Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21199 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5604 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4785 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 918 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 579 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 343 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Eksra Tent Hulp (Addedroom)
Ek wil vir Wijan 'n tent kry nou dat die Exclusive weg is met sy addid-room. Met die 3B gebruik ons die Rally / Patio met 'n Gazebo vir meer dak spasie en dit werk baie lekker. Nou het ek gedink aan hierdie een wat pas teen die 3x3 Gazebo. Wijan is nou 13 en wil soos met die Exclusive in sy eie kamer slaap.
Ken iemand die tent en wat dink julle ?
Oppad na die volgende kamp.

Dit vertoon baie netjies en is nogal 'n lekker "size".
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Ek het 2 van hierdie gekoop toe dit vrygestel was ..... baie goed geprys gewees en het verkoop soos soetkoek. Ek het selfs, na my eie aankope, 'n vriend oorgehaal om ook een te koop (moes kommissie gevra hetðŸËâ¬)
Ek het een as 'n slaapkamer vir 2 kampbeddens gebruik, die ander vir 'n stoor/aantrekkamer. (Kan beknop raak met 2 beddens, dus die rede vir die 2e een)
Goeie tent, gerieflik, maklik om op te slaan maar geneig om kondensasie in te laat. Het egter baie goeie diens gelewer. Verkoop weens die feit dat ons nie meer die Gazebo gebruik het nie (en die karavaan se aankope ...)
Wian sal dit beslis geniet!!

Ek het 2 van hierdie gekoop toe dit vrygestel was ..... baie goed geprys gewees en het verkoop soos soetkoek. Ek het selfs, na my eie aankope, 'n vriend oorgehaal om ook een te koop (moes kommissie gevra het😀)
Ek het een as 'n slaapkamer vir 2 kampbeddens gebruik, die ander vir 'n stoor/aantrekkamer. (Kan beknop raak met 2 beddens, dus die rede vir die 2e een)
Goeie tent, gerieflik, maklik om op te slaan maar geneig om kondensasie in te laat. Het egter baie goeie diens gelewer. Verkoop weens die feit dat ons nie meer die Gazebo gebruik het nie (en die karavaan se aankope ...)
Wian sal dit beslis geniet!!

Hier is nou goeie terugvoer vanaf Nico.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Omdat dir 'n OZtrail produk is het ek ook gedink dit behoort goed te wees.
Vir die kondensaat, kan mens seker 'n fly sheet oor hom sit want daai boonste en agterste fible pale sal keet dat hy op die tent lê ?
Oppad na die volgende kamp.

Ek weet nie wat is kwaliteit verskil nie, maar Makro verkoop die Campmaster weergawe

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Ek weet nie wat is kwaliteit verskil nie, maar Makro verkoop die Campmaster weergawe

Dankie sal gaan kyk. ðŸâÂ
Oppad na die volgende kamp.

2de handse een beskikbaar

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

