Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21186 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 915 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





C.I Chargemaster MK 5 diagram?
Goeie middag mede kampeerders.
Ek vertrou almal kamp baie lekker en geniet die res van die naweek.
Is daar iemand wat 'n diagram vir die M.k 5 Chargemaster het wat dit vir my kan aanstuur asb.
My e-mail hydrboer.jan@gmail.com
Byvoorbaat dank dit sal baie help.
Groete, Jan.
Jan, goeie dag.
Het vir jou e-pos gestuur,
Groete.
Frans
Jan, ek dink jy het jou adres verkeerd getik, die e-pos kom terug,
Stuur vir my toets e-pos na: fppretorius@gmail.com - dan stuur ek vir jou aan.
Groete.
Frans
Dankie Frans.
Ek stuur hom.
Dankie vir jou moeite.
Ai tog die dik vingers...
Regte e-mail is hydroboer.jan@gmail.com
Jammer mense.
So gedink toe ek dit lees, maar deesdae vind verandering in alles so vinnig plaas dat daar moontlik 'n nuwe boerdery metode kon ontwikkel het.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23

Wonder hoe verskil die Chargemaster MK5 van die Hercules 10 of 20.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Leon het die MK5 nie naby soos die MK2 gelyk nie. Indien wel is die Apollo en Hercules baie afgeskaal in die sin van MCB's maar laasgenoemde het 'n baie sterk transformator in van omtrent 20A waar die MK2 skaars 2A kon lewer.


@ DanieSlk. Dankie vir die inligting.. ja nee ek weet nie dis bollie teen n plaas se prys om die laaitempo teen 2A te he. Shame.. sit nou my eie sisteem in. Worry my dat daai ouer "slim" manne so die kat aan die stertkant beetgehad het!!.
Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
Daai Mk5 dateer uit die laat '90s. So hy is seker uigedien en daai jare het die goed mos nog met "rook" gewerk! As daai rook uitkom weet jy hy werk nie meer nie!! 🤣
Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
'n Paar manne het al by my intelligente laaiers aangeskaf en al is hulle nie super sterk nie en laai teen omtrent 3-4A al staan daar 7A op die boksie bly die R150 'n waarde vir geld opsie.


@ Danie-SLK
Dankie ek het dit gesien op vorige drade wat gepos was.
Baie goeie prys.
Groete.
Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
Goeie Naand
Ek het n 1991 Sunway gekoop en begin restoreer nou sit ek met die krag boks wat hulle die drade van gesny het op die CHARGEASTER het iemand miskien n diagram waar die drade kom asb my whatsapp is ook 073 286 0926
