Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22388 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18072 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6509 |
| BrianB | 5608 |
| Bostoe | 5557 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3063 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2158 |
| Chris Boucher | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1891 |
| Nico | 1790 |
| steamer | 1705 |
| Hennie Botha | 1703 |
| Dansan | 1558 |
| Butts | 1489 |
| DK | 1459 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1361 |
| Louvan | 1283 |
| RichardJ | 1269 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 891 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 670 |
| Benkie | 600 |
| 1Pierre2 | 478 |
| Willie54 | 467 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 401 |
| Oumens | 386 |
| Herman | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| Izak | 332 |
| RD | 323 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 275 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 234 |
| Trev1 | 221 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 191 |
| Stephan | 184 |
| Maurits | 175 |
| Ad Rem | 170 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 153 |
E Tol koebaai
Kan jy dit nou glo- E tol kom einde Maart tot n einde! Niks is egter gesê oor die beloofde terugbetaling aan mense wat dit oor jare betaal het nie en ek vermoed dit sal maar so stilweg verdwyn.
Die tol op die hoofpaaie word egter nie geraak nie en ek hoop die 'tag' gaan steeds daar werk want dis net soveel vinniger en makliker as om direk te betaal. Ek wonder net hoe dit gediens sal word want die etol kiosks sal seker gesluit word. Dit sal natuurlik gaaf wees as die tol ook afgeskaf sal word maar ek dink nie dit dal sommer gebeur nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek sal dit glo as dit fisies gebeur....daar was al te veel beloftes afgelope jare.
Die skuld bly daar....wonder wat is plan B?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja, in 2022 het Lesufie ook gesê 31 Desember 2022 sal dit stop .So ja kom ons kyk, maar ek glo niks wat hulle sê, meeste is nou verkiesings beloftes .Ek glo ons sal nog die tag behou vir die tolhekke op die Nationale paaie, daardie tolhekke sal nooit verdwyn .Dit is so ,die tag werk lekker om vinnig deur daai hekke tegaan, want die meeste tolhekke het spesifieke deurgang vir e -tag .
OUTA reken slegs 10 tot 12% van etol word op die oomblik nog betaal en dit is slegs deur maatskappye soos UBER wat 'n wins daarop maak. So in effek het die motoriste reeds etol afgeskakel. Iemand moet nog net 'n dokument teken om dit amptelik te maak.
Lesufi sê die minister van Finansies sal more in sy begroting finansiële aspekte van die afskaffing van etol duidelik maak. Sal interessant wees. Wat ook al die reëlings gaan wees, ons kan seker wees ONS, ek en jy, gaan die rekening betaal. Die opgehoopte skuld gaan nie net verdwyn nie. Ek sal ook graag wil hoor wat hulle men al die etol brûe gaan doen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
E-toll does not bother me as I throw those bills into the bin. As I have never had an e-tag I always have to stop at the N-route toll gates but very seldom even see a que as we never travel on them during peak times, so stopping to pay only takes a few seconds for them to swipe the card and thus only a short delay.
We unfortunately travel between Pietersburg and Pretoria inter alia, often and sometimes get long queues when we travel at busy times. It is a pleasure wizzing past while all others have to wait. As there are no additional costs involved using the etol, so to me it makes absolute sense to have the tag in my car.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
E-toll does not bother me as I throw those bills into the bin. As I have never had an e-tag I always have to stop at the N-route toll gates but very seldom even see a que as we never travel on them during peak times, so stopping to pay only takes a few seconds for them to swipe the card and thus only a short delay.
Same here .... never paid anything towards e-toll
Interesting enough my account ran up towards R100 k (I travelled a lot for business) but, for some or other reason this got written off/forgotten about, (more or less 7 years ago?) and I started a "new" - if that is the word - account. This has reached in the upper R48k (since I am a pensioner no more business travelling), so now everything is - hopefully - over.
Cheers e-toll, you won't be missed!!
We unfortunately travel between Pietersburg and Pretoria inter alia, often and sometimes get long queues when we travel at busy times. It is a pleasure wizzing past while all others have to wait. As there are no additional costs involved using the etol, so to me it makes absolute sense to have the tag in my car.
Ek dink baie meer mense sal tags aanskaf as E-toll afgeskaf word....dit gaan definitief toue by ander tolhekke verkort. Ongelukkig kon Gautengers nie ander tolhekke apart sit van tag van oorhoofse in Gauteng nie....gevolgik maar soms in die ry gestaan. Was beslis die geld werd om af en toe miskien 3 minute in n ry te staan as om daai R100de te betaal aan E-toll. Ek het onlangs n huurmotor vir 2 weke moes ry....hulle het tag ingehad en my faktuur gestuur van E-tol....dit was baie vir die bietjie wat ek gery het
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het niks gehoor van e tol.,het bietjie laat ingeskakel .Het julle dalk.Ek dink Tannie Sofie het weer stemme probeer werf, of is ek nou bevooroordeel ?
Ek het nie na die toespraak geluister nie, maar op internet gaan soek en ek vind niks wat die minister daaroor gesê het nie. Dit was seker een van die belangrikste dinge vir die Gautengse motoriste so ek dink ons kan aanvaar die minister het niks daaroor gesê nie. Moet ons dus aanvaar die geagte premier het weereens 'n onderneming gegee wat hy, soos in die verlede, nie kon nakom nie? Daar is net 'n maand oor voor etol volgens hom sal verdwyn en dit is nogal baie min tyd om alles te reël AS daar wel iets in sy verklaring was. As ons egter kyk na hoe die minister moes raap en skraap om al die behoeftes te vul, is dit moeilik om te sien waar hy nog geld vir die etol skuld sou kon kry.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek self ry elke dag op die N1 werk toe en terug. Het intussen vele ander voertuie gekry om mee te ry en het niks van E-tol gehoor nie.
As dit eindelik afgeskaf word is dit net 'n bewys dat "the people" het hulle sê gesê. Dit het lank gevat maar die staat kannie net doen wat hulle wil nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sou hulle soos voorheen beloftes maak om terug te betaal....waar sou hulle R7b uitgrawe? Miskien êrens onder n matras in Phalaborwa?
Sal my verbaas sou hulle regtig alles stop terwyl daar heelwat "vrywilligers" is wat steeds maandeliks vir hul geld gee. Is dit in Lesufi se maandaat om so n besluit op eie te neem....of is dit elders saam besluit en hy net aankondig?
Groot beloftes was ook dat loadshedding totaal iets van verlede sou wees gedurende 2016.....8 jaar later nog nie einde in sig
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dalk n geval dat die linkerhand nie weet wat die regterhand doen nie? Of dalk n geval van 'passing the buck'? Lesufi is dan die goeie ou wat etol afskaf terwyl die minister die booswig is wat nie daarvoor wil betaal nie? Onthou dis verkiesingsjaar en dis belangrik om jou posisie te behou.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek lees OUTA meen daar sal niks van Lesufi se beoogde terugbetaling kom nie. Die organisasie sê daar is eenvoudig nie geld daarvoor nie en die geld is in elkgeval wettig ingevorder so daar is geen verpligting om dit terug te betaal nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Daai Lesufi se bek is gladder as WD-40. Hou daarvan om sy eie beuel te blaas. Die E-tol sou al hóé lank gelede tot 'n einde gebring wees, maar dis steeds in werking? En waar die piesang die geld gaan kry om aan die motoriste terug te betaal, wil ek sien!! Nee wat, dis sekerlik verkiesingspraatjies.
Die etol sages wat so aanhou, maar lees en luister julle mooi wat gese is.
Die proses van afskakeling begin 31 Maart 24.
https://businesstech.co.za/news/government/753181/the-official-end-of-e-tolls-is-in-sight/
Nou soos julle weet is 'n proses iets wat tyd neem. Moet nie julle hoop opkry dat 1 April 24 die gantries afgekakel gaan wees. Staats prosesse neem baie baie langer.
In ons geval het ons etags omrede ons besparing op ons konsessie by die tolhek 'n groter besparing het met gantries koste ingesluit. Ongelukkig het ons 'n etag nodig om die tol hek besparing te kan kry.
Nou is die wag om te sien hoe lank dit gaan neem om die gantries af te skakel. Ek raai minimum 6 maande. Hoekom die koei skiet wat jou melk gee.
We leave in 5 minutes.....
En nou sê een of ander topamptenaar die uitstaande tolgeld gaan verhaal word! En dis nie eers 1 April nie. Of is daar weer 'n geleentheid gesien om nog 'n wa aan die soustrein te las met 'n klomp amptenare wat aangestel sal word om die insameling te doen? Dis 'n taak wat nooit afgehandel kan word nie so hulle het 'n lang loopbaan voor hulle. Maar onthou dat siviele eise na drie jaar verval tensy daar binne die drie jaarregstappe geneem word teen die verweerder. Dit beteken in elkgeval dat daar net na uitstaande etolskuld van die afgeope drie jaar gekyk kan word. Die ouer eise het reeds verval.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
From article on "My Broadband" .........
If the government does try to go after motorists again for the outstanding debt, Duvenage said Outa still has a standing test case on the constitutionality of e-tolls, which was “placed on hold” when Sanral’s board passed a resolution to stop e-toll summonses.
Should it meet the requirements, he said that Outa will defend motorists against such collections.
“We will not merely accept the government’s irrational plan to collect debt on their inefficient, costly and largely unworkable system – especially since they themselves announced that e-tolls will be cancelled,” Duvenage said.
While Lesufi announced the “switch off” of e-tolls on 31 March 2024, this cannot be formally done until the regulations enabling the system have been repealed and the related laws unwound.
I think in the same article OUTA points out that the etol money is owed to SANRAL and not to Gauteng province. Lesufi can therefore not make decisions on collecting it. He might try and pressure SANRAL to do so. But logic tells us there is little chance of success.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek se maar mokkel sirkus
Haak daai wa kamp bly koning
Ek persoonlik dink dit is net n bangmaak storie dat mense wat nog betaal nie nou moet stop om tebetaal .Daar is soveel sake ,waar gaan hulle die geld kry om elke mens tevervolg .Dit is nie haalbaar .


