Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21195 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5602 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4784 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Deur trappie
Ek soek na n dubbel deur trappie die harde plasties.Het iemand dalk een wat rondstaan of inligting waar om te kry teen n redelike prys
Dankie ek hou forum dop
Ek het die een vir myself gemaak want die ander hou nie lank nie.
Hy is lekker stewig en groot genoeg dat mens die die ding per ongeluk mis trap nie. die kleiner trappies kan 'n probleem raak as mens ouer raak en jy trap hom mis.
Ek het een van die "Vastrap" produkte dubbel trap by PTA karavane in Gezina gesien so tytjie terug.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Laasweek by Kempton karavane gesien
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Pretoria
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Pretoria

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Soek maaar by die plastiekwinkels- ek het hulle, asook die enkeltrappie, by baie van hulle gesien.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Soek maaar by die plastiekwinkels- ek het hulle, asook die enkeltrappie, by baie van hulle gesien.

Ek dink Crazy Plastics vra onder R400, maar het nie handreeling nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Makro, het groot verskeidenheid.
Al weer oppad iewers heen.

Dankie almal ons het reg gekom
Iemand ervaring van hierdie trappies? Veral rakende stewigheid?

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ja ek het een op my Sensation Maia gehad. Meestal gebruik vir die vinnig en en uit klim.
Die trap self is baie stewig. Jy moet net seker maak dat jy die vasheg aan die Wa ook stewig is. Dan loop hy soos stroop.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

