Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22522 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18208 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6543 |
| BrianB | 5722 |
| Bostoe | 5562 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3202 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2162 |
| Chris Boucher | 2063 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1895 |
| Nico | 1801 |
| Hennie Botha | 1709 |
| steamer | 1705 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1601 |
| Butts | 1497 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1374 |
| RichardJ | 1318 |
| Louvan | 1295 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 897 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 671 |
| Benkie | 602 |
| 1Pierre2 | 519 |
| Willie54 | 478 |
Platinum Member | 250 + |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 405 |
| Oumens | 397 |
| survivalist | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 337 |
| Izak | 332 |
| nyiko81 | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 276 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 240 |
| Trev1 | 225 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Maurits | 177 |
| Saalocin | 171 |
| Pontius | 168 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 155 |
Coupler Damper Shock replacement
Wanneer ons stop en weer wegtrek "klap klap" ons Gypsey Romany 2006 se sleepstang. Neem aan die Coupler damper shock moet vervang word. Kan nie maklik by die voorste boute uitkom nie. Hoe gemaak asb. Bly nie naby karavaan herstel plekke. Net 'n paar gewone mechanics hier rond.
Dit is verseker die sleep hak skokbreker. Enige motorwerktuigkundige behoort jou te kan help met daai een. Daar is twee sulke dampers op die mark. Die gewone een is reg vir jou wa. Die heavyduty is vir Off-road karavane.
My Exclusive het ook net die gewone een op.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Martin dit is nie moeilik om daai skokbreker tevervang .Voor het die skokbreker een bout wat vertikaal van onder indraai ,daar is gewoonlik n plaat ,maar kyk jy behoort van onder daai bout los tekan maak .Draai voor dan eerste los .Draai dan die agterste horisontale bout los, en verwyder die ou skokbreker .Sit die nuwe een in plek, maak eerste voor vas .Dan sal jy sien, die nuwe skokbreker is effens langer en moet effens ingedruk word .Ek gebruik hier n groot sterk platpunt skroewedraaier, druk dan die skroewe draaier se punt vas agter, waar die skokbreker vasmaak, en druk dan die skokbreker effens in ,en af ,maar hier is gewoonlik die probleem, mense gebruik baie krag ,wat n fout is .Druk sterk, maar baie stadig, sodra die skokbreker inplek is agter, en gate opgelyn is, hou hom daar met skroewedraaier en laat iemand vir jou daai agterste bout deurdruk ,my vrou doen dit sommer vir my .Glo jy sal regkom .Jy is welkom om my teskakel as jy nie verstaan .
Ek sien jou profiel wys jy is van Pretoria. Jy kan hom na Caravans4Africa sleep....hulle het myne vroeer vanjaar vervang. Hulle doen dit terwyl jy wag....binne 30 minute is jy weer oppad huistoe
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jammer om op dié insetsel te wil klim, maar ek soek ook soortgelyke raad - my Sprite SW se rubber voor die skokbreker is stukkend, en voor die skokbreker se stang stof inkry, moet ek die vervang .......
Hoop diesulke rubber is beskikbaar (moet nog na Gibbons uitreik), maar ek wil weet of die hele hak verwyder moet word?
Verder wil ek net aansluit by Leon, wat voorstel dat die skokbreker wat Martin wil vervang, wel die "gewone" moet wees. Ek het die nare ondervinding gehad dat toe my skokbreker op my destydse Sprite SC vervang moes word, die werktuigkundige (?) voorgestel het dat ek 'n swaardiens skokbreker moes kry. Die arme karavaantjie agter kon, weens sy gewig, nie die skokbreker vergenoeg ingestoot kry om die remme te aktiveer nie, en boeta, het ek gesweet as ek moet rem! Dus, volg Leon se raad met graagte!!
Nico neem n foto van jou hak ek wil graag sien hoe lyk daai hak dan kan ek jou verduidelik hoe om daai rubber tevervang .Moet asb nie daai hak probeer afhaal dit is n moeilike proses om hom weer terugtesit .



