Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Die Tuinroete is hierdie jaar baie mooi! (Desember2021)
As jy dalk hier naby vakansie hou, en/of nog wonder waarheen jy kan ry, hierdie jaar is die Tuinroete baie mooi... en ons het goeie reen ook gehad tot dusver.
So, neem gerus die pad Knysna toe, deur Rheenendal en deur die Homtini Pas... die veldblomme staan geil en in volle prag... of draai om by Rheenendal en ry af met die Phantom Pas vir koffie of brekfis in Knysna... maar ry stadig... die mooi is net te mooi om dit vinnig in te neem...
En selfs die R62 deur die Outeniquapas oor Oudtshoorn tot by Montagu en terug Mosselbaai toe is n skouspel. Ek dink die ou Montagupas naby George is seker n fees van kleur en watervalletjies...
We went for a train ride from George into the Outeniqua mountains and back Friday past, plenty of water coming out the mountains , will be driving the Montagu pass this coming week.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.


You must have enjoyed that trip too much! And the Montagu Pass... just does not get better than that!
Enjoy George.
I am glad to see the power wagon is running again. After the big fires, this part of the track was out of use due to thousands of sleepers that went up in flames. Ths is a truly magnificent journey to take.
And I agree with Fanie- the Southern Cape is beautiful this year. Normally at this time, being in the winter rainfall region, the natural veld is brown and more or less dead, but this year the Vaalies see the Cape as it is seldom at this time of the year. We have been at Stilbaai now for a week and it is very comfortable cool without wind. Many holiday makers here already. Hope this weather will hold for the holiday period for the sake of holiday visitors..
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven


Nice pictures George.



Is there a website that give more details regarding the train trip and fees?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Toe ons April die jaar op die plaas was, het ons daai plekke besoek.
Toe was dit droog en vaal. Sal dit graag nou wil sien na die reën.
Dankie vir die fotos.
Al weer oppad iewers heen.

Soek vir Outeniqua Power Van op internet.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek sien hulle facebookblad gee details - die blad se naam is: "PowervanOPV"
There is, type in Otenique power van on google, it cost R190.00 per person, its almost a three hour trip with a 20 minute stop on the way for a picnic, [ take your own picnic stuff ]
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.

There is, type in Otenique power van on google, it cost R190.00 per person, its almost a three hour trip with a 20 minute stop on the way for a picnic, [ take your own picnic stuff ]

Dankie....waardeer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Thanks George, did not know of railway line.
We will see some of the Garden Route briefly in January.
Living the dream

Jy het seker gister oppie draadloos gehoor van die droogtetoestand hier innie Tuinroete! ...waterbeperkings afgekondig vir George en Knysna!
Dis nou droog hier hoor!
Die Paddadys is sonder water! Ons woon oppe plaas en die veld is vaal... n heel ongekende kleur vir die Tuinroete.
...darem vanaf Vrydagaand so 22mm reen gehad...
Ook op my en Berdien se bucketlys mooi wereld
Haak daai wa kamp bly koning
Altyd opwindend om op pad te wees na die Tuinroete. Sien julle weer in die laaste week van Januarie! Lekker vyf weke daar.
You'll never never know if you never never go

Altyd opwindend om op pad te wees na die Tuinroete. Sien julle weer in die laaste week van Januarie! Lekker vyf weke daar.

Dis regtig baie opwindend, soos jy se Dansan!
Ons het altyd in Potch gewoon en dan een keer per jaar, ook in Februarie/Maart afgekom vir ses weke... destyds was ons Woonwa gestoor in George... en dan het ons die vyf weke(ook teen n lankstaan-tarief) by Island Lake Vakansieoord in Wildernes kampeer... en rondgery... en gestap... en groot kampvure gemaak en heerlik gerus en gekuier...
Tot so agt jaar gelede... toe tref die geluk ons om hierheen te kan trek. Want ons het niks gehad wat ons in die NW gehou het nie... nie eers die lekker Varswaterhengel-damme nie...
Ek kan hoor julle sien al baie uit daarna...

Altyd opwindend om op pad te wees na die Tuinroete. Sien julle weer in die laaste week van Januarie! Lekker vyf weke daar.

n Nuwigheid hier naby Rheenendal is dat Toti's Restaurant nou weer op Sondae n verskeidenheid te eet aanbied, met n tipe van snuisterye Sondag-mark buite in die agtertuin... wat ook n klein treintjie insluit waarop passasiers kan ry...
Ek weet nie of dit al hier was toe julle laasjaar hier was nie. Maar dit lyk asof dit gewild gaan raak, soos wat Toti's se buffet etes was voordat Covid alles gestop het...
Ek word sommer opgewonde namens julle...
...en na die 22mm het nog so 7mm gehad en ek sien, soos die voorgaande weerkaart aandui is daar darem nog reen op pad...
