Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Classique
Ek wil my 2009 Classique met 50mm lig maar hy het reeds die nuwe tipe onderstel is dit moontlik kan dit gedoen word
Die rede hoekom ek dit wil doen my movers is baie laag
Neels, ek is al 'n tegniese man vir BAIE jare en.... eerste gedagte is, as jy wil 'n hoër karavaan wil hê... gaan koop een, dit gaan BAIE cheaper wees. Vra eerder daai manne wat die movers verkoop om jou raad te gee..
More sal self vertel....
Dit kan dalk veroorsaak dat die mover op die band gaan gly. Ek besef jy sal die mover nader aan die band moet verstel, maar die roller gaan teen 'n hoek met die band kontak maak, en nie meer so effektief wees nie. Sal graag 'n foto wil sien waar dit tans "engaged" is.
The Happy Campers.
Dis nie so duur om te lig nie. Ek het myne met 60mm gelig....Caravan Perfect het my R1500 gevra. Hulle skuif en stel movers daarvolgens
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het ook voorheen my Penta en my Scenic met 50mm gelig maar die karavaan het die nuwe tipe onderstel
Ek glo daar sal iemand wees wat voorheen n karavaan gelig het met die nuwe tipe onderstel

Ek het ook voorheen my Penta en my Scenic met 50mm gelig maar die karavaan het die nuwe tipe onderstel
Ek glo daar sal iemand wees wat voorheen n karavaan gelig het met die nuwe tipe onderstel

Is dit die modulêre tipe?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ja dit is die modulere tipe onderstel
Ek sien hier was voorheen n topiek en dit wil voorkom dat daar nogal heelwat werk verbonde is in die geval
Ek het al meer as 10 jaar mover op en hulle is naby aan die grond. Maar my mover het nog nooit teen die grond geskuur of gestamp nie. Ek probeer so ver moontlik om rots terein te vermy, My wa is 'n pad wa en nie 'n offroader nie. so hy ry nie te slegte areas nie
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ek het my Classique met 50 mm laat lig? en hy het die modulerê onderstel .Hannes by Camp Monkey in Nelspruit het dit gedoen .Ek het hom gekies ,want ek hou van die versterkings plaat wat hy agter insit ,binne in die kanaal .Hy laat sny so plaat powdercoat hom en sit in wat die conversion baie sterk maak .Ek verstaan nie waarom jou movers so laag is .Ek het Ewik movers ,dit self geinstalleer en mens kan nie eers die onderkant van mover sien uitsteek, maw mover is gelyk met karavaan se body onder .Al wat ek dink hulle het nie die balk waaraan die movers hang reg geinstalleer .Die balk moet deur die gat in Onderstel gaan direk agter die wiel en nie onder die onderstel vasbout .

Die movers se roller moet inlyn wees met die middel van die wiel. So as jy die karavaan lig gaan dit geen verskil maak aan die movers nie.
Watter movers het jy op Neels ?
Oppad na die volgende kamp.

Daai lyk na ordentlike goed Willem, wat se stel is dit? Het al navraag gedoen, maar lyk my nie die manne hou die nodige “brackets” vir my 167, of soos party ouens dit noem die Bradly aan nie.
More sal self vertel....
Frik, dit is Powrtouch, het dit op my Exclusive ook gehad.
Oppad na die volgende kamp.

Die movers is ook Powertouch wat onder die middel van die wiel is en volgens my inlyn wees soos op Wilsur se foto
Volgens my is die as veronderstel om reg te wees aangesien die vorige eienaar die as by Carnival camping @caravans Boksburg herstel wat hom R6060.00 gekos het 12/10/2021
Ai ou Neels, is daar nie ‘n manier om verlengings stukke tussen die as en die onderstel le laat maak wat vasboud nie? Verseker moet daai goed in die middel van die wiel kontak maak. Of ek het erens dink ek gelees jou movers is hoër aangesit?
groete Frik
More sal self vertel....
Neels, die ander ding kan wees dat die as se rubbers pap geword het en daarom het die wiele gelig.
Oppad na die volgende kamp.

Ek het hier n bewys van eienaar gekry dat die as verlede jaar gedoen was
Gaan volgende week vir maand kamp sodra ek terug kom gaan ek hier na die caravaan plek toe en maar sien wat hulle aanbeveel
EC Groete
Ja....PowrTouch is baie laag....ek was ook altyd bang ek stamp hom teen n spoedwal of dergliks
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het toe my wa met 50mm gelig wat n groot verskil maak die movers is nou waar hulle moet wees
Ek sit nou my spaarwiel in my voertuug sal hom graag voor in die kas wil sit maar die aircon in pad
Enige voorstelle ASB

Ek het toe my wa met 50mm gelig wat n groot verskil maak die movers is nou waar hulle moet wees
Ek sit nou my spaarwiel in my voertuug sal hom graag voor in die kas wil sit maar die aircon in pad
Enige voorstelle ASB

Ek sien CJ Aircons installeer die aircan baie regs in neuskas, dan pas spaarwiel nog aan linkerkant. Miskien bietjie skuif?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het my Sprite SW gekoop met 'n lugversorger in die neus.
Die noodwiel kom nou in 'n "hok" onder die karavaan vas. (Die ding is beskikbaar by Karavaan winkels) Ek het eers gedink dit mag moeilik wees om dit daar uit te haal wanneer nodig, dus het ek so 3 keer "geoefen" (selfs my tyd geneem om dit te doen!!) Glad nie so moeilik nie, maar, bygesê hoop ek nie dit gaan nodig wees om dit in nat toestande te doen nieðŸË¬
Ek moet ook byvoeg dat ek aanvanklik bedenkinge gehad het omtrent die hoogte/laagte van die "hok" want ek was bang dat dit sal skuur in moeilike, klipperige omstandighede, Sover ("touch wood" soos hulle sê) het dit nog nie gebeur nie - en ons is al deur lelike gate en slote!
Wat ek wél verander het, is om 'n verlenging kleppyp (gekoop by 4x4 plek) te installeeer sodat ek die drukking van die noodband van buite af te reguleer
Ek hoop dit help!!
CJ Aircons installed mine and provided the undervan installation for my spare wheel. The long air pipe was provided. But each time I checked the spare's pressure it was at half. When I replaced my tyres, including the unused spare they found that the extension was leaking at the valve, so I discarded that idea.
Living the dream
