Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21195 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5602 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4784 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Di Bus Stop Clarens
Please give me feed back on camping (Caravan) at Di Bus Stop
thanks
Hi Tommy, welcome to the forum.
Sorry I have never been there, their tariffs are a bit steep tho.
Hopefully someone from the forum has been there and can give you good feedback.
Ek was self ook nog nie daar nie, maar terugvoering wat ek al gelees het verkies die meeste mense Di Bus bo Sanparks se Golden gate resort
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

More, ons het al daar gekamp. Staanplekke soos 'n groot grasperk. Kragpunte en genoeg bome. Amblisies rustic maar voldoende. Ons het oor 'n langnaweek daar gekamp, die kamp was vol maar daar was altyd voldoende warm water vir stort. Geen geraas van die pad, rustig om onder 'n boom te sit en die natuur te geniet. Uitsig oor die dam en die berge om jou. Dit het vir ons goedkoper uitgewerk as Golden Gate (daar moet jy ekstra fooie betaal vir natuurbewaring) Ons het al by Golden Gate gekamp maar verkies Di Busstop. Jy kan by die bus gaan eet. (selfde eienaars) Pap en kaings, moerkoffie en beskuit, brekfis en natuurlik die kaaskoek in 'n blikbeker is die treffers. Betaal ekstra vir die blikbeker en jy kan die blikbeker en kaaskoek as take-away vat. Wil jy graag "wine en dine" kan jy by Kiara Lodge se restaurant gaan eet. Amper reg langs die kamp. Die eend gereg is die treffer. Daar is ook 'n winkeltjie vir brood en melk en al sulke kleinghede. Sal ek weer gaan? - Defnitief.
Kamp groete
Kobus & Ada
Sien fotos, ons het eers gaan kyk en paar fotos geneem, dis hoekom die park leeg is, 'n foto van toe ons daar gekamp het.
Kamp groete
Kobus & Ada
Die Bus Stop Camping over a weekend R 750.00 / night for 4 people
Golden Gate camping R 330.00 / night plus conservation fees R63.00 / adult for the first two adults there after R104.00 / adult R52.00 / child
All depends on how many are camping if you have 4 adults the Di Bus Stop is a bit cheaper than Golden Gate if only two then Golden Gate works out cheaper.
Thanks Brian, their camping fees increased dramatically!
Kamp groete
Kobus & Ada
Ek sien hul tariewe is dwars deur die jaar dieselfde.....so oor Kersfees is dit goeie prys, buite seisoen aan duur kant
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit lyk na 'n heel skaflike en rustige plekkie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Must say I like the look of it. Golden Gate is too open and exposed from what I saw.

Was nog nooit daar maar lyk na nice plek
Haak daai wa kamp bly koning
Baie duur vir ons oues teen R600 pd in week en R750 oor naaeke. n Paar jaar gelede het ek navraag gedoen oor n alternatief vir GG en iemand op die forum het inligting gegee oor n ander plek naby wat baie goed en bekostigmaar geklink het. Ek het nie die inligting gehou nie maar miskien is die lid nog op die forum om ons weer in te lig?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Thanks to all the members on replying to my post on Di Bus Stop. Have to agree with Kobus & Ada lovely place / clean and well looked after. Although we were the only people in the camp never felt unsafe at all.
A heads up to Sipho and his team great bloke and extremely well mannered.
We sure will be back again.
Dankie vir terugvoer, sal onthou as ons in daai omgewing kom, egter jammer dat n oord met sulke goeie verwysings so vreeslik leeg is
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

