Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21201 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17198 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5607 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4788 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1053 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 923 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 654 |
Benkie | 581 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 344 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





ESKOM - Load shedding
Load shedding has just hit us here at Bushbaby, thats after the whole area was out one day last week from 06h00 to 18h00 while eskom worked on a problem nearby.
Brain bad luck hope it won't stay off long
Camping is a collection of memories .... make each one count
Phalaborwa se krag af van vanmore,nogsteeds af genetaror hardloop maar aaneen
How great is our GOD

Power just came back on here 2hours off
We are scheduled for 14:00 to 16:30. Just hope they keep to the times else no rugby.
It's like camping..........at home!! Power went off at 8 and came back on 12. Out comes the camping stuff and no problem, carry on as normal.
Alarm woke us up at 7.45 this morning due to no power. Loadshedding must have started during the night. The powrer came up again at 9am.
December 2014 Camp

Power on at 2 0clock
How great is our GOD

i do not see power cuts at the squatter camp around us, maybe i should move there and stop paying.


Hulle met mos nie pre-paid meters nie. Hulle loop op no-paid meters
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne

Hier in Secunda gaan dit nie veel beter nie hulle stuur tye uit maar erens val die pap op die grond krag langer af as wat hulle se
Haak daai wa kamp bly koning
Al weer oppad iewers heen.

Ons span ambagsmanne moet nou noodgedwonge die kragopwekkers saamneem,nog n steelrisiko.
Was gelukkig die naweek het ons geen krag onderbreking gehad nie het ons sekker vergeet
Camping is a collection of memories .... make each one count
Ours was off for a while yesterday, but I didn't even notice since we were outside braaiing...
Vrydag met die wind het die kragdrade oormekaar gevou en ald uit geskop,
dink toe lekker die kampgoed is mos in die karavaan.
die karavaan is by Jaco en ons het net die muskiet lampies vir lig.
Oppad na die volgende kamp.

Ek is op Citrusdal op die oomblik so julle kan n bietjie krag hier kom haal, bring net n groot treiler vol biltong
Alan
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

En die reuse stad Soweto ?
Sal wat wil gee om Ware syfers van verbruik en betaal te weet
ðŸÅªï¸ Worry ends where faith begins ðŸÅªï¸Â

Hulle is 'n joke.. Van krag, tot vervoer, tot landbou, beleidsontwerp, you name it. Die beste is, baie mense wat nou kla is missing op stem dae. Die mense wat kla, kla net hierso en beweeg nie in massas deur strate nie.. Dis al taal wat die land geken het
Wys jou watse klug is hierdie loadshedding....hoe kan daar nou skielik genoeg krag wees vir die hele land omdat dit Kersfees is? Korrupte patete....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
