Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21975 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17715 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6174 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5260 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2603 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1762 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1454 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1242 |
Louvan | 1237 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1135 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 771 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 393 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |





Die Hel.
Morning.
Is there any worthwhile caravan camps in The Hel and if so, what is the road conditions down there ??
We have to create the future for our Wildlife.
Meneer Moertoe. Welkom op die forum.
Laas toe ek die swartberg pas gery het se die bordjies, geen sleepwaens
ðŸÅªï¸ Worry ends where faith begins ðŸÅªï¸Â

Nee los jy kan skaars met n klein karrietjie daar at ry wat nog met n was agter jou.
Gaan bly my n hul B&B daar onder en wet lekker in die restaurant.
Hulle bier is lekker koud als werk met gas so ook die ligte in die huisies. Gaan bly in Marais huisies is die mooiste.
Ry very na die dam toe.
Sê groete daar.
Al weer oppad iewers heen.

Welkom hier op die forum.
Al weer oppad iewers heen.

Baie welkom hier op die forum.
Jy het basies jou antwoord gekry. Van die afdraai na die Hel toe uit die Swartberg pas uit is dit 50km se ry. As ek reg onthou neem dit jou ongeveer3-4 ure om die 50km te ry. Hier moet die ander mense my reg help as ek verkeerd is met die tyd.
Jy moet sorg dat jy genoeg brandstof het om in en uit te ry. Soos reeds genoem jy sleep nie 'n sleepwa eers daarin nie wat nog van 'n kamp wa of karavaan.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Daar is 'n "kampterrein", meestal tentjies en ouens met daktente.
Kamp groete
Kobus & Ada
Welkom en geniet die reis
Haak daai wa kamp bly koning

Nee los jy kan skaars met n klein karrietjie daar at ry wat nog met n was agter jou.
Gaan bly my n hul B&B daar onder en wet lekker in die restaurant.
Hulle bier is lekker koud als werk met gas so ook die ligte in die huisies. Gaan bly in Marais huisies is die mooiste.
Ry very na die dam toe.
Sê groete daar.


Nee los jy kan skaars met n klein karrietjie daar at ry wat nog met n was agter jou.
Gaan bly my n hul B&B daar onder en wet lekker in die restaurant.
Hulle bier is lekker koud als werk met gas so ook die ligte in die huisies. Gaan bly in Marais huisies is die mooiste.
Ry very na die dam toe.
Sê groete daar.

We have to create the future for our Wildlife.

Nee los jy kan skaars met n klein karrietjie daar at ry wat nog met n was agter jou.
Gaan bly my n hul B&B daar onder en wet lekker in die restaurant.
Hulle bier is lekker koud als werk met gas so ook die ligte in die huisies. Gaan bly in Marais huisies is die mooiste.
Ry very na die dam toe.
Sê groete daar.

We have to create the future for our Wildlife.
Baie dankie.

Meneer Moertoe. Welkom op die forum.
Laas toe ek die swartberg pas gery het se die bordjies, geen sleepwaens

We have to create the future for our Wildlife.
We have to create the future for our Wildlife.
Baie dankie.

Baie welkom hier op die forum.
Jy het basies jou antwoord gekry. Van die afdraai na die Hel toe uit die Swartberg pas uit is dit 50km se ry. As ek reg onthou neem dit jou ongeveer3-4 ure om die 50km te ry. Hier moet die ander mense my reg help as ek verkeerd is met die tyd.
Jy moet sorg dat jy genoeg brandstof het om in en uit te ry. Soos reeds genoem jy sleep nie 'n sleepwa eers daarin nie wat nog van 'n kamp wa of karavaan.

We have to create the future for our Wildlife.
Baie dankie.

Meneer Moertoe. Welkom op die forum.
Laas toe ek die swartberg pas gery het se die bordjies, geen sleepwaens

We have to create the future for our Wildlife.
Hallo daar. Ek het onthou dat ek vroeër iewers gelees dat daar aan einde van 2019 vernietigende brande in Gamkakloof was.
Het vanoggend op https://www.4x4community.co.za heelwat waardevolle inligting raakgelees. Enter "Die hel - went up in flames"
Ook op Cape Nature se webtuiste is inligting
Wou een van die berigte spoeg en plak maar dit wou nie
Dit lyk en klink nogal baie sleg. Eintlik tragies die skade en verliese wat die Joubert familie in Die Hel gelei het.
Groete
Die Hel is tans onbereikbaar weens beskadigde paaie na laas naweek se reën. Besoekers wat onder was tydens reen is met helikopter boontoe gebring
https://www.facebook.com/share/p/2uDQXaaEw96BAqc6/?mibextid=oFDknk
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit was al in November, tydens my laaste besoek, plek-plek al amper onbereikbaar. As daar sedertdien niks gedoen is om die pad te herstel nie, kan ek verstaan dat dit tans onbereikbaar is.


Die Hel is tans onbereikbaar weens beskadigde paaie na laas naweek se reën. Besoekers wat onder was tydens reen is met helikopter boontoe gebring
https://www.facebook.com/share/p/2uDQXaaEw96BAqc6/?mibextid=oFDknk

.

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Morning.
Is there any worthwhile caravan camps in The Hel and if so, what is the road conditions down there ??

Towing isn't allowed there, nor on Swartberg Pass, afaik.
Daai plek maak my Bang.
My Pa het altyd Arrabier Perde daar gaan koop, maar as kind het ek altyd "Weggekruip" onder sy Ford F-250 se "Dash".
Daar koop jy n wilde Arrabier, gooi hom in die dam en klim sy rug vir 1-uur en dan het jy n lekker perd.