan onthou om terug te sit.
Moet sê dis seker maar my eie skuld want ek het die water tenk se prop ook so verloor. Daai wiel ding is in my oë 'n euwel.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Thanks Leon, my water tenk prop ook daar. Ek hoor jou en gaan n' ander plan maak...dankie!
Groete,
Paul
Ek het hom nie mooi terug gesit na gas gebruik nie en dus by Tsendze verloor. Nou is hy met n' veiligheids ketangtjie vas.
Groete,
Paul
Moet mens daai swart deksel op he want iemand het my Exclusive se deksel sonder my toestemming geleen - ek glo maar hy het self afgeval tydens 'n rit.

Moet mens daai swart deksel op he want iemand het my Exclusive se deksel sonder my toestemming geleen - ek glo maar hy het self afgeval tydens 'n rit.

Petrus, in kort ja. Maar nie waneer die geyser op gas werk nie, dan moet hy aff. Jy kan hom ook aff haal waneer die geyser op electrisiteid werk (220V). Hy hou die gogas uit wat daar will ness maak. Spinekope en perdebye like om daar ness te maak en dan werk jou geyser nie meer op gas nie. Hy hou ook reën water uit.
Jy kan hom koop by Hansen (R150) of deur jou CampLife winkel (R190). Maak net seeker jy koop die regte model. Party is rond en ander is vier kantig.
Groete,
Paul
Thanks for this info Paul. Never read it before, never taken off in 8 years. But then not used the gas heating function either.
Interestingly it was not mentioned as part of the handover process.
Living the dream

On page E-5 paragraph 12 of the Installation Instructions in the Hansen manual it states that the Flue Cover must always be fitted when the geyser is not in use. Some places in the manual they call it a travel dust cover.
When I lost mine in Tsendze I made one from a 2 liter coke bottle to close the flue for the rest of the trip. It keeps rain, dust and bugs out of the flue.
Groete,
Paul
The "not in use" confused me. Because when it is used on 220V it is "in use" and then must it be removed? I don't, as it does not get very hot and it keeps the rain and dust out. When on 220V I don't think bugs are of a concern as the flue is too hot for them.
Groete,
Paul
