Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21201 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17198 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5607 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4788 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1053 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 923 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 654 |
Benkie | 581 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 344 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Addo
Ons beplan om Addo volgende jaar Augustus te besoek. Dit sal ons eerste besoek wees. Graag hoor ek watter kampterrein sal julle aanbeveel. Ook, enige bykomende raad vir eerste besoekers aan die park.
Ek was so 6 jaar gelede by Addo vir 'n paar dae en weet net van die kampterrein soos jy by die hoofhek ingaan. Was baie lekker paar dae en as ek reg onthou was dit 'n geval van "first come first served" in terme van die staanplekke, maw jy kies jou staanplek wanneer jy daar arriveer. Die staanplekke is van verskeie groottes en is in 'n sirkel. Ablusies was van 'n goeie gehalte met ons besoek.
Geniet dit!

Is steeds so. Baie lekker kampplek en reservaat. As dit reën is die park maar baie modderig, sulke taai modder wat dik aan die moddrrskerms opbou. Hoe ookal, dis n lekker plek.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Baie dankie vir die terugvoer.
