Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Afrispoor Mongoose
Hello,
Ek het hulp nodig asb.
Ons het 'n 2014 Afrispoor Mongoose gekoop en die versekering karring vir 'n M&M kode wat ons moet gee. Volgens Afrispoor self is daar nie 'n M&M kode nie.
Weet iemand hier dalk hoe mens dit op jou verskering kan sit sonder daardie kode?
Byvoorbaat dankie.

Ek het onlangs 'n nuwe voertuig gekoop en die handelaar het dadelik vir my die MM kode gegee sodat die versekering die korrekte item lys.
Ek self weet nie hoe werk die MM kodes nie maar ek sal na enige voertuig handelaar toe gaan en gaan navorsing doen oor wat 'n MM kode is en hoe word dit gegenereer.
Op die manier kan jy of vir Afrispoor leiding gee om vir jou 'n MMkode te generate of jy moet hulle vra om jou 'n brief te gee wat die aspekte dek wat in so MM kode vervat is.
Mens moet maar iewers begin.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Goeiemôre Annelize.
Tannie Google sê vir my dat Transunion jou dalk sal kan help. Google gerus MM codes en daar word 'n opsie gegee waar jy blykbaar informasie oor die wa kan insleutel en 'n antwoord kry.
Die M&M kode lyk vir my of dit die amptelike benaming van die produk ( lees voertuig) moet wees. As Afrispoor dit nie kan gee nie, wonder ek hoe het hulle die produk oorspronklik geregistreer.
Hoop jy kom reg - laat ons asb weet.
Groete

Hi, baie dankie.
Ek het gegoogle en hier gekyk https://www.ix.co.za/smartmanager met iemand gesels en dit was die antwoord: Please note, I have checked on transunion and trailer m&m codes are unavailable.
So dit is dan nou maar so.
Phone David at Afrispoor he is the owner Sterkte
Tel : 031 569 4323 or 083 679 0685
life is a journey... not a destination.

Kyk wat staan op die registrasie papier by “Make” en “Series name”. Dit is wat my verseekiring gevra het.
Ek het n’ tuis geboude trailer..hy is UNKNOWN en UNKNOWN. Dus Geen M&M nie.
Groete,
Paul
Dankie ek wag vir terugvoering vanaf hulle. Ons het ook nie met ons karavaan 'n M&M kode gegee destyds nie. So ek verstaan nie.
