Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22121 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17866 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6324 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5416 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2728 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2011 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1874 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1693 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1322 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1191 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 862 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 577 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |





braai hoender pakkie
Hoender fillete in stukkies gesny
1 koppie braai sous of sous waarvan jy hou
1 bell pepper in fyn stukkies gesny
1 ui fyn gesny
pynappel stukkies fyn gesny
4 stukke foelie
meng hoender stukkies met braai sous in n meng bak en meng goed deur
plaas die ander bestanddele ook in n meng bak en meng goed deur
sit die foelie blaaie op n plat oppervalkte
skep die hoender mengsel op die foelie velle in die middel deel gelyk op
skep nou die ander bestanddele bo op die hoender
maak die hoender pakkies mooi toe sodat die sous nie kan uit loop nie.
plaas nou die hoender pakkies op lekker warm kole en braai vir ongeveer 10 minute draai dan die hoender pakkie om en braai die anderkant ook so 10 na 15 minute toets die hoender met n tande stokkie wanneer reg is maak die hoender pakkie oop en geniet

