Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5599 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Comet Caravans and Sunseeker rumors
Good Day to everyone,
I am just querying to establish if the rumors are true that Commet caravans and Sunseeker have been liquidated?
And seeing that the owner of those 2 brands has shares in CI Jurgens will that also be affected??
This is me, I am who I am!
I think they are just that ......... rumors! ! ! !
From what I heard the factory is going full swing and that contradicts it being a fact..... but I could read the signs wrong.
Visit to the Jurgens Factory by some of our forum members in November can get more light on this subject.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Maybe because CI Jurgens has been liquidated and a new company Jurgens Campworld has been created. CI Jurgens owed many suppliers a lot of money. The new company will only be supplied on a COD basis, no accounts/credit. But that is only what I was told by 3 of their original supplier MD's.
The whole industry is in tough times. Camping/caravaning is not the cheapest option at the moment and South Africans are money strapped.
Groete,
Paul
Weet ook nie wat hier aangaan nie.
Al weer oppad iewers heen.

If these rumors are correct, it's bad news, we can't afford more business closures and mass retrenchments. We desperately need increased employment opportunities in every business sector.
Hope the rumors are just that...............Rumors!!!
Dit sal jammer wees. Ek hoop die manne kan die vervaardiging en hul kleinhandel takke regruk en op rustige waters kry. Hulle vervaardig al vir baie jare 'n goeie en betroubare reeks van produkte. Ja; Daar was minder goeie eenhede wat van die fabriek af gekom het, maar dit was 'n trots Suid Afrikaanse maatskappy wat baie werksgeleenthede gebied het.
Het in die Goewerment se koerant regs kennisgewings gekry dat Sunseeker, Nelspruit en Comet rondom 1 Julie 2019 as "going concerns" aan Prestige Campworld verkoop is? Lyk asof hulle al drie as deel van insolvensie wetgewing aan Prestige verkoop is? Nog nooit gehoor van Prestige nie, dalk bly die drie in afsonderlike besigheid met net 'n nuwe eienaar? Bly maar by my '95 Fleetline, dalk nie die beste/mooiste nie maar hy is myne!
Waar 'n rokie is , is 'n vuurtjie.
Tyd sal leer. Kom ons gee hom kans om of dood te gaan of heel op te vlam.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek kan nie glo dat dit sal gebeur met Commet nie.
Was baie lanklaas by Sunseeker. Die huidige eienaar van Sunseker het die besigheid oorgeneem toe haar pa jare terug afgetree het. Sy moes nooit die prime spot wat sy gehad het in Alberton opgegee het nie.

Ons het kontak behou met die dame van Sunseeker by wie ek Januarie my Exclusive gekoop het. Sy het my vrou laat weet hulle is laas week Donderdag ingelig die plek maak toe, hulle is onder likwidasie, hulle is 5 minute gegee om hulle persoonlike goed te verwyder en is huis toe gestuur sonder salaris. Die dame is die enigste broodwinner en sit nou sonder werk
Dis vir my soms verbasend om te sien watter besighede toemaak. Van jou plekke wat mens dink is goed florerend. Ek lees nou van n persoon wat by Makro n trailer gekoop het wat n extension soek. Mense verwys hom toe na Challenger wat een van die grootste verskaffer / vervaardiger was van Campmaster trailers....moes toe hoor dat Challenger ook al lankal hul deure gesluit het???
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit is nie goeie nuus nie. Dieselfde het met my swaar n maand terug gebeur. Robor het vir sy werkers n brief gegee wat se dit is in likwidasie en moenie terugkom more nie.


Ons het kontak behou met die dame van Sunseeker by wie ek Januarie my Exclusive gekoop het. Sy het my vrou laat weet hulle is laas week Donderdag ingelig die plek maak toe, hulle is onder likwidasie, hulle is 5 minute gegee om hulle persoonlike goed te verwyder en is huis toe gestuur sonder salaris. Die dame is die enigste broodwinner en sit nou sonder werk

Dit is werklik nie goeie nuus nie. Ek het my 2000 model Penta en 2011 Classique beide by Sunseeker gekoop.
Iemand enige bevestigende info oor Comet Karavane???
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dit is wat ek gekry het.
Oppad na die volgende kamp.

O wel. Was iemand van die forum lede onlangs by Comet?
Is hulle deure toe of oop. Dit opsigself is 'n indikasie van wat gaan aan.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Comet ook gesluit. tenspuite wat brief se het altwee take and die jurgens fabriek behoort.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble

Sulke voorbeelde sal dit vir my moeilik maak om depositos vir karavane te betaal
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Probleem is om te koop by 'n verskaffer wat besigheids gewys aan sy ooghare hang...hulle produkte kan sekerlik nie meer van 'n goeie standaard wees nie? Die werknemers weet mos wat aangaan en dis mos net menslik om dan afskeepwerk te doen of kortpad te neem ten einde inkomste/wins te maksimeer?
Sad but true...holding company liquidated. Contact St Adens liquidation practitioners for confirnation
Very sad to see a place like Robor closing. Yes we don't always see how bad things are going. Speak to any accountant doing tax for clients and one will get a good indication of the state of the economy.

