Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21743 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17544 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5974 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5076 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2420 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1950 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1197 |
Louvan | 1180 |
RichardJ | 1092 |
Gerden | 1055 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 658 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 327 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Deep van infighting en opienie
Gooie naand almal,
Wat is die beste beleid? As jy Å gooie sighting het stop jy almal wat van voor af kom en laat hulle weet? As jy van Å gooie kampeer “site” by Å seekere kamp weet laat jy ander weet? As jy weet van Å gooie promosie by Å winkel of in die Wildtuin, laat jy almal wat jy ontmoet wat sou belang stel weet?
Deel jy jou opienie / ondervinding met ander wat belang stel of hou jy liewer dit vir jouself? Is dit beter om inligting te deel of is dit beter om dit vir jouself te hou?
Groete,
Paul
Ons het afgelope besoek aan KNP heelwat sightings gehad van mense wat ons van voor gestop het en vertel. Die een was n Sanparks Quantum personeel bussie wat vir ons gewys het ons moet stop, hy vra toe of ons daai luiperd in boom 500m terug gesien het. Hy neem ons toe soontoe....as dit nie vir hom was nie, het ons n nice sighting gemis. Omdat sighting oorspronklik moeilik is om te sien van begin, het ons vir n volgende kar gewag en vir hulle gewys en toe aangery. Almal in wildtuin is daarop uit om goeie sightings te sien....so as mens info deurgee, waardeer mense dit.
Rakende oorde....ek gee graag terugvoering oor oorde besoek met fotos. Omdat ons probeer om so veel moontlik verskillende oorde te besoek, het ons nie geheime oord waaroor ons stilbly om dit sover moontlik vir onsself te hou nie.
Ons is n gesin van 5 kinders wat almal met karavaan kampeer. Ons het n WhatsApp onder mekaar wasr ons oor allerhande dinge gesels. As ek op n goeie deal afkom, is ek geneig om dit op daai groep met ander te deel.
Ek het paar jaar terug n draad hier begin waar lede, as hulle op n kampeer bargain afkom, daar kon deel. Nie veel lede het deelgeneem daaraan nie.
So, om jou vraag te beantwoord...ek hou daarvan om info met ander te deel. Dis hoekom mense ook op forum ingaan om te lees...is om info te bekom. As almal info vir homself sou hou, sou forum leeg gewees het en niks om te lees nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Dankie Geert. Die spel check het dinge so op gevoeter.
Die opskrif is eintelik,
”Deel van inligting en opienie”
Jammer vir die fout. Die n’ het ook verkeerd uitgekom.
Ek gaan liewer ? korekte nuwe een begin.
Groete,
Paul
Dankie Geert. Die spel check het dinge so op gevoeter.
Die opskrif is eintelik,
”Deel van inligting en opienie”
Jammer vir die fout. Die n’ het ook verkeerd uitgekom.
Groete,
Paul