Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5289 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2655 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1771 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1461 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1246 |
RichardJ | 1166 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 184 |
BigG | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |





Advies oor staanplekke tussen Salt Rock en Pretoria langs N2
Gooie middag. Ons beplan om terug te ry van Salt Rock na Pretoria via die N2 en dan om langs die pad te stop vir à â dag of twee. Ons stell belang in die natuur en verkies rustige still plekke. Ons sleep à â Exclusive (pad woonwa).
Watter plekke stell julle voor? Enige advies sou wardeer word.
Groete,
Paul
Die beste advies wat ek kan gee is om te maak wat ons maak.
Ons google oorde ek kyk na hulle "ratings", daarop volgens bsluit ons.
Smaak verskil van persoon tot persoon.
Een ou hou van rustigheid en die ander ou van partie.
Ons verkies rustigheid en daarom neem ons, ons eie besluit, nl:
- Veilgheid.
- Netheid.
- Toegang tot oord.
Neem liewer die N3....lol🤣
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Jy kom nou vanaf Mahai....andersins sou ek Hlalanathi of Drakensville voorgestel het. As jy hou van berge, gaan probeer ander gedeelte van Drakensberge soos Dragons Peak, Mountain Splendour of Monks Cowl. Jy gaan egter via Winterton moet inkom omdat brug op ander pad beskadig is deur reen.....weet nie of jy gaan deurkom nie....miskien het hulle al tydelike plan gemaak. Maar dis seker maksimum 30km ompad? Drakensville se oord bied egter baie....ons het hulle fasiliteite op oord baie geniet....en hulle is spotgoedkoop midweek dae buite seisoen....dink minder ad R100
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Jy kom nou vanaf Mahai....andersins sou ek Hlalanathi of Drakensville voorgestel het. As jy hou van berge, gaan probeer ander gedeelte van Drakensberge soos Dragons Peak, Mountain Splendour of Monks Cowl. Jy gaan egter via Winterton moet inkom omdat brug op ander pad beskadig is deur reen.....weet nie of jy gaan deurkom nie....miskien het hulle al tydelike plan gemaak. Maar dis seker maksimum 30km ompad? Drakensville se oord bied egter baie....ons het hulle fasiliteite op oord baie geniet....en hulle is spotgoedkoop midweek dae buite seisoen....dink minder ad R100

Wanneer beplan julle om terug te ry?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Xaxa naby Richardsbaai. Het laas jaar daar deur gery. Groot meerderheid staanplekke is ombou in chalets en semi permanente huisies maar daar is steeds 'n gedeelte vir karavane.
Ek is mal oor die dorpie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ons ry die 3de Maart.
Ons will juis nie N3 ry nie vir à â verandering. Ook die Winterton pad het vir my te veel slag gate gehad.

Xaxa naby Richardsbaai. Het laas jaar daar deur gery. Groot meerderheid staanplekke is ombou in chalets en semi permanente huisies maar daar is steeds 'n gedeelte vir karavane.
Ek is mal oor die dorpie.

Dankie, Ons sal Xaxa probeer.
Is daar iets naby of in Mkhuze of Hluhluwe waar mens kan kom met à â pad woonwa?
Groete,
Paul
Ken iemand Bonamanzi, of Bahati, of Bushbaby? Sou julle een van hulle aanbeveel?
Groete,
Paul
Kom naweek van 5 Maart Klipdraai toe....lyk of daar paar ander manne van forum ook daar gaan wees
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Bonamansi has very nice private ablutions with a kitchenette and the campsite is not fenced off from the game so you get buck and even elephants occasionally coming in to the camp site. Not a great deal of animals but it is a nice bush destination.

Thanks Paul. I see it has the best rating of the three. Is the dirt road ok for an on-road caravan? I see it is only a 2.5 km long.
Groete,
Paul
Yes the road is fine even for a road caravan. We took our Skipper T there. Had bush babies climbing in the trees at the camp site. They also have a pool at the camp site. Nice half day rides around the game park.

Thanks Paul. We will stop over there.
Groete,
Paul
Ons is nou by False Bay Park. Baia mooi en still en die Grunters byt weer.
Hou lyk die pad nMkuze toe? Kan à â teer woonwa dit maak?
Groete,
Paul
Campeer terrein is toe! Ons kamp langs à â herstel prosess tented camp. No 18. 10km grond / klip pad is slakke pas pad. Alle binne paaie is mooi en meestal perfecte teer. Alles binne in die park is netjies en skoon en modern. Ons gaan sommer langer bly.
Groete,
Paul
Ons het vir 5 nagte by tent no 18 in Mkhuze wild reservaat gestaan. Dit was heerlik still en rustig. Van Mkhuze Wild R het ons terug gery na Hluhluwe om die diep laagwater brue op die pad via Mkhuze dorp na die N2 te vermy. Ons was op pad na KZN Ezemvelo Pongola Nature Reserve net buite Golele langs die Jozinie Dam maar weer eens is die camp terien toe. Gelukig net buite die hek is die Sordwana Angling Club wat baia staan plekke het. Dit is teer pad tot by die kamp. Ons camp nou daar en sal maar sien vir hoe lank. Vanogend het ons à â game view boot trip gedoen en dit was fantastis. Die kamp het à â swem bad en krag en was water en kos R80 pppn. Meestal van die KZN water is nie drink baar nie. Kampeerders moet gereed wees om hulle eie drink water te verskaf. Vat maar ook jou eie braai saam.
Groete,
Paul
We camped at Bonamanzi for 5 nights. Fantastic place. Tnx Paul!
Groete,
Paul
Op pad terug van Phongola Nature Reserve het ons oornag by "Hein se Plaas" net buite Ermelo. Skoon en netjies op n' bees, skaap en gewasse plaas. Hein is baia betrokke met alles in die area. Hy is ook op die raad van die Ermelo Vlieg Klub en ons het saam met hom n' draai by hulle vliegveld gemaak. Baia steilvolle club met n' kroeg en pragtige aanloop baan en taxi ways. Die drank was tot op die huis vie ons as gaste.
Regte plat op die aarde boere mense. Sout van die aarde!
Nou weer tuis om alles reg te maak en skoon te maak.
Groete,
Paul
Paul glad you enjoyed Bonamanzi

Paul. Ek wil met my volgende trip af see toe ook n ander roete neem as die N3. Hoe is die paaie oor die algemeen wat jy gery het. Wat sou jy bo aan jou lys plaas wat ek nie op die roete moet mis nie?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Paul. Ek wil met my volgende trip af see toe ook n ander roete neem as die N3. Hoe is die paaie oor die algemeen wat jy gery het. Wat sou jy bo aan jou lys plaas wat ek nie op die roete moet mis nie?

Die enigste slegte stuk van die N2 was tussen Pongola en Piet Retief (124Km). Dit was baia hobelerig en daar was verskriklik baia trokke en ook care. Snaaks genoeg net na Piet Retief is die N2 perfek en ook baia min trokke gevat. Geen probleem daar nie.
Ons hoogte punt was Bonamanzi. Dit is sentraal gelë. St Lucia - 60Km, Hluhluwe Nat Res - 40Km, False Bay Nat Res (visvang) - 30Km. Die laagte punt was KZN Ezemvelo Pongola Nat Res - Sordwana Hengel Klub. Dit is langs die tryn shunting yard en die diesel lokomtiewe raas permanent gedurende die nag. Die Reservaat self is vol diere en die Jozinie Dam is pragtig. Die kampeer terein binne in die Reservaat is sedert 2015 gesluit.
Ons was voorheen Cape Vidal toe en die swem en duik is uitstekend daar. Ons was na n' maand in Salt Rock klaar met die seë.
Groete,
Paul