Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Donkerte
Ek tik maar my storie weer oor,want dit lyk vir my die vorige een het verdwyn.Ons was vir 72 uur sonder krag in die Hermanus omgewing. Van die pale het op die berg omgewaai en Eskom het nogal gesukkel in die wind en weer om dit weer te herstel. Ek het maar taamlik vleis gebraai want ek was bang dit word sleg. Die wind is nog lekker sterk en dit reen nog lekker. Dit is lekker Boland se weer. Maurits
Hi Maurits, Staan julle by Onrus en watter stand nommer om daai winde te deurstaan?
Ons bly in Sandbaai
My broer, wat ook in Sandbaai woon, sê dit was een groot frustrasie. Jy móés seker maar baie braai ten einde te voorkom dat daardie klomp vleis in jou vrieskas sleg word.

Ek is bly my wyn het gehou!
Hier in die Bosveld Noord het ons ook taamlik slegte weer gehad wat koud is en onplesierig, maar dit is waar die TV inkom, Warm Bed met baie bekers Milo.
Tans is ons in Thabazimbi wat gewoonlik uiters warm is, maar ons sit met "lang pajames, winter onderklere, jackets en warm vuur.
Ons was lang naweek by Bush n Buck 30km noord van Brits...lekker weer gehad elke dag....tussen 23? en 24?. Ek het gehoor van Kaapse storms en paar fotos gesien...maar rof gelyk
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


