Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21201 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17198 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5607 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4788 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1053 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 923 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 654 |
Benkie | 581 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 344 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





CaravanParks.com in Afrikaans
Het julle opgemerk dat die Afrikaanse gedeelte op CaravanParks.com opgradeer word?
Die afgelope week is daar geswoeg en gesweet en is ons huidiglik steeds in die proses om die Afrikaans op die webwerf op te gradeer. Die opgraderings vind volgens provinsie plaas en die Oos-Kaap is so te sê afgehandel. Daar is nog baie om gedoen te word en enige insette aangaande die opgraderings sal waardeer word.
Ons streef altyd daarna om ons beste aan die industrie te lewer, daarom word ieder en elkeen se opinie en kommentaar in ag geneem.
The CaravanParks.com Team

Admin, dankie vir die groot poging. Ek glo ieder en elk sal dit saam geniet. Sterkte vir die taak wat nog voorle.

Welgedaan,waardeer die opgradering,sterkte.
Dankie, dankie, DANKIE!!!!
Baie dankie, ons waardeer dit.
Baie dankie, word opreg waardeer. Afrikaans is lewendig.
Hou jou voete plat op die aarde

Dit maak dat my hart trots pomp as iemand nog Afrikaans bevorder na al die negatiewe kommentare van die afgelope tyd. Dankie Admin. Ek glo ek is volkome tweetalig en praat graag engels soos dit nodig mag wees. Ons het baie engelse huisvriende wat nie Afrikaans magtig is nie en dit is nooit by ons of hulle n belemmernis nie. Almal respekteer mekaar se taal en daar is vrede.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
Dankie....waardeer
Dankie julle
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne

Sal daar rond gaan krap en kyk hoe loop die dinge. Baie dankie dat dit gedoen word. Niemand anders gaan na ons taal kyk as ons dit nie self doen nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Baie dankie! Ons waardeer dit baie!
Dankie,
Al weer oppad iewers heen.

Baie dankie ADMIN ons waardeer dit.

Het julle opgemerk dat die Afrikaanse gedeelte op CaravanParks.com opgradeer word?
Die afgelope week is daar geswoeg en gesweet en is ons huidiglik steeds in die proses om die Afrikaans op die webwerf op te gradeer. Die opgraderings vind volgens provinsie plaas en die Oos-Kaap is so te sê afgehandel. Daar is nog baie om gedoen te word en enige insette aangaande die opgraderings sal waardeer word.
Ons streef altyd daarna om ons beste aan die industrie te lewer, daarom word ieder en elkeen se opinie en kommentaar in ag geneem.

Dankie, lyk vreemd... soos in raar maar waar !!!!
I love camping all year round

dis baie goeie nuus. baie dankie vir julle daadwerklike poging.
Dankie admin, sien vandag nog vordering.
Geniet die lewe so lank as jy kan

Dankie Admin vir al die moeite om Afrikaans ook te bevorder! Alhoewel Engels glad nie 'n probleem is nie (sometimes i are speaking the tale quite deliciously!) geniet ek tog die Afrikaans ook.
Dankie Admin dit is lekker om ook in jou taal te kuier. Dit word opreg waardeer
Ek wonder hoeveel besighede in SA is bereid om ook afrikaanse weergawe te he vir webblad? Dis wel n storie, maar ek dink dis nog n manier om erkenning te gee aan die Afrikaanse gebruikers en verbruikers.. baie dankie
DANKIE!!
Dankie Admin, dankie wat julle vir ons doen. Ons waardeer dit.