Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5289 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2655 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1771 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1461 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1246 |
RichardJ | 1166 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 184 |
BigG | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |





Afstandbeheer (Remote) wil nie aanskakel.
Ek deel die volgende met my mede karavaners. Die wet van Transvaal.
My "Powrtouch Mover" se afstandbeheer wil nie aanskakel wanneer die twee knoppies gedruk word. Met moeite en tyd en verskeie kombinasies kry mens hom weer aan die gang.Die battery is vol 9 V
Wanneer hy wel aanskakel werk AL die knoppies perfek En die mover move.
Raad van die agent ter info:
Laat dit regmaak-R 2000, geen waarborg
Koop tweedehands R2300, geen waarborg
Nuwe R 4900. Koop gou want prys gaan op tussen bestel en betaal.(My eie ervaring)
Ons wêreld het nou elektronies so vêr gevorder dat jy jou karvaan kan haak sonder om aan hom te raak maar vakmanne om elektronika te versorg is daar nie. Koop ? nuwe, makliker uitweg.
Ek gaan my NUWE afstandbeheer in die brandkas bêre.
Lekker kamp!
Ai, jammer daaroor ...
Gelukkig werk my "Mover" nog goed .... al wat dit kos is: "Joanie, kom help my net hier asseblief?" en siedaar?
Maar, op 'n ernstiger noot, moet ek erken dat ons lewe veronderstel is om makliker te word met al hierdie nuwe tegnologie, (lees foefies as jy wil) maar dit werk nie altyd so uit nie. Buurvrou se elektriese garage deur wou een more nie oop nie, al is die krag aan. Die toutjie wat die motor kan uitkanselleer om dan sodoende dan die deur meagnies (self) oop te skuif wil eenvoudig nie werk nie. Al uitweg was om die motor se hefbome los te maak en die deur so oop te maak ....
I know nothing about electronics, but sounds like a problem at connectors.
My Step-son repairs cameras for a living and he is happy to 'have-a-look'. He is based at Cape Gate.
As he says "contact problem or dry joints or dirt"
Give me a call or message if you would like his contact details.
my number
zero 8 tree six 8 o 5 heaven o 5
also for clarity "not switching on" means no arrows flashing?
Living the dream

Interesting during this video he says "never switch the remote off, in emergency only, let it do its own thing"
Living the dream

My remote was op n tyd missing...toe n ander een gekoop....daarna myne weer gevind. Ek het nie meer Powrtouch movers op my karavaan nie, so as jy remote wil oorkoop, kan jy hom kry vir R1700
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het nie raad nie maar ek is geskok oor die hoë pryse. Die mense buit die verbruikers uit. Die afstandbeheer is maar heel eenvoudig in vergelyking met bv n TV s'n en hulle kos maar hoogstens n paar honderd rand. Hulle verskoning is seker dat dit n klein mark is en die goed moet spesiaal vir hulle gemaak word, maar dis n reuse oordrywing. Ek raai hulle "markup" is dalk soveel as 95%. Klink soos die staatstenders.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
I saw a British website, Remote repairs
20 pounds paid if fixed.
Report: A powrtouch remote received with usual fault of non-responsive power buttons.
Rectified by fitting new conductive button caps.
Living the dream


I saw a British website, Remote repairs
20 pounds paid if fixed.
Report: A powrtouch remote received with usual fault of non-responsive power buttons.
Rectified by fitting new conductive button caps.

Miskien laat daai agent in Villiers dit nie self regmaak nie, via iemand anders omdat hy nie kundig genoeg is om dit self te doen nie? Mos al gelees hoeveel forum lede al op en af moes ry om hul movers te "herstel"....en as hul terugkom nog steeds nie reg nie. Ek self ook n stel met hulle afgetrap oor hul onkundigheid. Ek dink Powrtouch is nice....maar het my bedenkinge oor agent in Villiers
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Ek deel die volgende met my mede karavaners. Die wet van Transvaal.
My "Powrtouch Mover" se afstandbeheer wil nie aanskakel wanneer die twee knoppies gedruk word. Met moeite en tyd en verskeie kombinasies kry mens hom weer aan die gang.Die battery is vol 9 V
Wanneer hy wel aanskakel werk AL die knoppies perfek En die mover move.
Raad van die agent ter info:
Laat dit regmaak-R 2000, geen waarborg
Koop tweedehands R2300, geen waarborg
Nuwe R 4900. Koop gou want prys gaan op tussen bestel en betaal.(My eie ervaring)
Ons wêreld het nou elektronies so vêr gevorder dat jy jou karvaan kan haak sonder om aan hom te raak maar vakmanne om elektronika te versorg is daar nie. Koop ? nuwe, makliker uitweg.
Ek gaan my NUWE afstandbeheer in die brandkas bêre.
Lekker kamp!

ek het gevind dat die Powrtouch Mover se remote redelik baie krag van die battery trek as jy die knoppies druk om die mover te laat werk.
Jy sal sien die battery wat saam met die remote verskaf word is VARTA.
Ek het energizer probeer, ek het duracell probeer. Hulle het somtyds gewerk as ek gelukkig was. Dis asof die Varta battery die 9v net vinniger en teen beter konstante kan verskaf.
As jy 'n Powrtouch manual het, ek wil my self verstout om te se dit word aangedui om die Varta produk te gebruik.
Ek het in die 6 jaar wat ek die Sensation Maia gehad het die remote batt twee keer vervang. Slegs VARTA batterye
Probeer dalk help dit. Ongelukkig moet jy google want nie almal verskaf dit nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Is daar ‘n probleem wanneer jy die kabel wat saam met die PowrTouch verskaf word by die remote en die beheerkas indruk word?
Dit is vir ‘n noodgeval wanneer die battery van die remote pap is.
Ek het ? kabel wat in bg omstandighede gebruik kan word.
Nee, nog nie die kabel oorweeg nie aangesien die probleem by die aanskakel van die afstandbeheer is. Alles werk perfek sodra dit aangeskakel word na veelvuldige manipulasie pogings.
Hi Richard J
I'm at Langebaan.
I will take you up on your son's offer when I am at Cape Gate. Will phone you.
Thx
When you switch on the normal working remote, 4 green lights appear on the little screen(yep), which then fades one by one till one is left. Now you can start moving the caravan.
Ek het ? kabel wat in bg omstandighede gebruik kan word.
Nee, nog nie die kabel oorweeg nie aangesien die probleem by die aanskakel van die afstandbeheer is. Alles werk perfek sodra dit aangeskakel word na veelvuldige manipulasie pogings.
Leon, ek sal Varta batterye onthou dankie.
Ek sien Namibië se nr 1 battery is Varta. Oral groot advertensies.
Dankie Relaxed Sirius.
....vir die aanbod vir die Afstandbeheer.
Ongelukkig reeds nuwe gekoop. Dit is in transito.
Ek dink iemand gaan wel belangstel want dié probleem is nie ongewoon.
Ek sal my ou een laat ondersoek by Richard J se kontak. Dan het ek ? "Backup"
Uiteindelik nuwe Afstandbeheer gekry sonder battery
Sonder instruksies.
Nuwe volgorde om rollers teen bande te druk en weg te vat.
Nuwe kleur.
Plaaslike agent het telefonies gehelp met nuwe "drukke"
Om die handstuk te paar met die eenheid in die karavaan is eenvoudig. Utube het daarmee gehelp.
Geert ek het vir jou 'n WhatsApp boodskap gestuur
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Geert, nou net met Shaun gepraat ... wat hou julle ouens so vroeg in die oggend wakker? Slaap julle deur die dag of wat???
Nico, jy ry op my remote topic met Shaun en Geert.
??
