Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21738 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17538 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5967 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5075 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2415 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1949 |
Swanie | 1848 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1660 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1196 |
Louvan | 1177 |
RichardJ | 1088 |
Gerden | 1051 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 657 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 414 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 324 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Bontebok Nasionale Park.Swellendam.
Ons beplan om begin November om af Swellendam se wereld toe te toer. Wil bietjie Robertson, Montagu ens rond ry. Oorweeg om vir vyf aande by Bontebokte staan en om dit as basis te gebruik. Enige kommentaar oor Bontebok Nasionale Park se kampplek of is daar beter plekke in die omgewing. Dit hoef nie noodwendig Swellendam te wees nie. Miskien Silwerstrand in Robertson? Dankie.
Never too old to have a happy childhood
Ons het laas jaar 'n maand daar gestaan, Nov en Dec.
Geriewe is goed en mooi skoon gehou.
Die stukkie grond pad was reedelik.
Lekker stap roetes, hengel, canoe, voels en sentraal vir die omgewing.
Swellendam het basies alles wat 'n mens nodig het.
Ek ken nie die ander moontlikhede nie.
Living the dream
As basis doodreg. Daar is ook net buite die dorp baie na aan Bontebok 'n privaatkamp, ook langs die Breederivier wat blykbaar goed is maar ons was nog nie daar nie. Voorheen sou ek die munisipale kamp op die dorp self aanbeveel het. As 'n basis sou dit perfek wees, maar dit het intussen agteruitgegaan. Dit was heel gesellig met ou maar skoon ablusies. Ek weet nie of daar dalk intussen aandag aan gegee is nie.
Vanaf Swellendam af is De Hoop sowat 50 km op 'n goeie grondpad. Ons het al Bontebok as 'n basis gebruik om dit te besoek. Die park is besonder mooi maar die fasiliteite is uitgekontrakteer aan 'n privaart maatskappy wat hulle visier op ryk oorsese besoekers stel en die kampplek afskeep maar buitensporige tariewe vra so 'n dagbesoek is miskien beter.
Silwerstrand by Robertson asook Montagu is beide puik maar ver van Swellendam af, so dit hang af waar julle besoek wil aflê. Daar is baie goeie wynplase in die Robertson-omgewing. Daar is ook ander parke langs die Breederivier naby Roberson wat glo goed is. Dalk moet hulle maar van meer as een park gebruikmaak om makliker by plaaslike besienswaardighede uit te kom.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Dankie vir die terugvoering. Skurwekop by Robertson lyk na ‘n goeie opsie. Ook deur Flip en Tilla aanbeveelð
Never too old to have a happy childhood
Ons het onlangs by Bontebokpark oorgestaan. Ek sal eerder Robertson of Montagu aanbeveel, tensy julle naby Swellendam wil wees.
Bontebok vir Swellendam omgewing se besienswaardighede. Is lekker sentraal, ablusies skoon met Generator tot 22h00 teen beurtkrag.