Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Assuransie vir lang staaners
Ek was jare lank verseker. Ek kry egter nou kennis van die versekeraar dat die alle risiko en karavaan nie verder verseker gaan word nie aangesien ons heeltyds in die karavaan woon.
Kan enige iemand my raad gee wie dit sal verseker, dan stel ek ook voor dat julle mooi die fyn skrif lees op julle polisse om nie verrasings te kry nie
Hi Danie
Ek het jou boodskap net so gecopy en na my Korttermun versekeraar gestuur. Sy Terugvoer is dat ek as 'n Santam Klient, niks van die goed hoef te vrees nie. By Santam is die wa met inhoud verseker of die wa nou onder jou afdak staan en of dit jou permanente huis geword het maak nie saak nie.
Wat egter 'n probleem is, indien jy die wa selektief verseker bv die wa staan vir 11 maande by die huis en word nie verseker nie. Nou gaan jy vir 'n maand kamp en plaas dan die wa net vir daai maand op die versekering - terug by die huis haal jy hom weer af - hier gaan die eiser dan in 'n probleem inloop.
Baie dankie, ek gaan probeer, maar ek het ook alle risiko items wat ek wil versejer en gewoonlik moet dit saam huis inhoud verseker word. Ek sal teruboering gee
We have Santam, a really good company to be with.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Gesels met jou makelaar, Santam bied n spesiale versekering aan vir karavane wat die hele jaar staan en net een of twee keer per jaar op die pad is.
Ek het ook al gewonder oor "permanente" karavane wat in n oord staan waar daar nie die tipe sekuriteit het wat by n woonhuis gevind word nie.
You'll never never know if you never never go

Gesels met jou makelaar, Santam bied n spesiale versekering aan vir karavane wat die hele jaar staan en net een of twee keer per jaar op die pad is.
Ek het ook al gewonder oor "permanente" karavane wat in n oord staan waar daar nie die tipe sekuriteit het wat by n woonhuis gevind word nie.

Santam has insured us as permenent travelling caravanners.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Ek is by Outsurance, wa word net verseker as hy op die pad gaan by die huis moet hy deur 3 hekke / motorhuisdeure gaan om uit tandem motorhuis te kom. Outs is bewus daarvan en tevrede dat ek volle risiko dra vir brand en diefstal as hy tuis is. Deel van my korttermyn / huisversekering pakket - al 15 jaar, ek bel net vir opsit en afhaal soos nodig maar dan vir volle kalendermaand op n slag.

Ek was jare lank verseker. Ek kry egter nou kennis van die versekeraar dat die alle risiko en karavaan nie verder verseker gaan word nie aangesien ons heeltyds in die karavaan woon.
Kan enige iemand my raad gee wie dit sal verseker, dan stel ek ook voor dat julle mooi die fyn skrif lees op julle polisse om nie verrasings te kry nie

Kon hulle jou nie kontak en noem dat hulle jou premie moet hersien aangesien omstandighede verander het nie? Noem asb naam van versekering aangesien dit lyk of dit n maatskappy is wat mens liewer moet vermy en mede kampeerders teen moet waarsku
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek is by Outsurance, wa word net verseker as hy op die pad gaan by die huis moet hy deur 3 hekke / motorhuisdeure gaan om uit tandem motorhuis te kom. Outs is bewus daarvan en tevrede dat ek volle risiko dra vir brand en diefstal as hy tuis is. Deel van my korttermyn / huisversekering pakket - al 15 jaar, ek bel net vir opsit en afhaal soos nodig maar dan vir volle kalendermaand op n slag.

Selfde hier happy met outsurance
Haak daai wa kamp bly koning
Het huiswerk gedoen en Santam geskakel en gese ek wil permanent op pad wees met karavaan. Nadat ek 30 jaar by hulle was, wil hulle my nie verseker het as ek elke 3 maande skuif van woonwapark na woonwapark. Hulle sien dit nie as permanente woon adres.
VirSeker was bereid om my te verseker....Ek moet hulle elke keer inkennis stel as ek van woonwapark verander.{ nuwe adres opgee}
Sal beslis virseker aanbeveel. Help jou in jou taal. Santam het teveel ver Engels
I've experienced His goodness and mercy myself.

I don't have that problem- gave them a permanent address where I might be for a few months of the year, the rest of the time I'm on holiday. Have not yet had any problems with them. Where are you having any post sent to you must have changed your address with your bank, etc give the insurance the same address.
Carasure
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Virseker is as ek reg onthou, deel van Auto & General, so as hulle die diens lewer, sal A&G waarskynlik ook. Dit verbaas my dat sommige versekeraars so gesteld is op 'n permanente adres. As jy met 'n karavaan ry soos ons almal maak, is jou risiko dan groter as jy nie 'n basis het nie? Dit maak nie vir my sin nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek verstaan ook nie die idee om versekering skielik te weier omdat mens meer reis nie. Ek dink baie karavane is groter risiko in storage as opgeslaan in n oord om gesteel te word. Ek dink dis omdat meeste bestuur van versekering min tot niks weet van kampeer aksies weet. Ek was by Discovery gewees....tydens eis het assessor by my huis gevra dat ek kwotasie moet kry want hy weet nie waar nie.....hy het vir my gesê hy weet niks van karavane nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek was jare lank verseker. Ek kry egter nou kennis van die versekeraar dat die alle risiko en karavaan nie verder verseker gaan word nie aangesien ons heeltyds in die karavaan woon.
Kan enige iemand my raad gee wie dit sal verseker, dan stel ek ook voor dat julle mooi die fyn skrif lees op julle polisse om nie verrasings te kry nie

Hi Danie
SANTAM het my nou laat weet dat indien jy alles verkoop en gaan toer met die woonwa - permanent op reis gaan, dan sal hulle jou steeds dek.
Die Adres wat jy moet opgee kan selfs die kinders / familie lid se adres wees - om pos te kan ontvang.
Die woonwa / risiko sal dan onder die motor versekering gedek word - mits jy die sleep voertuig ook daar verseker, dan word beide gedek.
Ek het die epos probeer Copy en Past hierin, maar kon dit nie regkry nie, vandaar die opsomming vanaf Santam se Joseph Mothibe met verwysing na Santam CAS No 5994261-VOT3QO
Baie dankie. Hulle het toe nooit terugekom na my toe nie. Ek het toe biy Virseker n goeie premie gekry, en by hulle verseker.
Was jare by Outsurance sonder enige probleme, laer premie by Virseker gekry met hul mooi suiwer Afrikaanse taal en beloftes. Was 3 mnde daar toe brand ons bure se huis af agv n "thatch" onthaalarea wat vlam gevat het na n braai. Ons het verskeie skade aan ons huis gehad agv n verskriklike stormwind wat kooltjies versprei het. Lang stryd gehad agv fynskrif en weer teruggeskuif Outsurance toe met hele huisgesin se 4 voertuie, karavaan, 2 motorfietse en huisinhoud en huisstruktuur. VIRSEKER se verlies - ek is alweer 10 jaar terug by Outsurance en hulle is altyd buigsaam met hul premies om jou teggemoet te kom as dinge swaar trek en n ou n paar sente probeer spaar.

Ek vermy enige maatskappy wat gekoppel is aan Auto en General.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ