Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22406 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18112 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6521 |
| BrianB | 5626 |
| Bostoe | 5558 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3098 |
Saturn Member | 2000 + |
| Chris Boucher | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1892 |
| Nico | 1792 |
| steamer | 1705 |
| Hennie Botha | 1704 |
| Dansan | 1573 |
| Butts | 1494 |
| DK | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1370 |
| RichardJ | 1285 |
| Louvan | 1283 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 891 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 670 |
| Benkie | 602 |
| 1Pierre2 | 498 |
| Willie54 | 469 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 402 |
| Oumens | 391 |
| Herman | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| Izak | 332 |
| RD | 330 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 275 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 240 |
| Trev1 | 221 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Stephan | 184 |
| Maurits | 175 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 154 |
| Pontius | 153 |
| Dolrik | 144 |
| Theu | 139 |
Camping spots that I must try
Firstly, let me state that even though I don't post often, I browse this forum every day and one day when I can add value, I certainly will.
Now as I am relatively new to the camping game and enjoying it thoroughly, I need some guidance.
I have used my van at two resorts and must say that I have been spoilt by these two resorts. I am afraid that I enjoyed these two resorts to a point that I am afraid that I will be disappointed by trying the next resort.
The resorts in question are Sionsberg near Heidelberg (GP) and De Voetpadkloof near Middelburg (MP).
Now I need some guidance from regular campers regarding resorts that you visit that you could recommend. We plan to camp midweek out of season at least one week per month. Warm pool would be nice, but not a must. I also like a dam of sorts on or near the resort but again not a deal breaker.
If anyone can recommend a resort hopefully not more than 3 Hours from Secunda (MP) I would appreciate it if you would share. It does not need to be on the Caravan and Camping site, as long as you were happy to camp there.
I’m following this with interest. About to go to Wagondrift in Cullinan based on a recommendation on this forum. Also saw a post on Facebook for de Rust Campsite which looks very promising. So many places to go to and so little time….
Never too old to have a happy childhood
Good morning Louvan,
Thank you for your suggestions.
Cullinan certainly keeps me clear of the dreaded Pretoria traffic. Both options that you have mentioned are worthy of further investigation.
Dinokeng Resort and Bass Lake Lodgee are also two very nice resorts.
Moeg geploeg.
Bosveld Oase, Klein Paradys Caravan park, Swadini , ATKV Eiland , ATKV Natalia and many more enjoy
Haak daai wa kamp bly koning
De Rust in Dinokeng, Weegerus, ATKV Klein Kariba, ATKV Buffelspoort, ATKV Drakensville, Eden Park (Naboomspruit), Badplaas, Weltevreden Country Resort (Parys).
Keep an open mind. All parks might not be perfect but sometimes there are other factors like ambience which makes it very pleasant. An example is Tietiesbaai at Paternoster on the Westcoast. There is no elecyricity, the ablutions are rather basic but clean, at least is was when were there. There is no marked stands or many level areas and I would not like to camp there alone due to possible safety issues. But the place is fantastic. I know this is not what you asked about but my point is, be adventurous and don't limit yourself to parks that tick all the boxes.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Hi Fred,
Interestingly enough, I am set up for off grid camping. Many years ago, I visited Hondeklipbaai and stayed at the little hotel there. Met an artist who stays there, and we spent some great evenings eating meat directly from the braai under the stars.
What great memories you have just revived.
We plan to do the flower route again soon and of course will look at the off grid wild options.
Thank you for the replies,
I see that the ATKV resorts are quite popular, and I will with no doubt be paying them a visit in time to come. My wife and I now have a list to work off. We generally google the resorts that are suggested, read the reviews and check on google maps if it is feasible to book a couple of days.
I am sure that I have enough to keep me camping a while.
I will also make a point of adding my reviews to any campsite visited, be it good or bad.
Once again, thank you kindly
Dinokeng is so 2,5 uur vanaf julle. Dinokeng het n paar lekker kampeer plekke. Dit hang af van wat jy hou.....om aan die gang te wees met fasiliteite soos super tubes en dies meer, sal ek Dinokeng Resort aanbeveel. Ons hou hoofsaaklik van die meer rustige oorde in Dinokeng. Een van ons gunsteling daar is Dinokeng Camp and leisure. Ander kampe wat ons ook baie geniet het was Afsaal, Almega en Willemsrus. Maar begin by byvoorbeeld Dinokeng Camp and leisure en dan terwyl jy daar is, gaan loer by die ander oorde of jy daarvan gaan hou....hulle is baie naby aan mekaar
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het ook Olifants River Lodge tussen Witbank en Middelburg geniet.
Click op link vir terugvoering
https://www.caravanparks.com/campsites/south-africa/mpumalanga/middelburg-1/olifants-river-lodge/ratings#cp_listing_tab_anchor
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dinokeng is so 2,5 uur vanaf julle. Dinokeng het n paar lekker kampeer plekke. Dit hang af van wat jy hou.....om aan die gang te wees met fasiliteite soos super tubes en dies meer, sal ek Dinokeng Resort aanbeveel. Ons hou hoofsaaklik van die meer rustige oorde in Dinokeng. Een van ons gunsteling daar is Dinokeng Camp and leisure. Ander kampe wat ons ook baie geniet het was Afsaal, Almega en Willemsrus. Maar begin by byvoorbeeld Dinokeng Camp and leisure en dan terwyl jy daar is, gaan loer by die ander oorde of jy daarvan gaan hou....hulle is baie naby aan mekaar
@ Relaxed Camper
Nee wat,ons is meer die rustige kampeerders. Dalk n lyntjie natmaak, n bietjie rondle in n lou swembad en n wandel deur die camplek. Maar daar is niks beter as om die lag en gil van n jong kind te hoor wat by n supertube afgly.
Ons het nou agtergekom dat Dinokeng n arae is met heelwat kampplekke is. Ons sien ook dat daar heelwat wild is en die sal my vrou pas, want sy is weer lief om fotos te neem. Nie noodwendig die groot 5 nie, maar die klein kreateure. Miskruiers en toktokkies fasineer ons. Kan nou nie onthou wanneer laas ek vuurvliegie gesien het nie.
Dan kom die Herman ook in ons uit as ons kamp waar ons experimenteer met vreemde voedsel op die vuur. Pastytjies, Pizzas en broodbak.
Vir een of ander rede was ek n bietjie skrikkerig vir Olifants River lodge, maar nou dat jy se dat dit iets is waarna ons kan kyk, sal ek binnekort daar n draai maak. Dalk nog binne die volgende 2 weeke.
Baie dankie vir jou inset.
Ek neem jou punt Fred maar Tietiesbaai, so mooi soos dit is, is vir die jonger klomp. En as die Kaapse wind daar opsteek wil ek nie daar wees nie. Op 76 jaar ouderdom hou ek van my geriewe - meer gemak en minder moeite!
@ Louvan
Ek het respek vir die feit dat jy op 76 kamp en hoop om ook nog te kamp teen daardie ouderdom. Maar my karevaan het te veel klim en klouter om opteslaan, en ek glo dat ek sal moet oorgaan na iets anders or so 10 jaar. As ek mag vra, waarmee kamp jy op die oomblik?
Never too old to have a happy childhood
Walter ons is in jou ouderdomsgroep en doen ook dinge soos julle, sommer net die omgewing geniet. Ek het egter geen erg aan visvang nie, het dit tweemaal in my jong dae probeer maar hulle wou nie byt nie. Ek kan lank op die strand sit en vir die see kyk, maar met n visstok in die hand en geen visse wat belangstel nie, is dit bloot vervelig.
En die geluid van kinders wat hulle ding doen is vir my sinoniem aan uitkamp. Ek weet daar is suurknolle wat hard kla as die kleintjies hulle sesuur in die oggend met hulle spelery wakker maak. My gevoel daaroor is dat hulle eerder maar nie gaan kamp wanneer daar kinders kan wees nie en dan maar in die aftreeoord moet bly waar daar stilte is. Ongelukkig hoor ons nie juis meer die geluide nie want ons kamp deesdae slegs buite skoolvakansies en soms ook net gedurende die week.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Fred - alhoewel ek eens baie gek was oor rots- en strandhengel, sit ek ook eerder deesdae op die strand en beoefen my wysbegeerte agtergrond. Die jong meisies wys en ek begeer. My LLB agtergrond kom ook goed te pas wanneer ek daar sit en kyk na die meisies met die Lenige Lang Bene.
Chris, soos jy was ek op my dag mail oor hengel - van diep see tot rots en strand tot vlieghengel vir forelle. Ek geniet dit nog steeds om op die strand of veilige rotse te stain en ‘n paar shad of elwe te vang en dan vir ontbyt gaar te maak. Oud word het jy geen keuse oor nie maar groot word is opsioneel
Never too old to have a happy childhood
Ons het onlangs ‘n Stealth 533 X country aangeskaf met lugreelaar vir gemak en Ewiks vir minder moeite. Klein genoeg dat ek en my vrou dit kan hanteer en groot genoeg vir ons om gemaklik te kamp
Netjiese Wa Louvan,
Ek stem saam met die ewiks. Ek noem hulle nie movers nie, ek noem hulle huweliks redders.
Walter ons is in jou ouderdomsgroep en doen ook dinge soos julle, sommer net die omgewing geniet. Ek het egter geen erg aan visvang nie, het dit tweemaal in my jong dae probeer maar hulle wou nie byt nie. Ek kan lank op die strand sit en vir die see kyk, maar met n visstok in die hand en geen visse wat belangstel nie, is dit bloot vervelig.
En die geluid van kinders wat hulle ding doen is vir my sinoniem aan uitkamp. Ek weet daar is suurknolle wat hard kla as die kleintjies hulle sesuur in die oggend met hulle spelery wakker maak. My gevoel daaroor is dat hulle eerder maar nie gaan kamp wanneer daar kinders kan wees nie en dan maar in die aftreeoord moet bly waar daar stilte is. Ongelukkig hoor ons nie juis meer die geluide nie want ons kamp deesdae slegs buite skoolvakansies en soms ook net gedurende die week.
Fred, daar is n verskil tussen visvang en lyn natmaak.
As jy se visvang dan verwag jy dat mens uintlik iets vang.
Met lyn natmaak, sit ek vir uure onder n boom en bekyk die wereld. Ek sukkel al my hele lewe met visvang en het maar besluit om dit nou eerder te gebruik as n verskooning om langs die dam te sit.ð
En dan is daar hengel waar jy glo net n babelaas vang.
Jou lynnatmaak klink vir my baie soos my strandsit. Ipv n visstok neem ek/ons het kieries saam om oor die rotse te kom. Op ons ouderdom is ons nie meer so rats nie en die ding keer n seer, dalk n ernstige val.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven