Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Beste pad van Vanderbijlpark na die Suid Kus
Kampers wat is die beste roete van Vanderbijlpark tot in die Suid Kus asseblief.
Ek het Oumi aan die dood afgestaan die 23 ste Junie 2021. Ek verlang so baie na haar. Was 48 Jaar getroud.

Indien jy verwys na Natal Suid kus.
Ek mag verkeerd wees, maar die roete wat ek van gehoor het, is om aan te sluit op die Harrysmit roete of Heidelberg roete.
Ons het gewoonlik vanaf Alberton gereis en automaties verby Heidelberg gereis.
Ek het al gehoor dat mense vanaf Vereeniging ry in die rigting van JHB en dan neem hulle die Kliprivier afrit net na die Engen One Stop, draai dan regs ry reguit tot die pad by die N3 snelweg aansluit.
Die Heidelberg roete is deur Suikerbos Rand tot in Heidelberg en sluit by N3 snelweg aan.
