Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21201 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17198 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5607 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4788 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1053 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 923 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 654 |
Benkie | 581 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 344 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Classique table foot removal
Please advise how to remove Classique 2014, table foot.
Petra daai voet kan ongelooflik vassit .Ek het myne uitgehaal en nooit weer terug gesit ,want die tafel is net in die pad ,en baie onprakties .Wat ek gedoen het .Ek het Q20 gespuit waar hy onder in koppelstuk indruk, minstens 3 keer gespuit rondom pyp , en n ruk laatstaan .Toe het ek een van die bande gevat wat mens gebruik om n olie filter van n voertuig los tedraai, jy koop dit sommer by Midas en hom so losgedraai .Ek hoop dit werk vir jou ook .

Baie dankie, ek sal dit probeer.
So hy trek nie net uit nie hy skroef uit?
Ek wil ook die tafel uithaal, glad nie prakties nie.
Nee Petra hy trek uit, maar jy moet hom met n draai aksie uittrek .Sit band om nadat jy Q20 gespuit het ,draai dan en laat iemand help en hom trek ook gelyktydig ons was 3 mans een wat gedraai het met band ,en ander 2 moes trek .

Baie dankie
Gaan hom vandag uithaal, hy is in die pad
Moet hom net nie heen weer wikkel .Ek het ook al gesien, dat mense die vloer breek daar waar hy vaskom onder .Wees geduldig en werk saggies soos mens met n vrou werk ðŸËÂðŸËÂ

Petra het jy jy daai lastige tafel poot uitgekry ?

Het al twee van daardie voetstukke gebreek. Baie swak en onpraktiese ontwerp.
Het my eethoekie verander met groter tafel wat weggeskuif kan word. Werk uitstekend vir ons.
Sukkel om foto's hier te laai.
Hallo Willue, nog net Q20 gespuit.
Sal die naweek wat kom die outjie aanpak.
Jan ek sal daarvan hou om die foto te sienðŸËÂ
Ok die pyp het mooi uitgekom, danksy al die advies, Thanx.
Het julle ook idees om die gat van die pyp toe te maak?
Petra ek het die gat in die vloer nie toegemaak ,gooi net n los mat oor .Dit pla my gladnie ,met die mat oor die gat Ek sal graag weer die tafel wil terug sit as ek die karavaan verkoop .

