Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5599 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Elektrisiteitskoste per dag
By navraag oor daaglikse tariewe by 'n oord hier in die Weskaap was ek verbaas om te hoor dat daar onderskei word afhangende of die staanplek 'n elektriese koppeling het.
Per dag kos dit R 80 vir twee persone om elektrisiteit te gebruik - en dan is dit nie eens vir 24/7 nie, want beurtkrag ontneem jou mos van dit waarvoor jy betaal by so 'n oord!
Tuis het ons 'n magdom toerusting wat daagliks gekoppel is, en boonop gebruik ek feitlik daagliks houtwerk masjienerie met my stokperdjie, en ons gebruik nie eens R 50 per dag nie.
Siende dat die ablusie se warmwaterstelsel nie deel is van die staanplek se kampeer tarief nie klink R 80 vir my baie rof, veral aangesien ons nie lugversorgers in ons karavaan het nie.
R 2400 per maand vir elektrisiteit klink vir my amper soveel soos wat langstaaners se maandelikse totale tarief is by sommige oorde..
Ek vra maar net.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Ook gesien dit gebeur, en op n plek R50 per dag. Ek dink ons gaan dit meer in die toekoms sien. Gelukkig het ek my karavaan op solar gesit al 11 maabde, en dit werk met daaglikse gebruik. Aircon en mikro golf werk net van 220 af, maar as dit moet kan ek opgradeer om aircon ook te hardloop. Gebruik nie juis mikrogolf nie, so dan kan dit maar afbly
Nog nooit so ervaar nie, ons kamp weer oor n week vir vyf weke by Ebb and Flow en so n bedrag is seker ingesluit by die tarief.
You'll never never know if you never never go
Ek sou voorstel dat oorde dan liewer meters insit, dat mens betaal wat jy gebruik.
Al baie gelees en gesien hoe kampeerders hul aircons 24/7 aanlos met deure en vensters oop of hy is hele dag nie daar nie. Of mense wat urns 24/7 aanlos met die rede dat hy dan heeltyd warm water het vir koffie of skottelgoed....wonder of hul tuis ook heeltyd urns aanlos vir koffie of gebruik hul ketel wanneer nodig? Sulke tipe gedrag kos die oord baie. Dié wat dit nie doen nie, help ongelukkig betaal aan die wat dit wel doen
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit is juis sulke mense wat veroorsaak dat ander nie gulsige mense sovel moet betaal om diesulkes te subsidieer. Ek het by Die Eiland in Limpopo ook sulke karavane gesien waar die aircon die hele dag loop al is die kampeerdes nie by die karavaan nie. Dis maar die "gryp wat jy kan beetkry" mentaliteit.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
As ons kamp gebruik ons so min moontlik krag want dis duur maar ander kampers soos bo genoem geen nie om nie los alles aan wie dra die kostes die oord en op ou einde gaan dit deurkom na die kamper as jy wil kamp
Haak daai wa kamp bly koning

Ook gesien dit gebeur, en op n plek R50 per dag. Ek dink ons gaan dit meer in die toekoms sien. Gelukkig het ek my karavaan op solar gesit al 11 maabde, en dit werk met daaglikse gebruik. Aircon en mikro golf werk net van 220 af, maar as dit moet kan ek opgradeer om aircon ook te hardloop. Gebruik nie juis mikrogolf nie, so dan kan dit maar afbly

Hi Danie
Dalk het jy al genoem, maar hoe lyk jou Solar opset op die Exclusive om onafhanklik te wees - buiten die aircon?
Ons het by Illanga op prepaid gewerk waar die meter lesing gevat word as jy inklok en weer as jy uitgaan, dan betaal jy die verbruik by die kantoor. Ek dink die risiko hier is dat van die oorde se meters dalk nie "lekker" gekalibreer is nie wat maak jou eenheids tarief is baie hoer as die park se aankoop per eenheid tarief? (Ek se nie dit is by Illanga die geval nie - praat in die algemeen).
Ek het 4 × 100w flexinle pannels permanent op die dak gegom, met n 1,5kva inverter en n 200Ah lithium battery.
Baie lekker, die yskas werk altyd, ook in die ry
Ek dink nie ek sal ongelukkig wees om vir my werklike verbruik te betaal teen n effens hoër tarief as wat die oord betaal nie. Hulle het mos die verspreidins infrastruktuur gebou en onderhou so moet hulle koste verhaal. Op die oomblik subsidieer ek swaar verbruikers terwyl ons maar min gebruik so ek sal wasrskynlik daarby wen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Weet daar is oorde in Dinokeng waar jy moet spesifiseer of jy aircon gebruik of nie wat aanvaarbaar is. Ons gebruik maar die manual tipe koelteboompies en swembad.
Ek glo die krag betaal vir aircons gaan deurskemer na meeste oorde deur n tydperk
Haak daai wa kamp bly koning
I see that at Twee Rivieren, Kgalagadi, the difference between power and non-power is R60 pn, and at Satara R50 pn
Living the dream

