Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22406 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18109 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6521 |
| BrianB | 5624 |
| Bostoe | 5558 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3096 |
Saturn Member | 2000 + |
| Chris Boucher | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1892 |
| Nico | 1792 |
| steamer | 1705 |
| Hennie Botha | 1704 |
| Dansan | 1573 |
| Butts | 1494 |
| DK | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1370 |
| RichardJ | 1284 |
| Louvan | 1283 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 891 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 670 |
| Benkie | 602 |
| 1Pierre2 | 498 |
| Willie54 | 469 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 402 |
| Oumens | 391 |
| Herman | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| Izak | 332 |
| RD | 330 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 275 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 240 |
| Trev1 | 221 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Stephan | 184 |
| Maurits | 175 |
| Ad Rem | 170 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 154 |
| Pontius | 153 |
| Dolrik | 144 |
Charge master Gypsey 5
Hallo, is dit moontlik om die bedrading op die charger te verander, sodat die ligte van die battery werk en nie net van die charger nie. Ons het die 1989 Gypsey 5 gekoop, maar die ligte werk net van die charger, as die krag af is, sit ons in die donker. Groetnis Andre.
Dit behoort verseker moontlik te wees. As ek kyk na die ouderdom van jou karavaan behoort hy toegerus te wees met 'n battery want dis eers later modelle wat net met 220V toegerus was.
Jy moet net seker maak watse tipe chargemaster in jou wa is.
Die chargemaster doen basies twee dinge. En ander forum lede kan my reg help as ek iets mis:
- Dit tree op as 'n verdeelbord vir die 220V gedeelte.
- Hy is dan ook verantwoordelik om deur middel van "trickle charge" die battery se laai vlak instand te hou.
So daai bedrading behoort reeds daar te wees.
Sou die 220V aan wees sal die Chargemaster genoegsame krag verskaf om battery instand te hou en die nodige 12V te gee vir ligte en dies meer se gebruik. Sodra die 220V af is sal die 12V van die battery af deur daai selfde drade die krag voorsien na die ligte toe.
Jy moet net seker maak dat die Chargemaster 100% reg funksioneer wanneer dit die trickle charge verskaf. Anders kan jy die battery oor laai.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
As die Chargemaster 13.9V uitsit kan jy n' Lood Suur battery van tussen 40 en 100Ah in sit. My vorige Gypsey Raven D met n' Chargemaster MK5 het uit die fabriek gekom met n' 40Ah Raylite Leasure battery.
Ek sal kyk of ek nog die bedraadiging diagram het.
Groete,
Paul
Ek wens ek kan sulke diagrame kry vir my 2015 Exclusive. Ek het daai gekry by CI en Leaman Transformers.
Groete,
Paul
Dag Paul, mag ek vra vir daai plan / diagram vir my seun wat die vroee Gypsey 5 Caravette het.
My epos is as volg: izakjoubert02@gmail.com
Ek het hom oor gesit van gas na 220 vir die yskas. Ek het die gas yskas verwyder.
My seun het die12v battery in gesit vir die 12v ligte met normale laaier om battery te laai terwyl hy kamp en staan by die huis.
Hy gaan later een van die National Luna laaiers aanskaf sodat dit permanent kan werk.
Ek het daai tyd vir my die "National Luna batterykas" en laaier aangeskap vir die karavaan en later net die karavaan aan my seun gegee na ek die 220v ingesit het.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
Gestuur.
Groete,
Paul
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.


