Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21772 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17580 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5998 |
Bostoe | 5434 |
BrianB | 5102 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3208 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2452 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1967 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1734 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1448 |
George | 1203 |
Louvan | 1193 |
RichardJ | 1105 |
Gerden | 1068 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 831 |
JohanMarais | 814 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 419 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 404 |
Nabro | 380 |
LEEN | 375 |
survivalist | 351 |
Herman | 336 |
1Pierre2 | 333 |
RD | 319 |
Izak | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
REAList | 230 |
Bandedruk
Ek ry ‘n Fortuner 2,8 en sleep ‘n Tourer SP.
Klink bandedruk voor op die Fortuner 2,4, agter 2,6 en op die Tourer 2,6 omtrent reg? Ek wil nie on nodig hard ry nie en oorweeg om ooral met,2 te sak. Waardeer die deskundiges se insette.
Never too old to have a happy childhood
Ek gebruik die volgende formule om druk tebereken .Elke band het n Max load en druk .Voorbeeld 1060 kg teen 300 kpa .Om nou berekening tedoen :Neem jy die druk en deel met load rating dws 300/1060 =0,28301.Nou neem jy die totale massa van die karavaan gelaai .Voorbeeld 2900 kg gelaai 2900 kg *0.28301 =821 kpa wat dan nou tussen die aantal wiele verdeel word dws 2 wiele vir voorbeeld 821kpa/2 =4.105 kpa per band .Ek gebruik die berekening met sukses en het nog nooit enige probleme gehad .
Ek ry ‘n Fortuner 2,8 en sleep ‘n Tourer SP.
Klink bandedruk voor op die Fortuner 2,4, agter 2,6 en op die Tourer 2,6 omtrent reg? Ek wil nie on nodig hard ry nie en oorweeg om ooral met,2 te sak. Waardeer die deskundiges se insette.
Ek pomp gewoonlik 2.9 - 3.0 agter en karavaan. Te pap gaan kombinasie onstabiel voel
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Louvan, ek pomp ook soos jy vir my V6 Fortuner.
You'll never never know if you never never go
Ek het vroeër op die Forum ook gelees hiervan en volg nou die Raad van 'n slim forum lid.
Ek pomp die Ranger en die Exclusive, al 8 bande 2,8 bar nadat die wa en bakkie gelaai is.
Vandat ek die band druk so doen is die sleep kombinasie baie meer stabiel, geen gestoot van die wind as 'n voertuig van agter by my verbysteek.
Ek pomp gewoonlik 2.9 - 3.0 agter en karavaan. Te pap gaan kombinasie onstabiel voel
Doen dieselfde hier by my ......... Touareg V6 TDi en Sprite SW.
Al 6 bande 2,9 - 3,0 bar
Dalk skryf die vervaardigers nie banddruk vir sleep voor nie, maar indien dit wel voorgeskryf word, sal ek eerder daarby hou. Ek aanvaar daar is wetenskaplike of tegnies gefundeerde redes vir hulle aanbevelings wat beter is as my eie raaiskote. Ons is geneigd om een probleem waar te neem en soms te oorkompenseer daarvoor. As die voertuig swaai is dit moontlik n oplossing om die bande so hard moontlik te pomp maar dan skep ons dalk nuwe risikos soos dat die veerkragtigheid van die bande, wat deel van die skok absorteringsmeganisme ontwerp van die veerstelsel, geïlimineer word en die veiligheid van die bande self gekompromiteer word. "Dit werk vir my" werk nie vir my as bewys van die doeltreffendhrid van ons oplossings nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek sleep al die jare al met die karavaan bande dieselfde druk as die agterwiele.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
Dankie aLmal. Ek dink Ek sal bly by 2,4/2,6/2,6 en nie sagter gaan nie ð
Never too old to have a happy childhood
Ek sleep met ‘n Pajero en pomp die wiele volgens die vervaardiger se plaatjies op die deur paneel.
Die karavaan teen 3kpa.
Ek sleep met ‘n Pajero en pomp die wiele volgens die vervaardiger se plaatjies op die deur paneel.
Die karavaan teen 3kpa.
I do the same with the Pathfinder and keep the van as per manufacturers spec as well.