English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 680
Total Views: 83 243 548
topics: 150
replies: 2 408
views: 347 940

WilSur se Buite Blad

replies: 9
views: 5069
17 Nov 2016 @ 14:22:33 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het toe ons die Regal gehad het ook die blad permanent teen die karavaan laat hang en dit het lekker gewerk.

Met die Classique en Exclusive het ek dit nie gedoen nie vir 'n paar redes:

  1. Ons kamp kort net met die Rally en dan gebruik ons nie altwee blaaie nie.
  2. As ons lank kamp dan gebruik ons altwee.
  3. Die twee blaaie kan op enige plek gebruik word, so ons is  nie gebind met dit nie.
  4. Die blaaie is nou 'n mooi hout kleur en het nie veselglas nodig om hom te seël nie.
  5. Daar is 'n redelikke gewigs verskil.
  6. Seker die belangrikste is dat die vorm nie geskik is op die Exclusive vir 'n permanente blad nie.

Op die sesde foto kan jy sien ek het die Aluminium "extrusion" vervang met 'n gewone aluminium hoek yster wat baie beter werk.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2016 @ 14:28:26 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hier is 'n foto van hoe die Regal sin gelyk het.

Met ons eerste kamp by Balito met ons vertrek skree 'n Engelsman vir my.  Ek hoor hy sê ek het my "cable" aan vergeet, na ek gestop het hoor ek hy sê ek het my "table" vergeet.

 

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2016 @ 15:15:03 pm
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 18 May 2008
Experience: 26 years
Dis baie netjies gedoen, Willem.

Ek het 'n spesiale pypie gekry toe ek my wa gekoop het wat in die extrusion ingly, maar die probleem kom in wanneer ek die seiltje onderaan die wa inryg, dan kon ek nie die tafel gebruik nie. Ek het toe twee "knoppe" aan die wa laat vassit en kan nou die tafel gebruik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2016 @ 15:18:44 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Ek hou van die feit dat die arme voeltjie se hok as werkstafel gebruik word (foto # 10). Wonder wat hy gedink het van die tafel!!

Maar ja, baie goeie idee. Dankie!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2016 @ 15:19:36 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Nico

Die Jurgens se extrution bo loop regdeur daarom gebruik en net die deel links (voor) van die yskas vent want regs van hom is die seiltjie wat voor die wielle hang.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2016 @ 15:30:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dis baie netjies gedoen, Willem.

Ek het 'n spesiale pypie gekry toe ek my wa gekoop het wat in die extrusion ingly, maar die probleem kom in wanneer ek die seiltje onderaan die wa inryg, dan kon ek nie die tafel gebruik nie. Ek het toe twee "knoppe" aan die wa laat vassit en kan nou die tafel gebruik.

Ook daai probleem gehad...toe maar nog so n strip laat opsit net bo die skirting sin. Ek het dieselfde tipe strip onderste bo op tafel gesit en haak dan in mekaar. Kon hom nou nie soos Wilsur sin aan die kant los tydens sleep nie. Hou van Wilsur se idee waar hy buite bly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2016 @ 19:03:04 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Netjies Willem
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2016 @ 06:48:53 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9753
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nou bewe die tafel nie op die gras nie, mooi gedagte,

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2016 @ 06:51:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9753
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek hou van die feit dat die arme voeltjie se hok as werkstafel gebruik word (foto # 10). Wonder wat hy gedink het van die tafel!!

Maar ja, baie goeie idee. Dankie!!



As die hokkie nie n voŽltjie in het nie sal ek graag belangstel vir een van die drie Mynas wat ons groot maak tot hulle base kry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2016 @ 10:11:53 am
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

Hier is wat ek gedoen het. Werk lekker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za