Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21901 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6134 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5225 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3215 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2558 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2143 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1988 |
Swanie | 1855 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1757 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1226 |
RichardJ | 1130 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 842 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 414 |
LEEN | 381 |
1Pierre2 | 378 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Beligting
Dagse. Wil graag uitvind van watse ligte maak jul gebruik van. Dit is nou binne woonwa tent en vir buite.
Baie dankie
Ek het die bestaande vierkantige lig wat saam met die Jurgens Classique gekom het ge-bypass en die krag soontoe gekoppel aan 'n wit LED strook wat strek van voor tot agter langs die wa. Ek het seker gemaak dat dit die "ice white" kleur is en dit het genoegsame lig verskaf in die hele tent.
Die Sensation wat met so lig uit kom het ek net self die LED strip verskaf ook in Ice White.
My Penta voor dit het met die 12V buis ligte nog gewerk.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Vir buite het ek twee chinese strook led ligte (150×300mm) in n^ , 2lt coke bottel ingebou en gekoppel op my 100amp spaar deepcell battery wat ek met n spaar 370watt sonpaneel op n 15meter kabel rondskuif in die son bedags, en so het ek goeie beligting rondom karavaan, regdeur die nag.
One is never too old too learn
More Lourens.
Beligting is n' baia mooilike een want elke persoon het sy eie behoeftes en dit warieer van wat onder die lig moet gebeur. Die helderheid en kleur, cool white of warm white, is ook toepassing afhanklik. Party mense glo hoe meer lig hoe beter.
Ons gebruik die woonwa (Exclusive) se LED ligte binne in die woonwa. Die een wat die meeste gebruik word is die strip lig bokant die was bak en hy is nie die helderste van almal nie. Die een bokant die bed wat die selfde is as die buite lig, gebruik ons nooit nie. Die buite, helder lig wat ek verander het dat die blou en die wit ligte onafhanklik van mekaar aan en aff gesit kan word gebruik ons as ons buite eet. Verder gebruik ons son herlaaibaare LED ligte. Een helder een vir kos maak en een dowe een vir waneer ons rustig buite sit. Vir die braai gebruik ek n' sterk LED kop lamp (nerd light).
Wat vir my glad nie aanvaarbaar is nie is n' helder lig wat in my buurman se ooge skyn.
Groete,
Paul
Ek het die bestaande vierkantige lig wat saam met die Jurgens Classique gekom het ge-bypass en die krag soontoe gekoppel aan 'n wit LED strook wat strek van voor tot agter langs die wa. Ek het seker gemaak dat dit die "ice white" kleur is en dit het genoegsame lig verskaf in die hele tent.
Die Sensation wat met so lig uit kom het ek net self die LED strip verskaf ook in Ice White.
My Penta voor dit het met die 12V buis ligte nog gewerk.
Dit het baie nice gelyk. Dis veral ideaal as mens dimmer in stroombaan inwerk
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Met jou laaste sin stem ek volkome saam. Ek skat dis maar stedelinge wat bietjie ontuis voel in die veld en hulle omgewing probeer inrig soos hulle huis in die stad. Ek verstaan dat hulle die helder ligte waarskynlik oprig omdat hulle bang is vir misdaad maar dis bietjie selfsugtig om al die bure, wat wil voel hulle kamp uit in die veld, se atmosfeer te bederf met hulle helder ligte. Dis soortgelyk aan die ou wat sy musiek hard aansit om 'n "diens" te lewer vir die bure wat nie klankstelsel het nie en so primitief is dat hulle eerder na die naggeluide wil luister.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
I also installed a 12v LED strip (waterproof) on the side of the van with a dimmer worked well, however the dimmer has since given up the ghost and it now just works of a switch. I will eventually get another dimmer as that was nice to be able to adjust the brightness.
Ek dink die dimmer is n' wonderlike idea. Dankie. Die ander manier wat niks kos nie is n' geel plastiek of papier sak oor die lig as dit te helder is. Ons het n' dowwe lig en n' ander wat meer helder is vir kos maak. Beide is draagbaar en son of USB herlaaibaar....geen lastige draade nie.
Fred. Ek dink daar is drie reedes dat campers sulke helder ligte aan sit. Bang vir die donker. Bang vir skerpioene en ander nag diertjies. Swak nag viesie (nag blindheid). Vir ons is dit uiters steurend en bederf die bos ondervinding.
Groete,
Paul
Dagse. Wil graag uitvind van watse ligte maak jul gebruik van. Dit is nou binne woonwa tent en vir buite.
Baie dankie
Ons gebruik skerp ligte in situasies waar ons stoksiel alleen op park se staanplek is(dit gebeur gereeld).
Ons chinese skerp ligte is op 'n standaard muurprop wat gerieflik, wanneer dit benodig word, net op die "female" kant van 'n "extension" kabel, wat aan 12volt battery gekoppel is, insteek.
One is never too old too learn
Hier het ons twee maande gestaan en soms weke, stoksiel alleen in park.
One is never too old too learn
Morning Bob. Have you considered an infra red motion detector alarm system. You get them at the China shops. Some even with a remote.
I have one but it is more of a nussance than an asset. You can not use it in a busy camp. The monkeys set it off and then the siren is an absolute no no!
Groete,
Paul
Morning, to you 2 Mulder
I have this small tripwire alarm, when the pin is pulled, it screams like a little pig being slaughtered.
One is never too old too learn
set up a tripwire around the perimiter and when the pin is pulled, this thing screams like a little pig being slaughtered.
One is never too old too learn
set up a tripwire around the perimiter and when the pin is pulled, this thing screams like a little pig being slaughtered.
Has it screamed yet?
A guy in Lower Sabie rigged up an electric fence around the base of his tent and around the pop up curtain. Mainly to keep the monkeys out but it will also work to keep out people. For the high voltage he uses a car ignition coil connected to a 12V pulsing circuit.
Groete,
Paul
mulder, I am sure the high voltage method will work.
But, is it not a certain kind of monkey that roams around at night?
I believe the velvet monkey does not roam around at night?
One is never too old too learn
Ek het n LED ligte wat ons gebruik wat gemaklik is. Probleem wat ek het is jy moet hulle gewoonlik op n tafel of kassie sit wat dan swak beligting is en skerp op die oog is.
Ekt gedink aan die LED strips maar wil Jan plan teen my wa nie. Ek iewers gesien dat jy kry n LED lig met n skerm bo oor wat jy kan hang en as ek reg onthou werk hy ook met afstand beheer met n dim finksie asook an en af.
Mens wil tog klein bietjie gemaklikheid ook he as jy rustig is in die aan maar ook net genoeg lig.