Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21906 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6141 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5226 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3216 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2566 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1992 |
Swanie | 1855 |
Nico | 1758 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1228 |
RichardJ | 1131 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 844 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 415 |
1Pierre2 | 382 |
LEEN | 381 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Trev1 | 181 |
Arie Mooiman
Ek moet julle meedeel dat Arie Mooiman in sy slaap oorlede is. RIV Arie, nou is jy by jou geliefde Petra.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Môre Almal,
Baie hartseer nuus.
Arrie was op sy tyd een van die groot bydraers tot die groep.
Altyd een of ander humoristiese vertelling, of ervaring met ons gedeel.
Mag hy in vrede rus.
Het altyd sy vetellings geniet.
R.I.V. Arie.
Moeg geploeg.
Môre Almal,
Baie hartseer nuus.
Arrie was op sy tyd een van die groot bydraers tot die groep.
Altyd een of ander humoristiese vertelling, of ervaring met ons gedeel.
Mag hy in vrede rus.
Jy slaan die spyker op die kop met sy humoritiese vertellings. Ongelukkig het baie mense 'n wanopvatting van sy vertellings gehad.
Sy dogter het my gisteraand laat weet dat die diens vrydag om 10:00 in PTA sal wees. Sy sal laat weet indien daar 'n "uitsending" sal wees.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Met Arie and Petra when we camped at Joos Bekker some 10 years ago had a lovely afternoon with them and they gave us many hints and guidance to long term camping. Lovely couple, RIP Arie, condolences to the family.
Ek gaan ou Arie mis.
Hy en ek het vrede gemaak teenoor mekaar en lekker gesels op W/App.
Intussen het ek ? nuwe foon en kon nog nie bekende nommers laai nie.
RIV MY MAKKER, ek gaan jou boodskappe mis.