Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5599 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Bakkie verkope 2022
Januarie 2022

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

moet nie vergeet dat meeste maatskapye koop voertuie in Januarie aan
So ook het Ford beperkte voorrraad weens die nuwe Ford Ranger wat nou gaan uitkom
die Aanleg is einde verlede jaar omgebou om die Ford en VW tebou
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Soos Swannie noem was dit by ons ook die geval so paar jaar terug met geld wat in reserwe lê en gespandeer moet word voor die nuwe finansiële jaar begin
Dis dan verdeel tussen Toyota, Ford en VW aghangend van die totaal.
Maar dis goed omte sien dat daar darm n omset is.
Dankie Geert.
Al weer oppad iewers heen.

Die Indiese en Sjinese voeruie is besig om vinni markaandeel te wen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Strange to note that the Mitsibushi Triton does not feature at all. Pricing wise it compares very well with all the big guns ,if not cheaper? Yet its a very under rated double cab with oodles of power and torque and above average trim and comfort levels ?
none
Liewe heng! As DIT darem waar is kan sommige vervaardigers maar liewer oppak en toemaak.
You'll never never know if you never never go

Strange to note that the Mitsibushi Triton does not feature at all. Pricing wise it compares very well with all the big guns ,if not cheaper? Yet its a very under rated double cab with oodles of power and torque and above average trim and comfort levels ?

a very under rated bakkie.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
I think the numbers of a vehicle on the road is an important factor in people's choice of a new vehicle. I would not lightly consider a make with a small footprint in our country as I keep in mind the possibility that I, being a senior person, might have a break down somewhere far from a dealer and might then be stranded for a long period of time. If you use your vehicle only close to home for commuting, this will certainly not be a factor. This certainly is not the only reason why we tend to buy popular vehicles. Price certainly also is one which probably explains the rise in Indian and Chinese vehicle sales. I think following a popular trend is also a big reason and this is also the reason why such makes have more agencies.
Previously, when I was younger, my scope of choice was wider but I still anyway, with two exceptions, chose vehicles in the more popular ranges. Some people certainly buy a vehicle on the merits of a vehicle ignoring the popular trends but they seem to be the exception. (I want it because I want it!). I am thinking about a Amarok which certainly is the best bakkie on our roads and Triton.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

moet nie vergeet dat meeste maatskapye koop voertuie in Januarie aan
So ook het Ford beperkte voorrraad weens die nuwe Ford Ranger wat nou gaan uitkom
die Aanleg is einde verlede jaar omgebou om die Ford en VW tebou

Weet jy wanneer nuwe Ranger beskikbaar gaan wees?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hi Geert,
Nee ek het dit nog nie raak gelees nie maar dit was due vroeg 2022.
“Order books for next-generation Ranger will open in Q2 [2022], with local launch timings and deliveries to be confirmed,”
Die TOYOTA sal graag will weet hoeveel van die verkope was vervanging van gesteelde voertuie
Was gister by 'n Braai en die een persoon se hy en drie van sy werks kolegas het November laas jaar elk 'n TOYOTA gekoop en hy is die engste een wat nog sy TOYOTA het en nie een van hulle het hulle Bakkies verkoop of afgeskryf nie... Dit was net gevat en nie deur die bank nie
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world

Hi Geert,
Nee ek het dit nog nie raak gelees nie maar dit was due vroeg 2022.
“Order books for next-generation Ranger will open in Q2 [2022], with local launch timings and deliveries to be confirmed,”
Die TOYOTA sal graag will weet hoeveel van die verkope was vervanging van gesteelde voertuie
Was gister by 'n Braai en die een persoon se hy en drie van sy werks kolegas het November laas jaar elk 'n TOYOTA gekoop en hy is die engste een wat nog sy TOYOTA het en nie een van hulle het hulle Bakkies verkoop of afgeskryf nie... Dit was net gevat en nie deur die bank nie

Dankie Swanie.
Scary hoe baie gesteel word
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

10 best-selling bakkies in South Africa for February 2022
1. Toyota Hilux – 3 503 units
2. Isuzu D-Max – 1 401 units
3. Nissan NP200 – 1 020 units
4. Ford Ranger – 879 units
5. Mahindra Pik Up – 766 units
6. GWM P-Series – 623 units
7. GWM Steed – 526 units
8. Nissan Navara – 476 units
9. Toyota Land Cruiser 79 – 244 units
10. Volkswagen Amarok – 159 units
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit klink of die 2022 Ford Ranger eers van na die middel van die jaar beskikbaar sal wees omdat poduksie begin eers in die middel van die Jaar by die Silverton Aanleg. Sal graag wil weet, daar is seker al n lekker lang lys van name by die Agente.

As produksie eers middel van die jaar begin, sal die Ranger verkope laag bly tot die nuwe een beskikbaar is in laaste kwartaal van 2022.

10 best-selling bakkies in South Africa for March 2022
1. Toyota Hilux – 4 561 units
2. Isuzu D-Max – 1 378 units
3. Nissan NP200 – 1 327 units
4. Ford Ranger – 1 052 units
5. Mahindra Pik Up – 711 units
6. Nissan Navara – 603 units
7. GWM Steed – 493 units
8. GWM P-Series – 441 units
9. Toyota Land Cruiser 79 – 242 units
10. Volkswagen Amarok – 144 units
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ja, soos 'n ou Oom eenkeer vir my genoem het - die feit dat Lifebouy seep die meeste verkoop, beteken nie dat dit die beste seep is nie ....... maar net die goedkoopste.
Wil nou ook nie modelle afkraak nie maar werklik, hier is modelle onder die eerste 10 wat werklik nie dit regverdig nie..........
Dankie maar nee dankie!
10 BEST SELLING BAKKIES: APRIL 2022
- Toyota Hilux - 2788
- Ford Ranger - 1140
- Nissan NP200 - 966
- Isuzu D-Max - 777
- Mahindra Scorpio Pik-Up - 458
- Nissan Navara - 435
- GWM P-Series - 263
- GWM Steed - 231
- Hyundai H100 Bakkie - 209
- Toyota Land Cruiser PU - 205
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Darem het Ranger vir NP200 verbygesteek...ð¤£ðð
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Was iemand by NAMPO gewees? Ek hoor nuwe Ranger is daar op uitstalling
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

10 best-selling bakkies in South Africa for May 2022
5. Mahindra Pik Up – 688 units
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hou dop, ek dink tussen Oktober en Desember gaan die nuwe Ranger beskikbaar wees in RSA.
