Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21108 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17166 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5515 |
Bostoe | 5363 |
HM | 4790 |
BrianB | 4743 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2216 |
Lennie | 2153 |
Kanneman | 2100 |
Proffie | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1832 |
Swanie | 1819 |
Froggy | 1708 |
Nico | 1658 |
steamer | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1611 |
Duncan | 1560 |
Neill and MArg | 1452 |
Mars Member | 1000 + |
Dansan | 1448 |
Butts | 1393 |
Louvan | 1110 |
George | 1042 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 973 |
Gerden | 898 |
Chris Centurion | 781 |
JohanMarais | 775 |
Titanium Member | 450 + |
Paddyandpaul | 679 |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Photoman Alex | 634 |
snys | 631 |
Benkie | 574 |
Douglas Green | 566 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 442 |
Errol | 440 |
Harv | 416 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 393 |
Elleebee | 388 |
Nabro | 366 |
Willie54 | 360 |
LEEN | 353 |
survivalist | 325 |
Kurper | 296 |
Oumens | 282 |

4x4 and Outdoor show - Zwartkops
Ek sien die datum is einde Augustes. Was laasjaar baie lekker gewees.....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Paar van die uitstallers.....

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Stem dat dit 'n chap skou is. Ek was nog net eenkeer daar, laas jaar. Daar is net min karavane. Eintlik net offroad trailers en karavane.
Dink ek self sal slegs die jaar gaan as ek spesifiek iets soek teen daai tyd.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Stem....al wat laas jaar gekort het was pad karavane. Lyk tog of daar n paar kan wees hierdie jaar....sien Loftus karavane gaan daar wees, seker met OKTO, Swift ens.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Jy is reg die pad waens het geskitter in hulle afwesigheid laas jaar. Wat sê hulle is die ingangs fooi die jaar?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Jy is reg die pad waens het geskitter in hulle afwesigheid laas jaar. Wat sê hulle is die ingangs fooi die jaar?

Online R120
Hekke R150
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ja dit hardloop omtrent dieselfde as die skou by Galager in feb.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Sal weer die jaar gaan.
Al weer oppad iewers heen.

Stap elke keer met iets daar uit.
Soek hoeka n pan.
Al weer oppad iewers heen.

Jy sien JIN jy het nou al weer 'n rede om daar te wees. Ek soek nog een.
Dalk moet ek jou kom help soek na 'n pan vir daai braai van jou.........
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Jy sien JIN jy het nou al weer 'n rede om daar te wees. Ek soek nog een.
Dalk moet ek jou kom help soek na 'n pan vir daai braai van jou.........

Moet n rede hê.
Hehehe
Al weer oppad iewers heen.

Sal gaan kyk lyk na die plek waar ek 'n dik krediet kaart heen moet vat......
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Verkieslik 'n baie dik een wat nie in die gleufie van die kaart masjien in pas nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek het so ruk terug met die eienaar v d skou gesels en genoem van pad woonwaens. Hy my net vertel v d baie nuwe stalletjies wat hy gaan hê hierdie jaar. Ek glo die moeite werd om by te woon.

Ek het reeds 'n rede om die skou by te woon. Gaan vir JIN help om bak plaat te soek vir sy braaier sien julle daar.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Wie gaan hierdie een by Voortrekker monument bywoon hierdie naweek?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dis verby- was net vanoggend tot 12:00. Wonder waarom nie op Saterdag nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Nee...dit het eers 12uur begin....is aan tot Sondag
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Caravanparks.com se span is ook daar....lekker om Brian en Francois daar te ontmoet
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ