English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 402
Total Replies: 232 449
Total Views: 82 431 129
topics: 10 886
replies: 126 320
views: 38 907 796
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WilSur se Travel Blanket

replies: 12
views: 6214
21 Jan 2016 @ 09:46:20 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

OK, ek begin weer 'n draad met die naam "WilSur" in die naam WilSur se Travel Blanket want ek wil nie altyd al my inligting herhaal nie.

Almal kla oor die travel blanket,

  • hy vrot as jy hom nie laat droog wored nie
  • hy krap die groot voor ruit
  • hy krap die karavaan
  • hy is 'n beslomernis
  • ens........

Wel ek het een op die Regal gehad en geen probleem,

Toe ons die Classique koop in 2007 het ons ook een opgesit en geen probleme gehad nie.  Het hom net afgehaal as ons die karavaan gewas het en dan die kombers ook.

In 2011 het ons die Classique ingeruil op die Exclusive met geen merkies op die voor ruit of aan die voorkant van die karavaan nie.

Een op die Exclusive het ek besluit om hom nie met daai "gritzz" vas te plak nie maar met die "ropeline" aan die bokant.

In Februarie 2013 is ons af Hartenbos toe en by een van die verleggings se een spoor sien ek daar voor staan klomp werkers langs die pad en daar is so blinkstreep oor die pad, ek dink toe dit is seker water wat oorloop.  Toe dit te laat is besef ek dit is nat gesmelte teer wat uit 'n drom oor die pad loop en die gevolge is op die foto's.

By die oorslaap plek het die buurman vir my "parafien" in-die-hande gekry en so het ek en Surette tot baie laat die kante van die karavaan probeer skoon maak.

Dink net as dit verf was wat dan ?

In Hartenbos het ek hom gevat maar hulle kon nie die "travel blanket" skoon kry nie en het ons hom later terug by die huis vervang.

Steeds lyk dit of die onderkant ge-"ruberize" is.  

En steeds na meer as 4 jaar het die Exclusive geen merke op die voor ruit of voorkant nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2016 @ 09:50:52 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years
Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2016 @ 10:00:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8198
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wat n skade, maar as jy nie die kombers op gehad het nie, het jy meer gesukkel om die teer af te kry.
Tot self met die Explorer ry ek met die kombers op om die grond pad se klippe teen die wa te beskerm.
Kombers bly n wenner.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2016 @ 11:00:11 am
Anonymous

As my reis kombers die gees gee, vervang ek dit so gou moontlik. Die voordele is ver meer as die klein bietjie "nadele"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2016 @ 11:15:41 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years
Hmmm dankie julle. Nog 'n ding wat op my lysie gaan...travel blanket.
Dis mos daai seil wat heeltemal oor die wa kom?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2016 @ 11:17:36 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years
Stoor julle julle waens onder daai kombers? of staan die wa net oop onderdag?
gaan die kombers nie vog maak as hy altyd oor die wa is terwyl hy staan nie?
is daai kombers NET vir trave doeleindes?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2016 @ 11:25:43 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ons karavaan staan altyd so, want hy kry laat namiddag somer son.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2016 @ 12:24:39 pm
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 228
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years
Het travelblanket op laaste twee waens gehad(Classique en nou die Sensation) en nog niks krappies op enige van die twee nie. Laas, Junie, van Eiland af teruggery sonder die kombers (die wa se voorkant het by Eiland baie stof en voelmis gekry en ek was te lui om die voorkant te was sodat die kombers opgesit kon word)- die gevolg was dat 'n opskiet klip 'n pragtige ster links voor op die groot ruit van die wa gelos het! Dit was nogal ons eerste kamp met die nuwe wa en ek het gesweer nooit weer sleep ek sonder die kombers nie. Groetnis en beterskap!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2016 @ 12:25:04 pm
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 47 years
n Maklike manier om teer af te kry, vryf n bietjie margarine daarop, wag n minuut en vryf teer af. Herhaal indien nodig.
Dit werk!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2016 @ 12:43:11 pm
Anonymous

Ons karavaan staan altyd so, want hy kry laat namiddag somer son.

 

Haal ook net myne af as die wa gewas word, dan gaan dit weer terug, nog geen sweet merke of nadelige tekens raak gesien nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2016 @ 12:43:19 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hmmm dankie julle. Nog 'n ding wat op my lysie gaan...travel blanket.
Dis mos daai seil wat heeltemal oor die wa kom?


Kitty
Die travelblanket kom net voor oppie wa soos die pic van wilsur. Volg die raat om dit NIE met velgro bo-aan te laat vassit nie maar met n extra C-rail en n ropeline op die kombers te laat vaswerk..
Jy kan ook my draad koppie . Nosejob.dakkie vooraan die karavaan.

Die cover is n ander ding wat bo-oor die karavaan getrek word om dit te beskerm teen stof en son en reen. Maar soos oppie ander draad gesÍ is daar nadele as dit in warm son buite, sonder n afdak staan.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2016 @ 13:12:06 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

n Maklike manier om teer af te kry, vryf n bietjie margarine daarop, wag n minuut en vryf teer af. Herhaal indien nodig.
Dit werk!

Rob, Weet van botter

Ja en parafien werk ook, het tot baie laat die skoon gemaak maar het die kombers vervang.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2016 @ 20:06:27 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek kry nie 'n foto van die voorste dakkie nie maar is die selfde as die een agter.  As ek die travel blanket af gehaal het dan sit ek die dakkie op wat ook die son keer om die karavaan koeller te hou.  Hy gly ook bo die venster in waar die travel blanket in gly.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required