Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Chlorine Dioksied(dioxide)
Het enige person hier , inligting oor hierdie produk?
Ons gebruik nou al die afgelope twee jaar, langs die Oranje rivier chlorine dioxide as water suiwering
Die hoeveelheid is 15ml op 5lt gefiltreerde water
Wat my bekommer is dat ons nou so elke 4de dag 'n mespunt magnesium/engelse sout moet drink, anders kry ons krampe.
?
Sal gaaf wees vir/van raad, of die chlorine dioxide die magnesium in ons ligame afbreek?
One is never too old too learn

Ons het vir 5x Jaar op n gasteplaas permanent gestaan met boorgat water.
Die 1ste week het ons erg maag probleme gekry waarvan ons daagliks "Gastron, Lennons Peppermint druppels of Jamaica Gemmer" moes drink.
As dit nie maagspoel was nie, was dit n stywe maag wat lewe ongemaklik gemaak het.
Ons het eerder 10lt/week "Crystal" water gekoop by Oasis in die dorp waarvoor ons slegs R6/5lt betaal het.

Ons het vir 5x Jaar op n gasteplaas permanent gestaan met boorgat water.
Die 1ste week het ons erg maag probleme gekry waarvan ons daagliks "Gastron, Lennons Peppermint druppels of Jamaica Gemmer" moes drink.
As dit nie maagspoel was nie, was dit n stywe maag wat lewe ongemaklik gemaak het.
Ons het eerder 10lt/week "Crystal" water gekoop by Oasis in die dorp waarvoor ons slegs R6/5lt betaal het.

Garden, ons kan nie water koop nie, dit werk te veel uit.
Ons gebruik gemiddeld 15lt per dag tussen die twee van ons
Kom ons werk NET op 5lt om te verduidelik
5lt x R30 x 30dae x 12 maande
=R10 800
Ons is al twee jaar direk langs die Oranje en dus spaar ons al R21 600 met ons suiwering metode.
Ons begroting laat dit net nie toe om water te koop nie.
One is never too old too learn

Ons het die gekoopte water slegs gebruik as drink water.
BV: Ek drink gladnie koffie of tee nie.
My vrou het vir my saans energie "Energade" gemaak en so +/- 6x botteltjies in die yskas geplaas.
Verder het sy water gekook en dan in yskas geplaas vir ysmasjien ens...
Ons het gebad of stort onder boorgat water.
Einde van die dag: Dit is goedkoper as kroniese maag medikasie.
Daar is verskeie water filtreer sisteme op die mark. Dood gewone filtreerder met 3 filters. Jy kry hom in 10" en 20".
Jy vervang dir filters elke 6 màande.
Dan kry jy die 6 stage RO sisteem wat vir jou skoner water gee as wat jy by die winkel koop. Hy werk op 220v.
Stuur vir my epos na
hurricanelimrep@gmail.com
Dan stuur ek vir jou soveel inligting as wat ek het. Kyk ook gerus op webwerf
www.hurricanepumps.co.za.
At last !!!!

Baie garages en Checkers winkels hier by ons kan jy water kry teen 99c / liter....een garage vra 80c / liter..moet eie houer bring. Ons gebruik dit net vir drink.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Mens moet maar versigtig wees watse chemicaliee sit jy in jou lyf. Ek seker julle kan gesuiwerde water baie goedkoper kry. Toe ek in die weermag was het ons navorsing gedoen oor water suiwering en prosesse. Daar is baie ander produkte wat mens kan gebruik om water so te kry dat jy nie nog chemikaliee moet by gooi nie.
Algemene reel is:
As die water teen hoe druk deur 'n filter gaan dan is dit nie so skoon nie en is dit dalk nodig vir nog chemikaliee.
As dit deur 'n baie fyn filter met bv gravitasie filter is dit basies heeltemal skoon.
Mens moet maar gaan Google maar daar is verseker beter prosesse wat gebruik kan word.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

We use a BWT (Best Water Treatment) gravity filter for our drinking water does not matter which caravan park we go to.
