Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Alternatief vir waterkan
Goeie dag almal
Voorspoed vir nog n onseker jaar...
Is daar n tiepe modifikasie wat ek kan maak om my penta se waterkan te vervang met permanente water toevoer....?dit is nogal moeite om di kan elke 2de dag vol te maak
Ek hoor graag van enige advies...
Baie dankie
Hi Ryno.
Sit n ballvalve met gardena fitting in die bottel.Daars baie tipes op die mark.
Hoe kry ‘n mens ‘n ball valve in die bottel?
Maklik.
Die penta se kan het n groot lid wat afskroef om bottel vol te maak.
Boor n gat aan die kant van die kan aan bokant waar jy die water tot wil laat vul,kry n ball valve met klein balletjie druk hom deur die groot gat en die konneksie deur die 25mm gat wat jy geboor het,sit sy lock nut op en gardena konneksie en siedaar.

Plaas asb foto van die bottel. Ek ken nie die tipe water kan nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Hi Leon
Ongelukkig my penta 6 jaar terug so verkoop nadat ek self dit so gemaak het.Elegance gekoop en nou n Classique 2021
Ingeval jy soek vir n bitter-eenvoudige manier om water te pomp (sê nou maar vir stort of opwas) vir gebruik BUITE die karavaan (in die tent) kan jy hierdie vir jouself aanmekaarsit.
Dit bestaan uit : -
n Gewone stort-spruitkop
n Eenvoudige pompie (soos wat reeds in die karavaan is
n Stukkie plastiekpyp
n Skakelaartjie met kragleiding op die stortkop vasgegom
n Battery, soos by jou huis se sekuriteit-stelsel
Kyk hoe het ek dit aanmekaargesit, baie maklik. Die pompie gaan in die emmer (kan)
Koppel die pompie aan die battery.
En SIEDAAR! Maklik. Ek klamp die pyp vas aan die tafel waarop die waskom staan vas met klampies, soos getoon.
You'll never never know if you never never go

Goeie dag almal
Voorspoed vir nog n onseker jaar...
Is daar n tiepe modifikasie wat ek kan maak om my penta se waterkan te vervang met permanente water toevoer....?dit is nogal moeite om di kan elke 2de dag vol te maak
Ek hoor graag van enige advies...
Baie dankie

Dit lyk nie vir my of jou voorstel met die versoek sal werk nie.
Ek het maar 'n pyp met Gardena kop gebruik om die Fleetline se 20lt kan vol te maak.
Met die Exclusive het ek dieselfde pyp aan 'n tenk buddy gekoppel om die 80lt tenk vol te hou.
Kamp jy by 'n plek met brak water, dan steek die tenk buddy vas en water bly loop.
Sterkte met die soek, maar tuinslang is makliker as om die kan in en uit te haal in tussentyd.
Tenkbuddy kos meer as R2k en ek weet nie of dit die geld werd is nie want die Buddy is nie altyd betroubaar nie

Ingeval jy soek vir n bitter-eenvoudige manier om water te pomp (sê nou maar vir stort of opwas) vir gebruik BUITE die karavaan (in die tent) kan jy hierdie vir jouself aanmekaarsit.
Dit bestaan uit : -
n Gewone stort-spruitkop
n Eenvoudige pompie (soos wat reeds in die karavaan is
n Stukkie plastiekpyp
n Skakelaartjie met kragleiding op die stortkop vasgegom
n Battery, soos by jou huis se sekuriteit-stelsel
Kyk hoe het ek dit aanmekaargesit, baie maklik. Die pompie gaan in die emmer (kan)
Koppel die pompie aan die battery.
En SIEDAAR! Maklik. Ek klamp die pyp vas aan die tafel waarop die waskom staan vas met klampies, soos getoon.

Ek het soortgelyke stelseltjie gemaak as daar nie 'n kraan binne reik afstand vir my tuinslang was nie. Het dit eenkeer by die kus gebruik in Plettenberg baai.

Hi Leon
Ongelukkig my penta 6 jaar terug so verkoop nadat ek self dit so gemaak het.Elegance gekoop en nou n Classique 2021

Daar is verskeie houers op die mark beskikbaar met groot deksels of proppe. Mens moet maar seker rond shop. Ek weet Pioneer Plastics in Roslyn PTA noord kan dalk help.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Baie dankie almal
Ek sal so bietjie rond speel....
Alternatief monteer 'n plat water tank aan die onderkant van die wa.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Soos op die Classique. Jy Sal Å ander water pomp en pype moet instaleer.
Die ball valve idee klink vir my die eevoudigste.
Ek gebruik my tenk buddy selde. Omdat die tenk nooit leeg raak nie begin die water stink.
Groete,
Paul
Paul dit is die eenvoudigste en maklikste om te installeer en goedkoopste.
My kan wat ek in Penta gehad het se lid was seker 200mm in diameter,en jy kry klein balletjies wat daar deur pas.
Jammer, foutiewe fotos per ongeluk geplaas. Ek kry dit nie verwyder nie.

ð¤£ð¤£ð¤£ð¤£
Gelukkig het jy nie "daai tipe" foto's geplaas wat n juffrou een keer per ongeluk oor dele van haarself geplaas het nie.
You'll never never know if you never never go
Plaas nou die regtes Lennie
ð
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Hi Ryno, kon jy toe al 'n plan maak?

Goeie dag almal
Voorspoed vir nog n onseker jaar...
Is daar n tiepe modifikasie wat ek kan maak om my penta se waterkan te vervang met permanente water toevoer....?dit is nogal moeite om di kan elke 2de dag vol te maak
Ek hoor graag van enige advies...
Baie dankie

Gaan kyk na die klein tenk wat en nou weer vir 3 weke elke dag gebruik het sonder om 'n koppie water aan te dra.
Kyk ook na my grys water bak wat self leeg pomp as hy vol is, hom ook vir die 3 weke gebruik.
Hier is die Skakel na my gesprek lyn.
Oppad na die volgende kamp.

Jammer vir di lang vat terugvoer
Ek het nou n paar idees wat ek wil probeer...
Dankie vi elkeen se raad
Hierdie forum is tops