Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Amper Gebreekte rug
Hallo aan alle kampeerders
Ek wil graag vra of karavaan kampeerders my kan help met inligting oor hou twee ou-mense 'n karavaan skuif na korrekte plek/op sy plek..........met 'n rug wat senuwee tussen werwels vasknyp.
Is daar 'n manier dat ek en my bejaarde vrou dit gaan kan hanteer(skuif van karavaan)?
Ons beplan om oor twee maande 'n karavaan te koop en die pad te vat aangesien ons die huis verkoop het.
Is vier wiel in hierdie(ons) situasie beter as twee wiel?
Groot asb.
Bobejaan
Morning Bob & welcome to the forum.
Get a set of caravan movers fitted. There are plenty of threads here regarding this.
Expensive but worth it.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!

Baie welkom hier. Hoop hulle sal die karavaan geniet. Koop maar so 'n klein as moontlike karavaan, dalk kan julle dit hanteer. Daar is darem oral mense wat bereid is om te help, hetsy die ander kampeerders wat gratis sal help, of werkers by die oorde wat teen betaling, gewoonlik onderhandelbaar, jou kamp vir jou sal inrig. Mede kampeerders sal sekerlik ook meer bereid wees om met 'n klein waentjie te help as met een van die reuse grotes wat selfs vir jong mense 'n probleem is. Ons waentjie is so lig dat die twee van ons dit sonder hulp kan skuif. Ons is ook al bejaard maar het gelukkig nog nie rugprobleme nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Thanks to you steamer for the comment about the movers.
Apparently the cost in vacinity of R20 000 rands !
A costly expense but I believe would be well worth it.
Are these fitted to two wheel caravans as well?
Bob

Fred, jong, ons gaan 'n/ons leeftyd in die karavaan spandeer en ek wil nie h^e dat my vroutjie gatvol raak vir die karavaan en dat ek dan weer moet woonstel/eiendom koop nie,
Ons groot bekommernis was dat ramaposa sy dreigement deur gaan voer en die sinkplaat-bewoners dorpe toe skuif, want daar is blykbaar meer werk.
Ons beplan dus om maandeliks te woon op 'n anner man se plaas/eiendom.
Ons het heel ons lewens alleen die werk verrig by ons gastehuis vir 20jaar en sal eerder movers ten duurste aankoop, eerder as om werkers by 'n oord te gebruik.
Dankie vir jou insette
Bobejaan
Dan het julle beslis 'n gemaklike groot karavaan nodig. Movers is sekerlik dan ook die antwoord. Ek het geen ondervinding daarvan nie, maar daar is baie lede op hierdie Forum wat dit gebruik, en hulle sal sekerlik raad gee.
Daar was nie baie lank gelede nie, hier 'n bespreking oor permanente karavaanlewe. Ek kan nie die titel onthou nie, maar soek maar onder permanent of ander gepaste sleutelwoorde. Dit kan dalk vir julle goeie idees gee. As ek reg onthou, was daar baie menings dat dit raadsaam is om steeds 'n basis te behou vir periodieke terugkeer en ook vir die tyd wanneer kwale mens inhaal en jy dan die swerwerslewe moer vaarwel roep. Onaangenaam soos die gedagte is, is dit maar 'n realiteit.

Jip, sal beslis moet dink aan siektebed ! Was onlangs in hospitaal vir breuk-operasie en my vrou belowe.....> nooit weer nie! sterf eerder in 'n karavaan.ð
Ek het ewiks mover in soek balkie ingevoer en op al die mense se kommentaar afgekom en almal beveel dit aan.
Dankie weereens
Bobejaan
As ek julle is sal ek kyk na n Jurgens Classique met movers .Dit is n ruim karavaan met n lekker groot eiland bed met n stort en toilet in, maar is net vir 2 mense .Jou sleep voertuig ook belangrik ,as jy die groot karavane sleep ,nie net krag, maar jy moet ook n swaar voertuig in gewig hê .Kyk maar liefs na n dubble kajuit trokkie daar is verskei fabrikaate wat die karavaan met sukses kan sleep .Dit is nie nodig om nuut tekoop daar is verkeie van die karavane op tweede handse mark ,wat nog baie mooi is .Kyk op die website onder Classifieds .

As julle permanent gaan kampeer sal ek definitief nie "so klein as moontlik" koop nie. Julle gaan miskien so 6x dae per jaar op die pad wees om te sleep en die ander 359x dae in jul karavaan bly....so ek sal kyk na iets meer geriefliks waar jy lekker in kan bly. Soos Willie54 noem, ek dink n Classique is n heerlike opsie. Vir permanent kampeer sal ek iets met vol badkamer aanbeveel....mens wil nie res van jou lewe buite in nag rondloop om badkamer te besoek nie....dis okay net vir naweke en vakansies. Movers is duur, maar definitief geld werd
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Willie54, ons stel vreeslik belang om die Exclusive van jurgens te koop en om dan die 2.4 GDS 5MT van Toyota, mee te sleep.
Ons skram weg van opslaan dak,... enige inligting hieroor ?

As julle permanent gaan kampeer sal ek definitief nie "so klein as moontlik" koop nie. Julle gaan miskien so 6x dae per jaar op die pad wees om te sleep en die ander 359x dae in jul karavaan bly....so ek sal kyk na iets meer geriefliks waar jy lekker in kan bly. Soos Willie54 noem, ek dink n Classique is n heerlike opsie. Vir permanent kampeer sal ek iets met vol badkamer aanbeveel....mens wil nie res van jou lewe buite in nag rondloop om badkamer te besoek nie....dis okay net vir naweke en vakansies. Movers is duur, maar definitief geld werd

Relaxed camper, loer bietjie na my kommentaar aan willie54 hierbo en voel gerus om kommentaar te lewer , enige inligting is op hierdie stadium hulpsaam.
Bob firstly welcome to the forum.
In your case I would no matter which caravan you purchase (Exclusive or Classique) I would budget for a set of movers. Not fun trying to manhandle an Exclusive into or out of a tight spot, especially with your medical condition.
Good luck with your choice keep us up dated.
Ja dit klink vir my ook goed die Exclusive is n dubbel wiel karavaan .Hom beweeg jy natuurlik gladnie met die hande .Movers is hier uiters noodsaaklik .Mense sit hier tot 4 movers op ,maar ek dink nie dit is nodig 2 kan ook werk .Wat die Exclusive beter maak as n Classique ,is sy eethoekie .Sy eethoekie kan dalk beter werk as jy in die karavaan gaan bly .Sy badkamer is presies dieselfde as die Classique sin .Die voertuig wat jy mee wil sleep klink vir my ok alhoewel ek die 2.8 GD 6 Toyota sal verkies .Dalk is hier iemand wat met n 2.4 sleep wat jou beter kan raad gee .

Thank you kindly ! We shall do.
ð

2.8 would be fine I believe, but oh so costly !
Kind regards and thank you guys for the input.
Much appreciated.
ð
Ek het n Exclusive, en glo, op sagter oppervlakte moet jy 4 movers he, 2 werk nie
Loer ook gerus na die Destination Magic...
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek sleep die Exclusive met 'n 2.2 Ranger Auto met gemak en dan parkeer ek hom enige plek met die 4 x Ewiks movers met gemak.
Die eethoekkie, tweede bed en stort maak lang verblyf net soveel gemakliker. Ons hou van ruimte en wil nie beknop lewe nie.
Sterkte met die keuse en soek.
My Exclusive is nou in die mark, 2015 Des gerigistreer, R370000, movers, AC, elektriese jacks ens ens

Baie welkom hier. Ek weet dis laat maar hoop dat julle die kuier op die forum saam met ons sal geniet.
Daar is 'n trade-off tussen die koop van 'n groot karavaan en 'n klein een. Die trade-off is maar die gemak en pak plek.
Ek het 'n Sensation Maia gehad wat ons verseker nou nog sou gehad het as my werk situasie dit nie genoodsaak het om basies als behalwe ons huis te verkoop nie.
Ek het die dubbel as Sensation met gemak rondgeskuif deur die Powrtouch movers te gebruik. Dan is daar verder ander gadgets wat jy kan gebruik om die kamp lewe regtig gemaklik te maak. Ons was so ingerig met die Maia dat dit my werklik 10min gevat het om die wa met hoekstutte op die grond op sy plek staan te maak.
Verder moes ons dan net die Rally of tent nog opslaan.
Sterkte met die besluit van wat julle gaan koop. As jy dink daar is moontlik 'n uitdaaging met iets kom vra hier op die forum. Die manne kan waardevole oplossings gee vir 'n uitdaaging wat julle dink moeilik is om te oorkom.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Jip, sal beslis moet dink aan siektebed ! Was onlangs in hospitaal vir breuk-operasie en my vrou belowe.....> nooit weer nie! sterf eerder in 'n karavaan.😜
Ek het ewiks mover in soek balkie ingevoer en op al die mense se kommentaar afgekom en almal beveel dit aan.
Dankie weereens
Bobejaan

Ons het ons beplanning gewerk om naby goeie hospitale, dokters, spesialiste ens.. te kamp.
Ons behoort aan Å goeie medies wat Skoolgeld uit ons sakke ruk, maar die moeite werd.
Net nou so 3-maande gelede noem ek aan my vrou dat ons gebruik die medies so min, moontlik moet ons Å laer plan oorweeg.
Bykans Å maand gelede gebeur die ergste: Ek word aangeval deur Pitbulls.
Die Klem in die Kaak inspuiting veroorsaak newe effekte wat veroorsaak dat ek "Blackouts" kry na slegs 1-dag en begin dinge vergeet.
Nadat die ambulans my kom haal het en Å gejaag Mediclicic PTA toe het ek gedink my kamp lewe is verby.
Na 2-Dae in hospitaal bevind ek myself "stokdoof" en kan nie Å woord hoor nie.
Volgende jaar 9 Jan sien ek spesialis by Wilger hospitaal gaande gehoor waarvoor ons alreeds Å mediese magtiging nommer het.
Gister wys my vrou die e-pos oor my hospitaal onkostes vir 2-weke = R 49k waarvan ons medies die bedrag tenvolle betaal het.
Gevolgtrekkig: Kamp nie baie vêr van medisie af nie.
Gaande karavaan vir 2 = Penta is ook nie Å slegte besluit nie.