Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17733 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |

Awning vir Sprite Swing
Môre
Iemand wat kan help.
Wat sal die kostes min op meer weer om vir ñ Sprite Swing awning te monterrey?
As jy nog nie awning gekoop het nie, sal dit goedkoper wees om n Howling Moon Leisure Awn te koop wat jy self opsit en op los
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

As jy nog nie awning gekoop het nie, sal dit goedkoper wees om n Howling Moon Leisure Awn te koop wat jy self opsit en op los

Die 3500 pas mooi op Sprite Swing
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het 4-jaar gelede vir my N 3,5mt Leisure Awn met kant seile en voorkant betaal = R4,5k en dit was toe hulle "Hoender tande en Perde Horings" geraak het.
Dit was op my Sprite Swift.
Ek het my dak ontwikkel na "Spitsdak asook kante aangewerk om by "extrusion" in te werk met "Ripstop" sodat dit werk soos N Sytent of Rally.
Die ekstras met materiaal het gekos = +/- R500.
Die "Spitsdak = V- Vorm is N moet, veral as dit reen.
Tennis bal met paaltjie idee werk nie.
Doen dit ordentlik en jy voel veilig.
Met die "Awning, gesamentlik met seile asook Tentco (Jumbo) Gazebo het jy meer as genoeg spasie en beweeg ruimte.
Gesmentlik met tenvolle Awning, materiaal en Gazebo = R 9k en jy weet dit is nie 2de hands nie, maar nuut.
Deesdae kos "Verotte" sytent pryse bogenoemde prys.
Tans gebruik ek my Tentco Ripstop Gazebo as my voertuig se afdak wat rondom gedek is met 95% Skadu net.

Hi Gerden, hoe het jy daardie spits gedoen. Wanneer dit reën kan myne ordentlike goud vis damme maak.