Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Advertensies
Goeie dag, kan julle my help met n vraag oor advertensie van vakansie woonstel by die see. Is hier plek op die forums waar mens dit mag doen. Sal dit waardeer as julle my van raad kan voorsien.
Groetnis
Ina

Goeie dag, kan julle my help met n vraag oor advertensie van vakansie woonstel by die see. Is hier plek op die forums waar mens dit mag doen. Sal dit waardeer as julle my van raad kan voorsien.
Groetnis
Ina

Ina use the quick admin contact on your dashboard they will respond to your query.

Goeie dag, kan julle my help met n vraag oor advertensie van vakansie woonstel by die see. Is hier plek op die forums waar mens dit mag doen. Sal dit waardeer as julle my van raad kan voorsien.
Groetnis
Ina

Hi Ina
Ek dink aan 'n wegbreek tydjie. Laat weet asb wat jy beskikbaar het.
0 agt twee 880 een 741
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Goeie more. Dit is in Grootbrak naby Mosselbaai. Sou jy belang stel.
Ina kontak Admin glo hulle sal kan help
Haak daai wa kamp bly koning

Retha van Oudtshoorn is my sussie en sy en haar man is die eienaars. Hier is haar besonderhede. Kontak haar gerus. Baie dankie
079 464 2469
Ek het net die navrae vir haar gedoen, sy is nie op die forum nie.
Groetnis
Ina
Dankie Ina. Ek het kontak gemaak met Retha. Sy't vir my die verlangde inligting aangestuur. Dit lyk na 'n netjiese plekkie. Ek het reeds 'n tentatiewe datum met haar bespreek.

Hoop jul gaan dit geniet, dis so mooi om vanuit die woonstel hoog op die berg, 90 grade om jou te kan sien. Geniet.
Groetnis
Ina
Ina - die foto's wat jou sus gestuur het lyk baie mooi en het ons oortuig om die woonstel te huur. Ons het nou ons bespreking met haar bevestig vir 4, 5 & 6 Mei. Ek vier dus my 69ste daar in Groot-Brak. Dit pas ons goed, want ons is vanaf 7 Mei by Ebb & Flow (Wilderness) bespreek vir 'n kort toertjie van 3 aande elk by laasgenoemde, Bergkwaggapark en Karoo Nasionale Park. Ek het getob of ons nie die genoemde datum by Bontebokpark moet gaan oorbly nie. Maar Retha-hulle se tarief pas ons soos 'n handskoen. Dalk is dit die eerste van vele kuiers in hulle woonstel. Dankie dat jy my met haar in verbinding geplaas het.
Terloops - ek het jou verkeerd verstaan. Ek het gedink dit is jou suster Retha, woonagtig in Oudtshoorn, toe jy gesê het: Retha van Oudtshoorn is my sussie. Nietemin weet ek nou haar van is "Van Oudtshoorn".

