Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17865 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6317 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5409 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2728 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2006 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1874 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1691 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1470 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1308 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1191 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 859 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 577 |
Willie54 | 454 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 441 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |





Aaitog Thabazimbi.
Hulle moet Thaba verander na - PUT SONDER WATER.
Dit is ons "Hoeveelste" kuier hier met geen "WATER".
Die plek moet "WERKLIK REGKOM"
Alles hier word ignoreer agv K/B"s
As julle N vakansie dorp wil bly, kry ASB julle "Logasilteit" in orde.

Hoekom bly jy teruggaan?
If we keep doing, what we have always done, we will always get the same result.
One too many wasted sunsets, one too many for the road.
Gerden - Het hierdie inset betrekking op die dorp Thabazimbi of 'n spesifieke oord in daardie omgewing? Waar is die foto geneem? Verskoon my gebrek aan insig, maar wat is "K/B's" en wat beteken die woord "logalsilteit" wat in orde gekry moet word?
Ek poog nie om enigsins "snaaks" te probeer wees nie, maar ek verstaan regtig nie waarna die inset presies verwys nie.


Gerden - Het hierdie inset betrekking op die dorp Thabazimbi of 'n spesifieke oord in daardie omgewing? Waar is die foto geneem? Verskoon my gebrek aan insig, maar wat is "K/B's" en wat beteken die woord "logalsilteit" wat in orde gekry moet word?
Ek poog nie om enigsins "snaaks" te probeer wees nie, maar ek verstaan regtig nie waarna die inset presies verwys nie.

Nou verstaan ek nog minder.
Gerden, ek wou nie snaaks wees nie. Wat ek gelees het, was dat julle by a seker verbly plek bly as julle soentoe ry. My punt was net, as dit nie voldoende is nie, dan skyf na n ander verbyf.
As ek nou weer jou pos lees, dan lyk dit as jy van die hele dorp praat?
One too many wasted sunsets, one too many for the road.
