Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22066 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17812 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6268 |
Bostoe | 5480 |
BrianB | 5351 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2714 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2152 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1869 |
Nico | 1773 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1689 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1268 |
Louvan | 1255 |
Gerden | 1239 |
RichardJ | 1178 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 856 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 444 |
1Pierre2 | 435 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 367 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 187 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
mplester | 157 |





Begrafnis
So pas terug gekom van Pta af waar ons my broer se vrou begrawe het. Sy was maar 52 jaar oud.
Die Ds (wat ook haar broer is) paar wyse woorde gespreek. Leef elke dag of dit jou laaste is. Geniet die lewe, jy weet nooit hoe lank jy kan nie.
Mens kyk so vas n jou probleme dat jy vergeet hoe wonderlik die lewe is. Ek self is skuldig daar aan. Jou werk, finansies, die Land, ekonomie.............!
At last !!!!

Hannes, jammer om te hoor van julle verlies.
Die woorde van die dominee is ware woorde, ons besef nie altyd hoe geseend ons is nie.
Jammer om te hoor Hannes. Kyk my leuse hieronder. Ek lewe al n klompie jare met dit elke dag.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
Jammer oor verlies. Ja die gejaagte wereld laat mens soms vergeet om te "leef"
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hannes, sterkte vir die familie.
Ware woorde wat die Ds spreek, en jou uitkyk is ook reg, ons kry onself gou jammer, daar is so baie hartseer in die wereld. Ons moet ons seëninge een vir een tel.
Dankie dat jy die mooi en die seer met ons deel.
Baie sterkte vir julle hele familie Hannes. Mag die Here julle deur hierdie tyd dra. My broer se vrou is 'n maand na haar vyftigste verjaarsdag oorlede aan kanker. Gelukkig heel tyd die hartseer. Die sleg ding was dat haar dogtertjie maar vyf jaar oud was.
Cheers vir altyd
Jammer om te hoor Hannes.
By my ma se begrafnis 20jaar trug was die boodskap van waar Jesus ve Lasarus opgewek het. EK s? vir jou hy wat in My glo sal in der ewigheid nooit sterwe nie. En hy wat sterwe sal leef al het hy ook gesterwe.
Ook s? hy iemand wat sy hand aan die ploeg slaan en omkyk is nie werd om in die koninkryk in te gaan nie. So wat ons moet doen is om vorentoe te kyk met ons o? gerig op HOM. Hy sal al die trane van jou o? afvee en daar sal geen lyding meer wees nie.
I love camping all year round

Jammer om te hoor Hannes.
By my ma se begrafnis 20jaar trug was die boodskap van waar Jesus ve Lasarus opgewek het. EK s? vir jou hy wat in My glo sal in der ewigheid nooit sterwe nie. En hy wat sterwe sal leef al het hy ook gesterwe.
Ook s? hy iemand wat sy hand aan die ploeg slaan en omkyk is nie werd om in die koninkryk in te gaan nie. So wat ons moet doen is om vorentoe te kyk met ons o? gerig op HOM. Hy sal al die trane van jou o? afvee en daar sal geen lyding meer wees nie.
I love camping all year round

Jammer om te hoor Hannes.
By my ma se begrafnis 20jaar trug was die boodskap van waar Jesus ve Lasarus opgewek het. EK s? vir jou hy wat in My glo sal in der ewigheid nooit sterwe nie. En hy wat sterwe sal leef al het hy ook gesterwe.
Ook s? hy iemand wat sy hand aan die ploeg slaan en omkyk is nie werd om in die koninkryk in te gaan nie. So wat ons moet doen is om vorentoe te kyk met ons o? gerig op HOM. Hy sal al die trane van jou o? afvee en daar sal geen lyding meer wees nie.
I love camping all year round

Ook s? Hy. Ek het het gekom dat hulle , dis My skape, die lewe in oorvloed kan h?.
En ... in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars.... niks kan ons skei van die liefde van Jesus nie.
I love camping all year round

AMEN
Amen
Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.

Sterkte vir julle. ek probeer elke dag daardie sienswyse handhaaf maar as mens het ek sover vasgedraai in die lewe se gejaag en alles wat daarmee saamgaan dat dit party dae moeilik raak maar met genade van BO kom mens daardeur leef en laat leef. My vrou bring my altyd terug met die woorde: Die mens wik maar GOD beskik
Diederik Strachan
Jammer om te hoor Hannes--het nounet ok n broers kind begrawe--34 jaar oud--virus hartspiere aangeval--twee klien kinners--nog moeilik om te begrip.My leuse is altyd---as ek sleg wil voel sal ek n pil drink--anders--ek is n mohammed--"the mountain will come here"
POTYSTER

Sterkte vir julle Hannes dis waar leef voluit
Haak daai wa kamp bly koning
Baie sterkte met die verlies.

Hannes, sterkte aan jou Broer.
Glo en leef voort.
Al weer oppad iewers heen.

Hannes, jammer om te hoor van julle verlies.
Amen vir die wyse woorde
On The Road Again
Baie dankie almal. Dit word opreg waardeer
At last !!!!

Geert se plasing hou vele waarhede in.
My kinders weet dat die ouman veras moet word en my en ma se nis is reeds gekoop - hulle weet presies wat hulle met ons moet doen. Begraafplase het ongelukking gevaarlik geraak vir besoekers en ons het nie destyds die wysheid gehad om dieselfde begraafplase te gebruik nie. Vrou se ma lê in Petrusburg en langsaan is nou 'n groot plakkerskamp. Niks by die begraafplaas is veilig nie. Skoonpa lê in Balfour (Oos-Kaap) by Grey Kerk wat nou 'n vervalle swart kerk is. Hy is daar begrawe by wat sy aktiewe kerk was en naby sy plaas in Readsdale distrik. Toe word die plaas Ciskei en sy vrou en seun trek na die Vrystaat. Ons kom nie meer naby Seymour of Balfour om die graf te besoek nie.
My ouma lê in Robertson en oupa weet ek nie maar ek dink iewers in Kaapstad - hy is vroeg oorlede.
Ek weet nie alle mense is geneë om veras te word nie. Dit is vir ons net die makliker opsie.
Groete
