Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17733 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |

DSTV
Misjkien is hier iemand wat my kan help met n lastige probleem. Ek het n DSTV explora die eerste uitgawe as my primere dekodeerder. Dan het ek nog een wat aan n ander TV in n ander kamer gekoppel is maar deur die eerste dekodeerder werk. Dit het altyd goed gewerk tot n tyd gelede toe my 2de dekodeerder kort kort n kennisgewing op die skerm begin gooi as jy hom aanskakel.........dit lui min of meer "waiting for communication with primary decoder" Jy kan wag tot jy blou word niks gebeur nie. As jy die kragdraad by die dekodeerder uittrek en die dekodeerder rescan dan kom hy reg. Ek het aanvaar dat my dekodeerder besig is om te gaan. Ek vervang hom toe met die karavaan dekodeerder wat dieselfde doen. My plaaslikke multichoice agent het die dekodeerder getoets en daar is niks fout mee nie. Gister hoor ek by n vriend hy het dieselfde probleem en hy weet van andere met dieselfde probleem.
Ken een van julle dit en is daar n oplossing voor?
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.

This is what I would do . On both ends of the cable that runs from the Primary decoder to the Secondary decoder cut off a piece +- 10cm then reconnect the F-Connecters.
December 2014 Camp

Ek het so rukkie terug ook probleem gehad, nie presies dieselfde en to doen ek "Restore to Factory settings" en alles is weer reg. Dalk help dit.
Piet jou 2 de dekodeerder is dit ook n Explora maw jou sekondêre dekodeerder ?En jou stelsel is dit dual view maw jy kan bv 201 kyk op primary en jou vrou 144 op die sekondêre dekodeerder ?Dit kan wees dat die frekwensies bots van die 2 dekodeerders .Dan maak die stelsel ook so hy wys net n rukkie dan gooi hy jou uit .Is die 2 dekodeerders met n RF kabel verbind ?As dit 2 exploras is sal hulle die split deur die smart LNB kry dan is daar nie n RF kabel .

Die pres het gisteraand aangekondig dat die bestaande analoog TV uitsendings vanaf aanstaande maand afgeskakel gaan word. Dit beteken die van ons wat nie satelliet TV het nie, sal of daarheen moet oorskakel of 'set top boxes' moet koop. Ek voorsien 'n gekners van tande. Ek verstaan ook nie waarom daar nie maar heeltemal weggedoen word met grondtorings nie. 'n 'set top box' kos maar so naastenby dieselfde as 'n skottel en dekodeerder en jy kan die diens selfs gratis kry as die R30 minimum by DSTV te duur is. Dink net hoeveel miljoene rand se infrastruktuur en lopende koste.sou gespaar gewees het.
Ek wonder of die bestaande antennas nog sal werk en of mense ook nog nuwe antennas sal moet oprig.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
My stelsel doen dit ook soms.
Die laaste twee weke bel DSTV my elke dag dat ek moet opgradeer.
Jy kry n nuwe skottel met 25 m kabel wat anders is as die huidige kabel en n nuwe decoder. Installering is gratis.
Koste is dan by jou huidige premie nog R 179.00 per maand vir 24 mde.
Doen jy dit nie gaan ons met die iretasie sit, my vriend oorkant die pad het dit gedoen en tans kry hy nie meer oproepe nie.
Ek het gister weer n oproep gekry.
Dis maar n besluit wat jy self moet neem.
Al weer oppad iewers heen.

Dis waar ou Chucky. So vang DSTV baie mense. Onthou niks in die lewe is "gratis of verniet" nie. Die installering kostes word iewers ingewerk. DSTV skep probleme om nuwe upgrades te kry. Dis ekstra geld vir hulle.
Ek is dankbaar dat ek Dstv 'n jaar of drie terug al toetssiens gesê het. Steaming is die antwoord. Geen probleme of onderbrekings nie. Geen ekstra geld wat uitgegee word nie. Selfs my Whatsapp oproepe word daardeur gedoen.
Met al die geld wat ek jaarliks spaar kan ek amper weer vakansie gaan hou.
Kry n signal Combinder vir jou 2 de decoder sukkel om n foto op telaai

Dis waar ou Chucky. So vang DSTV baie mense. Onthou niks in die lewe is "gratis of verniet" nie. Die installering kostes word iewers ingewerk. DSTV skep probleme om nuwe upgrades te kry. Dis ekstra geld vir hulle.
Ek is dankbaar dat ek Dstv 'n jaar of drie terug al toetssiens gesê het. Steaming is die antwoord. Geen probleme of onderbrekings nie. Geen ekstra geld wat uitgegee word nie. Selfs my Whatsapp oproepe word daardeur gedoen.
Met al die geld wat ek jaarliks spaar kan ek amper weer vakansie gaan hou.

Doen ook daai roete al 3 jaar......was een van my beter besluite gewees.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons ook nou al twee jaar sonder DSTV. Stream Netflix en Youtube films.
Selfs ou Cyril se Covid praatjies is op Youtube live.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Was nou by n DSTV agent.
R 179 X 24 = R 4296.00
Hulle kan vir my gee,:
1. DSTV skottel die nuwe een.
2. Draad die nuwe een.
3. Die nuwe decoder.
4. Als ge- installer en toets.
Dit alles vir R 1990.00.
En daar sit ek nie met n twee jaar ekstra kontrak nie.
Wys jou net hoe dink hulle.
Al weer oppad iewers heen.

Thanks guys for your inputs.
Willie 54 Ja dit is 2 exploras en die2de een word direk van die skottel af gevoer. Ons kan 2 kanale gelyktydig kyk. Dit is so deur Multichoice geinstalleer.
Errol. Thanks for your input. I cut both cable points and cleaned and reconnect it as you suggested. Since the weekend it works 100% and seems as this was the problem. The cable at the second decoder was only connected halfway. Now it seems to be ok. Thanks a lot......such a simple problem causing all the trouble.

I am glad to hear your problem was solved. As the old saying goes 'we are never too old to learn'.
December 2014 Camp

Thanks guys for your inputs.
Willie 54 Ja dit is 2 exploras en die2de een word direk van die skottel af gevoer. Ons kan 2 kanale gelyktydig kyk. Dit is so deur Multichoice geinstalleer.
Errol. Thanks for your input. I cut both cable points and cleaned and reconnect it as you suggested. Since the weekend it works 100% and seems as this was the problem. The cable at the second decoder was only connected halfway. Now it seems to be ok. Thanks a lot......such a simple problem causing all the trouble.

Jy moet dan 'n nuwe Smart LNB he. Dan puls hy deur die LNB dan het jy nie die kabel vir die Heart bead nodig nie
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
is nie seker of dit al die Explora's is nie ek het nog die oues met die groot HD dink hulle trek nou al op ver 3
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Na 4 jaar weer my DSTV heraktiveer vir die WCR....verval 31 Okt. Wat n pyn hoe hulle my nou afgelope paar weke pla met oproepe. Seker al 10 verskillende nommers geblok, maar elke keer spam hulle weer van ander nommers. Hulle wil my blykbaar beloon as volgehoue gewaardeerde klient {nog nie eers 30 dae nie}
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons het ook net gewag vir die laaste scrum tussen die Bokke en die Kiwis toe skop ons DSTV onder die alie, beste ding ooit!