Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22123 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17869 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6333 |
Bostoe | 5505 |
BrianB | 5431 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2015 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1875 |
Nico | 1777 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1694 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1325 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1192 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 864 |
JohanMarais | 822 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 666 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 445 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
elkerlyc | 187 |
Stephan | 182 |





Bloemfontein Kampplek
Enige voorstelle vir kampplek om te oornag naby Bloemfontein op pad vanaf KZN na Kimberley/Upington? River of Joy dalk ‘n moontlikheid? Spoon ablusies en veiligheid is belangrik. Dankie.
Never too old to have a happy childhood
Ons het laas oornag by Reinecke, elke stand het sy eie ablusie.
Ek dink vir wat jy kry is hulle dalk overprice, maar was voldoende vir oornag stand.
Ons het laas oornag by Reinecke, elke stand het sy eie ablusie.
Ek dink vir wat jy kry is hulle dalk overprice, maar was voldoende vir oornag stand.
Ons het al twee keer by Reyneke Park oornag - 'n redelik aanvaarbare oornagplek. Die eerste keer moes ons die "privaat ablusies" met ander deel omdat die park baie vol was. Dit was nie lekker nie. My opinie is dat as jou park vol is, dan's dit vol - moenie nog mense indruk nie.
Die tweede keer is ons wakker gehou deur die stof-afsuig siklone van die voerfabriek oorkant die pad. Ek het verstaan dat daardie probleem aangespreek is - veral nadat pernanente inwoners van die omgewing ook gekla het.
Ek het kennisse wat redelik gereeld daar oornag en hulle praat met redelike lof van Reyneke Park.

Reyneke Park is op die N8 (pad na Kimberley), 3km af van die N1. Ons vind dit die beste oornag-plek en gebruik dit jaarliks wanneer ons Kruger Wildtuin toe en terug reis. Dis uiters veilig met baie skoon en netjiese afsonderlike ablusie/kombuisie.

Baie Dankie vie die aanbevelings. Waardeer dit
Never too old to have a happy childhood

Ons het al oorgestaan by River of Joy. Dit is heel skaflik vir die prys wat jy betaal om net te oornag. En dis basies langs die N1.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Toms place is redelik goedkoop en nog nooit vol gesien,geen sekureteit issues,so paar km buite bloem lanks N1.
Who dares wins
