Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21743 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17544 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5974 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5076 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2420 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1950 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1197 |
Louvan | 1180 |
RichardJ | 1092 |
Gerden | 1055 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 658 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 327 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Bedradings Diagram
Goeie Middag
Ek is opsoek na n beradings diagram van "Charge Master" na die ligte op n 1986 Jurgens fleetline L.
dan wil ek n buite "plug" installeer maar is bang om net te sny. Het iemand dit al gedoen en miskien die mates waar om te boor en te sny.
Dankie.
Best to do if unsure would be to get someone with wiring knowledge to assist, I may be wrong but finding that type of information on any model really may be a little difficult.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Die ligte bedrading is eintlik maklik.
Die negatiewe draad gaan reguit na die ligself toe. Die positiewe draad gaan eers na die skakelaar toe en dan vandaar na die lig toe.
Dan die installeer van die multi plug is baie maklik.
1. Bepaal waar jy die plug wil plaas. Kyk na dinge soos die roete van die elektriese koord, nie tenaby aan karavaan hoeke nie, Nie regoor die vertikale sye van vensters nie,hoog genoeg dat jy die wa se vloer mis ens.
2. Plak maskeerband oor die oppervlak waar jy hom wil plaas.
3. Jy sal sien dat die multi plug het 'n gedeelte nouer as die buite rand. Die is mooi netjies reghoekig. Dra die reghoek gedeelte se mates oor na die maskeerband.
4. Boor tenminste 'n 7-8mm gat op elke hoek. Let wel die gat moet helfte van boor dikte na die binne kant van reghoek geboor word sodat die gat nie grooter is as die reghoek nie. 7-8mm gat is sodat 'n jigsaw se lemmetjie in die gat kan pas en daar plek is om te draai.
5. Vat 'n jigsaw en sny van gat tot gat, druk die reghoek uit en dan vyl jy om die ronde boor gate 'n ordentlike hoek te maak.
6. Vyl en Pas die multi plug in die gat. Smeer sikaflex om die reghoekige gat en sit die multi plug permanent vas.
7. Doen die finale bedrading.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !