Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22038 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17789 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6244 |
Bostoe | 5471 |
BrianB | 5319 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2712 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1262 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1187 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 444 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 361 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
Andrew | 153 |





Dak oop of toe? ....
Dag sê mede-kampeerders
My Sprite SW word onder 'n skadunet geberg wat goed werk.
Die net het egter nou geskeur, en is verwyder om vervang te word met 'n nuwe ... gaan egter sowat 3 - 4 dae neem. In die tussentyd het ons redelike hoë temperature hier in Parys (33+ C) en ek het gewonder of ek die dak moet lig vir die tydperk?
Enige voorstelle van julle af?
Hi Nico, ek is nie 'n kenner nie, maar sou die dak toe hou.
As jy die dak toe gehou het onder die skadunet, hou hom nog steeds toe. Ek dink nie daai warmte gaan iets in die wa benadeel nie. Die temperatuur is mos seker na-aan dieselfde as wat jy sou ry met die dak toe.
My wa staan in 'n garage. En ek hou ten alle tye die dak in die opgeligde posisie.

Dit gaan maar oor die hitte binne die wa as hy so in die son staan. Die gevolg van hoë hitte in die wa is plakpapier wat los trek en die seellaar wat by die nate van die wa sag word. So ek sal als in my vermoë doen om die temperatuur so laag as moontlik te hou. Dus sal ek die dak lig en as ek by die huis is selfs die gaas openinge oop zip dat 'n luggie daar kan deur trek.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dis presies wat ek ook doen. Ten spyte dat die wa in 'n garage staan is die gaas-openinge ook oopgezip.

