Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Dak gelig of nie?
Hi
Alweer ek
Kan ek julle slim manne se opinie kry oor die volgende?
Is dit beter om my Penta se dak af te sak of op te lig wanneer dit staan by die huis?
Hoor graag van julle
Myne altyd gesak tydens stoor....nog nooit nadele opgetel nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons karavaan dak ook gesak tydens stoor.
Ons sn' staan onder 'n afdak met skadunet om. Reen kan nie op hom waai.
Het ook nog nie iets ervaar dat dit mif of stink ruik binne. In teendeel hy ruik nog soos toe ons 10 jaar terug gekoop het.
Wanneer hy op is kry hy meer stof binne en die moontlikheid van dalk inreen as die wind dalk die reen kan inwaai waai as hy nie 100% in 'n toe garage staan.
We create opportunities to go camping.
My wa se dak ook gesak wanneer nie in gebruik nie.
Hy staan onder 'n afdak wat reg rondom van bo tot onder met 90% skadunet toe is asook onder 'n woonwa "cover".
Nog nooit enige kondensasie binne gehad nie of enige benoude reuke nie.
Moeg geploeg.
My Fleetline ook gesak, maar nadat ek die karavaan gewas het en nadat dit gereen het lig ek die dak op om seker te maak die seil-kante word goed droog.
You'll never never know if you never never go
Ek sak ook my karavan se dak sodra karavan droog is na was
Haak daai wa kamp bly koning
My wa se dak is ook altyd geak. Staan wel onder afdak langs die motorhuis met die sykante ook toe met 90% skadunet en ook onder 'n karavaan oortreksel.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Ek dink die norm om te volg is:
- As die dak se kant seiltjie kan nat word of vog op kry is dit raadsaam om die dak opgelig te hou dat dit maklik kan droog word en nie merke laat of muf nie.
- Met geen klamigheid of nat word kanse nie kan jy seker die dak gesak hou.
Met die Pentas wat ons gehad het was die dak altyd maar gesak want die hoogte van die afdak waar onder hy gestaan het het nie toegelaat dat die dak kon oplig nie.
Dit het heel goed gewerk
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

My geval verskil seker van meeste bogenoemde insette. My wa se dak is altyd opgeslaan, maar dit staan in 'n doelgeboude toesluit-motorhuis. Die wa se yskas is pal ook aangeskakel aangesien ons dit as 'n spaar-yskas gebruik. Die opgeslaande dak maak dit makliker om gou-gou iets uit die yskas te gaan haal of te bêre. Ek stap reguit by my studeerkamer uit binne-in die wa in met die twee deure wat regoor mekaar is.
In enkele gevalle word die wa ook as 'n ekstra slaapkamer gebruik.

So 'n bietjie van die onderwerp af, maar nogtaans in 'n mate relevant. Met die Oyster vind ek dit raak moeilik om die dak af te trek as dit vir 'n ruk oopgestaan het. Dit is die gasstutte wat weerstand bied as gevolg van stof op hulle stange. As jy hulle stange met smeermiddel sou spuit, kan jy ook die seil raak spuit. Ek spuit 'n bietjie silikon smeermiddel op 'n stukkie papierhanddoek en vee die stang daarmee af voor ek die dak aftrek, dan trek dit maklik. Silikon trek nie soveel stof as olie nie en ek meen die feit dat die stang skoon is, sal waarskynlik dit ook slytasie op die seëls minder maak.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ons karavaan staan onderdak met waterdigte net reg rondom. Ons het aanvanklik dit met 'n toe dak gestoor, maar toe die gaas begin stukkend raak na so 15 jaar en ek dit laat vervand het, het ek besef dit is beter om die gaas in 'n gestrekte posisie the stoor as opgevrommel. Ons sin slaap altyd met 'n opgeslane dak. Omdat ons die yskas gedurig gebruik is dit ook nie warm en bedompig in die karavaan nie.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Dankie almal
Ek stoor my wa onder n afdak met toe kante
Is ek reg as ek se dit sal ni skade maak om my dak opgelig te los ni?
Goeie dag Rhinoman, ek stem saam met jou daar, ek doen dit ook en met die Fleetline wat 'n 2003 is en onder dak staan sonder toe kante is my dak gelig en ons hou die yskas ook aan en ek was my Fleetline om stof af te hou en die arms word afgevee met sagte lap om hul skoon te hou en stof vry. Die kant seil en gaas bly nog mooi en hulle word ook skoon gemaak met 'n sagte haar besempie en alle goggas word ook verwyder in die prosses.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Ek het my karavaan se dak ook opgeslaan gehou tot een agterblewende siel hom stukkend gesny daar ingekom en van my kamp goed gesteel het van toe af bly hy maar toe

